English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 426
Total Replies: 232 995
Total Views: 82 455 988
topics: 84
replies: 1 538
views: 185 920
Share your best or worst experiences to help others out.

En so ontmoet ons nog kamp ouers

replies: 7
views: 407
14 Apr 2019 @ 20:30:19 pm
Anonymous

Met ons intrek by Weesgerus, so week gelede, trek ek langs die spoggerige Exclusive in met my 1994 Swift.

Ons bietjie skepties om langs die pragstuk te kamp en geen siel te siene nie.

Na 5-minute kom die oud afgetrede Majoor van roof en moord en sê, welkom in ons midde.

Vanaf die 1ste dag sit die Majoor my aan die werk. Ek weier nie omrede ek die oudstes respekteer.

Môre ry ons nuwe kamp ouers huiswaarts wat seker ń traan gaan los.

Albei kanker leiers en moet vir hul behandeling gaan, maar dit was ń onvergeetlike tyd saam met hulle.

Vanaand lekker ge-eet saam met die oudstes waarna hulle môre vertrek.

Gelukkig is hulle om die draai waar ons woon en met vele kampe saam voorentoe.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 03:33:16 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14233
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ja.Nee....goeie kamp buurmanne kan in mens se harte kruip....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
15 Apr 2019 @ 06:29:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14569
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dit is baie lekker om met sulke mense kennis te maak.  Die kuiertjies vergeet 'n mens nie maklik nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 08:07:35 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8244
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Net die kennis wat hulle het en stories maak dat jy hulle nie kan vergeet nie. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 08:34:00 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1748
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Ons het al die wonderlikste mense en vriende op ons kampe ontmoet. Maak 'n punt daarvan om na die kampe kontak te hou. Dit is hierdie ervaringe wat kamp so ongelooflik lekker maak. Hou so aan....................

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 16:04:49 pm
Hurricane
Mars Member
74% Profile Strength
Posts: 1346
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 20 years

Duidelik is jy nie op daai Majoor se "Wanted dead or alive" lys nie Dennis, anders het hy jou sommer oppie plek toegesluit....:)

Wonder partymaal, so tong innie kies,  of die oud-polieste nie dalk so 'n klein sel agter in hulle wa het nie.....familielid van my was ook in daai besigheid en het die vermoee gehad om selfs jare na hy iemand toegesluit het die ou onmiddelik te herken in die straat en te onthou of hy reeds moes uit wees of nie, indien nie sommer die ou weer gevang en terug gevat selle toe...daai ou geslag polies manne was en is regtig sout van die aarde mense...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Apr 2019 @ 18:56:03 pm
Anonymous

Duidelik is jy nie op daai Majoor se "Wanted dead or alive" lys nie Dennis, anders het hy jou sommer oppie plek toegesluit....:)

Wonder partymaal, so tong innie kies,  of die oud-polieste nie dalk so 'n klein sel agter in hulle wa het nie.....familielid van my was ook in daai besigheid en het die vermoee gehad om selfs jare na hy iemand toegesluit het die ou onmiddelik te herken in die straat en te onthou of hy reeds moes uit wees of nie, indien nie sommer die ou weer gevang en terug gevat selle toe...daai ou geslag polies manne was en is regtig sout van die aarde mense...

Jy praat nou so.

Na vanoggend se oppak en foto sessie, kontak ń vriend hom vir raadgewing en hulp vir ń ander vriend.

Nee kyk, die oudste ken nog sy regte en het nog kennis/se

Goed om so kamp ouer te kenlaughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Apr 2019 @ 21:26:58 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1589
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Anonymous het  geskryf:

People come into your life for

# a reason

# a season, or

# for a lifetime

En dit is deur te kamp, wat mens daardie geleentheid gee.

Ek wil bysit, ook "gees vriende" wat al drie soos bo bevat en meer.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required