Middag Almal
Voorspoedige Nuwe Jaar vir julle hier.
Wie sal julle aanbeveel om 'n elektriese installasie in 'n wa te doen? Noord Vrystaat, Gauteng omgewing.
Laai vanaf voertuig - 'n dc to dc laaier.
Laai vanaf solar - 'n regulator.
Laai vanaf 220v - 'n charger en 'n trickle charger
Klein inverter vir laai van kamera en laptop batterye
Grootte en tipe battery(e)
Grootte en tipe sonpaneel(e)
Ens.
Enige spesifieke brand wat julle dink goed is waarna mens kan kyk?
Is Brommer nie die spesialis op die gebied nie, indien wel, hoe kan ek hom in die hande kry?
Dankie, julle insette word waardeer.
Interesting project Nico
Die nommer wat ek gehad het vir Pieter Brommer was nil 7 twee drie 2 agt nine o nege een
Dankie Richard, ek gaan die nr probeer.
Interesting project Nico
Die nommer wat ek gehad het vir Pieter Brommer was nil 7 twee drie 2 agt nine o nege een
Pasop.....as jy nie na sy pype dans nie, blok hy jou.
Hu......
Dis nie hoe ek hom ken nie....
Dalk nog iemand of 'n besigheid wat aanbeveel kan word in Gauteng, asseblief?
Ek het toe gebruik gemaak van LED & Beyond in Centurion.
Professionele, vriendelike en behulpsame mense.
Hulle het vir my dié boks gebou en geinstalleer, alles mooi bymekaar en beskermd.
Dit bevat:
WRND DC-DC/MPPT combo charger
Victron IP65 12/15 AC charger
'n Embassy 1500W pure sinewave inverter is apart geinstalleer.