Ons het n Engel yskas wat uit die motorhome gehaal is wat ons wil verkoop. Dit is 4 jaar oud en werk perfek was net te klein. Wat kan ons vir dit vra. My nr is 0829403578
Lekker kroeg yskas, so R850
Werk hy op 12v en gas ook?
Nice yskas, wens ek het plek vir nog ene.
As die yskas nog beskikbaar is waar kan ek dit besigtig?
As die yskas nog beskikbaar is, waar kan ek dit besigtig
Ek het n voorlopige koper. Sal laat weet as dit nie uitwerk nie.
Om die vraag te antwoord, indien dit 'n 12 volt kompressor eenheid is sou ek sê in die omgewing van R 4000.
Thanks. It has been sold.
Dankie
Mooi, wat was die eerlike prys....