English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 526
Total Replies: 252 776
Total Views: 83 247 938
topics: 11 574
replies: 139 205
views: 39 342 251
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

En daar maak die regering weer alle kampplekke toe!!

replies: 20
views: 473
13 Jul 2020 @ 16:45:32 pm
Nagapie
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 06 Apr 2018
Experience: 17 years
Dit is bevestig dat alle kampplekke weer toegemaak word onder Level 3
https://www.getaway.co.za/travel-news/president-says-accommodation-for-leisure-travel-not-allowed/
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 17:20:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Douw

Waar het jy gesien ons Kan wen met so span.

Kyk hulle veg om eerste te kom met die virus, en dan ewe skierlik besef hulle dis moet laaste wees omte wen.

Ons het geval van 68 ste Na 10de in n paar Dae.

Ons moet 100 plus wees omte wen.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 17:32:34 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Was die kampplekke en ander verblyf opsies ooit vir ontspanning oopgemaak?   As ek reg lees en gelees het, dan kon jy plekke as dagbesoeker besoek maar nie oornag nie.     Oornag was net toegelaat vir sake doeleindes, inperkings redes en mense wat nie elders kon heen gaan nie.

In die Engelse weergawe van die regulasies het na my beste wete nog altyd duidelik gestaan dat "leisure accommodation" uitgesluit is.   Daar mag ook steeds nie oor grense gereis word nie. 

Is daar iemand wat dit regulasies kan aanhaal waar dit staan dat "leisure accommodation" ooit kon oopmaak.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 17:40:43 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Theo.

Hulle kon as jy gaan kyk op Geert se link.

Ek weet nie hoe Om dit hier te plaas nie.

Dit was oop vir kamp. Maar nou nie. Dit was so in geel gedruk.

Dalk kan Geert dit plaas.

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 19:26:22 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

My opienie is dit was wettelik oop maar nie amptelik nie. Nou, 12/07/2020 is dit, Gazetted, weteglik toe gemaak! As iemand oop gemaak het verloor hulle nie net alle oop maak kostes nie maar ook geen voorsienbaare inkomste nie. Dit gaan klein kampeer onderneemings tot niet maak. Dit was vir my so strange dat SANParks na die 19 Junie se CR aankondiging weer om gedraai het en gese het hulle gaan nie oop maak vir oornag nie. Ter bewys van die regeering se lang termyn plan, het parastatals nie die regeering se geld gemors om oop te maak nie....SANParks en Noord Wes ter voorbeeld. Hulle het van die Min. Van Tourisme en regeering n' heads up gekry. Wat skuil agter hierdie bevooregtiging?

Die Drank industie moes ook meer wakker gewees het, die weer toe maak kom all lankal as n' moontelikheid.....miskien het hulle n' heads up gekry? Ek dink hulle was al n' week terug gewaarsku?

What you hear and see is not always the bee all and end all?

COVID!!!!

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 19:41:31 pm
JJS
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 24 Dec 2019

Is it correct that camp sites are closed in terms of the new regulations? So no more camping for this year.  Our brothers in the camping environment will loose thier investments and others jobs. This is terrible. 

Regards 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 20:47:49 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Joel, travel, camping and other accommodation for leisure purposes has not been opened.   There are some entities that, I think, opened their facilities within provinces.  The regs however prohibit across (intra) border travel and using accommodation for leisure purposes even within provinces.

Sanparks has made it clear that the regulations prevent them from allowing overnight visitors.  I am surprised that local venues in Gauteng and I see even in the Western Cape,  have accepted overnight visitors.

The latest Government Gazette is very clear on this topic.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 20:56:16 pm
JJS
Silver Member
51% Profile Strength
Posts: 48
Joined: 24 Dec 2019

Thanks for the information. 

 

Regards 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Jul 2020 @ 23:51:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

 

Douw

Waar het jy gesien ons Kan wen met so span.

Kyk hulle veg om eerste te kom met die virus, en dan ewe skierlik besef hulle dis moet laaste wees omte wen.

Ons het geval van 68 ste Na 10de in n paar Dae.

Ons moet 100 plus wees omte wen.

 

 

Behoort 5de te wees teen einde van week. Net jammer tops van negatiewe goed. Die Tops van positiewe goed is nou gesluit😉

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 06:14:49 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Geluk aan die wat 'n kampie kon in kry, al was dit "onwettig" laughing innocent tongue-out

Ons moet maar vasbyt, ...................................... Groot jammer vir die mense met die kamp besighede.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 07:45:06 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Jip, wettiglik kamp was nog nooit toegelaat nie, n "klandistiene" ou kampie wel....

Ons sal die industrie moet ondersteun as die pestilensie oor is en die ander pes met die vadoek oppie kop eendag bykom.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 07:58:15 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Volgens Government gazette was kamp wettig....selfs in die gazette van 29 Junie is daar regulasies gepubliseer wat oorde moet handhaaf met die ontvang van gaste. Met Sondag se Gazette is dit weer gewysig....hulle sal nie iets wysig as dit nie bestaan het nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 09:54:23 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ons mog kamp in ons provinsie van 29 Junie tot 12 Julie.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 09:55:02 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1206
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 7 years

Geert, met respek.   Reis vir ontspanning binne provinsiale grense is gewettig - so jy kon bv as dagbesoeker Dinokeng besoek.   Dit glo ek het die misverstand geskep dat iets soos kampering wettig was.   Die Presidensie het 'n foutiewe twiet daaroor reggestel.    Ons kon net gaan bly op 'n plek as ons daar sou wees vir sake redes of om gehok te word vir 14 dae. 

Akkommodasie vir ontspanning was nog nooit oop nie en dit is onder andere hoekom SanParke toe bly.

Ekself wag in spanning want ons volgende bespreking in KNP vir September lê om die draai.

Groete

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Jul 2020 @ 10:43:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ons mog kamp in ons provinsie van 29 Junie tot 12 Julie.

Jip....het hom ook so, eintlik 25ste, maar regulasies hoe hulle toeriste in oorde te hanteer is 29ste bekend gemaak.

 

Een van die oorde het n advokaat aangestel om die saak te ondersoek en daarvolgens vir leisure oopgemaak.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2020 @ 18:38:59 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Karavane met gesinne vandag gesien op pad Brits toe !!!    Weet nie wat waar en hoe nie maar ek gaan nie kans vat om my rieme iewers vas te loop of in n klein hokkie met virus te beland nie.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2020 @ 10:42:46 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Karavane met gesinne vandag gesien op pad Brits toe !!!    Weet nie wat waar en hoe nie maar ek gaan nie kans vat om my rieme iewers vas te loop of in n klein hokkie met virus te beland nie.   

Jy mag in n' woonwa bly as dit jou enigste "huis" is. Jy moet n' permit he om dit te doen. Anders mag die park eienaar jou nie toe laat nie.

My huis is in die mark :)))

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2020 @ 12:00:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17415
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Baie oorde neem issolasie verblyf in

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2020 @ 12:39:45 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1514
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Baie oorde neem issolasie verblyf in

Daar is ander redes ook soos vir Esential Workers, quarentein, business travelers ens. Maar nie die hele famielie in n' woonwa nie? of hoe?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2020 @ 14:59:08 pm
LEEN
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 186
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 10 years

Enige iemand wat weet waar ek my man en dogter vir 10 dae in isolasie kan gaan kamp - ons huis raak nou bietjie beknop al in lockdown sedert 15 maart - sal 3 honde by huis los sodat hul ook veilig kan wees -  ha ha ha !!!  

 

 

 

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jul 2020 @ 16:02:50 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9762
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Karavane met gesinne vandag gesien op pad Brits toe !!!    Weet nie wat waar en hoe nie maar ek gaan nie kans vat om my rieme iewers vas te loop of in n klein hokkie met virus te beland nie.   

Was ook op die N1 gister, het ook n paar waens gesien noord ry, selfs n boswa.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za