English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 481
Total Replies: 234 463
Total Views: 82 523 425
topics: 1 128
replies: 11 543
views: 4 809 591
Jokes and everything else that makes you laugh

Enige maaitjie vir 'n praatjie op die 27?

replies: 30
views: 419
02 May 2019 @ 13:33:00 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years
Hallo mede kampeerders.

As 'n radio man wat van '79 die tegnologie gebruik het en nogsteeds 'n sagte pekkie vir dit het, wie onthou nog daai dae? Nevermind dit nog gebruik nie!! 😀.

Ja darem het ek ook al 'n selfoon! Haha.
 
Le daar dalk nog sulke ou 27/29 Mhz radios in die motorhuis op 'n rak rond. Ek is lus om weer radio te "speel".

Groete. Jan.
Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 13:55:00 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1756
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ek sal graag hierdie draad wil volg. Laat my dink aan my Datsun 1200 gx toe ek student was. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 15:27:04 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hallo Heindric!

Eish nou kaap ek sommer weer my eie draad, da kom nou nou "Daai" weerstorm op??? Try!!

My pa nou al 85 het so lekker 1200 Gx gekoop by Kempton Datsun '73 nuut. 

Hy raak keelvol vir tente ens en so koop hy ons eerste karavaan!

Kombi Camper! So lekker oopvou sleepwa dingetjie. Sien toe oppad na Numbi 'n man met die "Alpine Kruzer" soos n ander lid navraag gedoen het vroeer op die forum. Ja Alpine het ek wel maar n paar keer gesien hier in S.a. maar nie ' Combi Kamper nie (Duitse Invoer.)

Daai G.X het menige 4.1 manne les laat opse met die Caravette 4 agterna!!!😂

Groete. Jan.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 15:35:25 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Gelukkig was daar nie so iets soos 'n weegbrug daai jare nie!! 😎

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 15:35:53 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Ek was 'n kortgolf entoesias en het baie ure voor die radio gesit om te kyk hoeveel stasies en radiomateurs ek kon "DX". Seker die rede waarom ek nou 'n bietjie doof is as gevolg van die statiese geraas. (weerlig onder andere)

My opvangers wat ek nog het is 'n Thompson wat draagbaar is. Werk met 8 flitsbatterye  as daar nie 220 volt is nie. Baie swaar op batterye. 

Ook 'n Halicrafter wat uit die 1940's dateer. Hy werk nog maar sy opvangs is nie meer so sterk nie. Kort nuwe glasbuise.

Dan het ek 'n Kenwood transceiver waarvan die uitsaai deel geseel is. Lieflike radio om mee te speel en het nog so onlangs as 3 jaar gelede na die radioamateurs op SSB geluister. Dit sommer met 'n lang draad wat ek op die dak gegooi het.

Wat Burgerbandradio betref het ek twee stelle maar geen antenna nie. My Yagi en K40 antenna's het spoorloos verdwyn. Grrr!

Ek is ook nou weer lus om weer te hoor wat op kortgolf frekwensies aangaan.

Wat beplan jy Jan?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 15:52:02 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hallo Heindric!

Eish nou kaap ek sommer weer my eie draad, da kom nou nou "Daai" weerstorm op??? Try!!

My pa nou al 85 het so lekker 1200 Gx gekoop by Kempton Datsun '73 nuut. 

Hy raak keelvol vir tente ens en so koop hy ons eerste karavaan!

Kombi Camper! So lekker oopvou sleepwa dingetjie. Sien toe oppad na Numbi 'n man met die "Alpine Kruzer" soos n ander lid navraag gedoen het vroeer op die forum. Ja Alpine het ek wel maar n paar keer gesien hier in S.a. maar nie ' Combi Kamper nie (Duitse Invoer.)

Daai G.X het menige 4.1 manne les laat opse met die Caravette 4 agterna!!!😂

Groete. Jan.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 16:02:36 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hi HM.

Almal ek het dubbel gepos..ai tog.

HM ek vrek oor daai ou Helicrafter radios en al die ou valve stelle. Daai valves is nog beskikbaar van oorsee

Ek het die klomp radio's nog met antennas ens. Was in die magte in '80 er jare en het ook nog "broodblike" met langdaad ant ens.

Nee ek wil einlik maar net rondspeel met die ou goed. My oorspronklike 27/29Mhz nog op datum Hy is ZRAB... Lis. Word elke jaar betaal asook die amateur outjie.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 16:20:48 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

My radio versameling.

Kenwood TRC 70.

Yaesu 2900 TL 2m radio.

G.E. B 25 0-30 Mhz (army radio) x 3 

G.E. 6000B Burgerband. x 2

Motorolla 70cm 410 Mhz. X2.

S.B.E Console 6 Home base C.B. x 2

Kenwood R1000 receiver.

Kenwood 29 Mhz marine tranceivers. x2  was vir my boot gebruik.

Ja en daar is nog 'n klomp so kan ek aangaan!

Nice.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 16:22:50 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Jan, hoeveel kos die BB radio lisensie nou dae?

Is jy ook 'n radioamateur en op watter frekwensies en tye werk jy?

Jislaaik! Jy het 'n groot versameling radios. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 16:35:41 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

@HM.

Ek het my gaai af gesukkel en darem reggekom met al die lisensies so op een slag betaal vir mariene, C.B, priv 400(gratis) bande. Moeilik om net die een of ander te gee. 

Sal daai toilet papiertjie gaan uitkrap. Niemand "worry" meer daaroor nie!

Sal kyk! Afsonderlik wat is wat.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 16:42:04 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hi HM.

Almal ek het dubbel gepos..ai tog.

HM ek vrek oor daai ou Helicrafter radios en al die ou valve stelle. Daai valves is nog beskikbaar van oorsee

Ek het die klomp radio's nog met antennas ens. Was in die magte in '80 er jare en het ook nog "broodblike" met langdaad ant ens.

Nee ek wil einlik maar net rondspeel met die ou goed. My oorspronklike 27/29Mhz nog op datum Hy is ZRAB... Lis. Word elke jaar betaal asook die amateur outjie.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 16:50:03 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Ja. Lekker onder die stof! Ha ha.

Soek nog!! 

Ja het nou nog die K40, 108' whip, Mythos 9000, ou vrou se rok 1/4 golf, 5/8 ste penetrator! 

Gaan nog lekker radio speel!!🤣🤣

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 16:52:43 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

Jan. Moenie moeite doen nie, Gedink jy kan onthou.

Beplan jy om jou amateur radio lisensie te bekom op 'n stadium? Ek het dit al oorweeg maar die fondse vir 'n oordentlike radio en antenna is maar skraps. Vrou kla ook alreeds ek spandeer te veel tyd in my den.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 17:17:39 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

DK. Die roepsein was ZS6......

Ek het onttrek agv persoonlike onsmaaklike gebeure. Soos seker maar op alle openbare gesels platforms.

Dis ook maar persoonlike keuse en 'n baie duur stokperdjie.

Vir my het dit nie gewerk nie. Ook maar daai "myne is groter as joune" wat ek ook ongelukkig by baie mense so belangrik is.

Nee wat sou my opinie wees.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 17:22:29 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

H.M 

As ek reg onthou was dit R60.00 vir die 2 C.b lisensies begin van die jaar.

Sal kyk!

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 17:55:39 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

DK.

Daai was al in die '90s gedoen toe nog vereiste gewees om "gemorse kode' af te le teen n sekere spoed!! 😎

Dis maar elke ou se voorkeur maar dis te "styf" vir my. Betaal maar die jaarlikse lis maar gebruik dit glad nie. Net om op datum te bly van nuwe radio toerusting ens.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 18:00:33 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

10/4 my maaitjie. Gee my '9 jou sein is 10/10 kom weer! 😅😄😃🤣😋

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 18:01:36 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8368
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Is ook op die radio met hoof stasie by die huis en hand stel in voertuig. 

Baie gemaklik en vinnig. 

Kan die hele land vol praat en my met jou cell foon bel. 

Bespaar so op ons cell foon lugtyd. 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 19:58:07 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1756
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Hallo Heindric!

Eish nou kaap ek sommer weer my eie draad, da kom nou nou "Daai" weerstorm op??? Try!!

My pa nou al 85 het so lekker 1200 Gx gekoop by Kempton Datsun '73 nuut. 

Hy raak keelvol vir tente ens en so koop hy ons eerste karavaan!

Kombi Camper! So lekker oopvou sleepwa dingetjie. Sien toe oppad na Numbi 'n man met die "Alpine Kruzer" soos n ander lid navraag gedoen het vroeer op die forum. Ja Alpine het ek wel maar n paar keer gesien hier in S.a. maar nie ' Combi Kamper nie (Duitse Invoer.)

Daai G.X het menige 4.1 manne les laat opse met die Caravette 4 agterna!!!😂

Groete. Jan.

Praat jy nou Jan. Ons het in Birchleigh gebly en my pa het ons Datun in 1974 by dieselfde garage gekoop. My ma het met hom gery tot ek in 1977 tuks toe is. Goeie ou dae.......dit was so groen karretjie met donkerbruin vinal dak. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 20:03:10 pm

02 May 2019 @ 20:52:21 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years
Hallo Chuck. Goed om jou stem te hoor! 
Ja ek dink dis ideaal as daar groot probleme is met sel koms.
Het so een Radio 'n V.H.F in die lokomotief en een by die ouers se huis. Dit is maar op die lisensie vrye ope band.
Goeie radio en lugdraad op die voertuig en 'n buite antenna by die huis en het al 100km plus in mooi toestande gekommunikeer.
@Heindric
Die ou man het gespot met Datsun se ad, "ry 'n datsun, kry 'n boom" .. hy se toe Koop 'n vetseun en stamp 'n boom" !! 🤣🤣🤣
 
Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 21:08:21 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Daai GX het nie die viniel dak gehad nie.. wel daai "lelike" Caravette 4 met daai horingagtige uitsteeksels voor en agter op die dak!! 

Dink dit was die eerstes van die "poptops"..

Wow het hom ingeruil op 'n Audi 100 GLS en ook sommer 'n nuwe 3B gekoop! 

Beste sleep en kampdae!!

Geniet.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 21:25:34 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Ek gaan ook daar n versoek plaas by koop en ruil.

Miskien is daar wel nog sulke ou draadlose wat iewers ronle wat ek kan aankoop.

My 'Handle' was "Jan Alberton"  die oulady is "Bessie Alberton, ouman is  "Safari Alberton" op die ou C.b 27 usb. 

Gaan dit weer bietjie probeer daar. Net so 25 km reikafstand met die 'mobiel' 😅

10/4

77s!

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 21:38:20 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Dankie almal vir die lekker gesels!

Rusige nag en ons gesels weer!

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 22:50:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is hierdie oud?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2019 @ 22:50:11 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14454
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Is hierdie oud?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 08:18:57 am
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Hallo Relaxed Camper.

Daai is die "Cobra 148GTL mobiele stel" hulle was al van '78 hier beskikbaar. Daai ene lyk na n nuwer model.

Van die beste radios daai jare en baie populer gewees.

Geniet die Vry dag. 😀

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 08:19:59 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1611
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ons gebruik hulle nog as ons saamry om te gaan kamp. hulle nog nuut beskikbaar en glad nie so duur nie. loer by https://capeavionics.yolasite.com/cb-radios.php

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2019 @ 15:20:16 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Baie dankie Ski ek sal gaan loer daar. Soek nie regtig 'n nuwe een nie.

Dankie vir jou inset, ek waardeer.

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2019 @ 13:51:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14746
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hi HM.

Almal ek het dubbel gepos..ai tog.

HM ek vrek oor daai ou Helicrafter radios en al die ou valve stelle. Daai valves is nog beskikbaar van oorsee

Ek het die klomp radio's nog met antennas ens. Was in die magte in '80 er jare en het ook nog "broodblike" met langdaad ant ens.

Nee ek wil einlik maar net rondspeel met die ou goed. My oorspronklike 27/29Mhz nog op datum Hy is ZRAB... Lis. Word elke jaar betaal asook die amateur outjie.

Die burger band radios met die sein metertjie in was naderhand die gewildste. Ons het mekaar so gesoek deur uit te vis min of meer waar 'n persoon is en hom/haar dan gaan soek deur die metertjie dop te hou as hulle praat.  Hoe nader jy is hoe streker is hulle sein.

Menigte malle die aande so om verwyl in Bloemfontein.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
23 May 2019 @ 21:28:55 pm
Slingel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 177
Joined: 07 Feb 2019
Experience: 35 years

Jip ook die moeilik makers sommer "ge triangulate met so paar cm van sy liging af!! 🤣

Natuur is my Moeder so koester en geniet dit!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required