English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 158
Total Views: 82 384 981
topics: 10 827
replies: 124 954
views: 38 859 963
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Elektriese hoekstutte en domkragte

replies: 15
views: 5718
05 Apr 2016 @ 11:46:10 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
In die April wegsleep (ouer tydskrifte ook) is n advertensie van elektriese hoek sturre en domkragte.
Die hoekstut idee verstaan ek maar die elektriese domkrag ?
Is dit ingeboude adendorf domkrag.?
As dit is, dan maak dit weer extra gewig want daai goete is nie lig nie.
Weet iemand??
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2016 @ 11:48:30 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Hoekstutte (i.p.v.sturre)
Dik dom vingers.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2016 @ 11:54:56 am
Anonymous

Johan, daai elektriese hoek stutte gewig minus ou gewig van hoek stutte, kom ook dan van jou payload af, plus ook die totalle gewig van die jacks.sealed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2016 @ 17:12:31 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Die dubbel as is te lank om net op die hoeke op te lig.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2016 @ 17:23:33 pm
Dave
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 131
Joined: 10 Oct 2007
Onthou dit is hoekstutte nie hoek domkragte nie. Moderne waens se kante kraak as die hoekstutte te veel krag op die wa sit om hom te lig.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2016 @ 18:20:37 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Nou hoe lyk die elektriese "middel" domkrag dan. Ek neem aan jy moet hom ook gebruik om karavaan te "steady".
Willem (wilsur) wat gebruik jy ?
Sal n "tressel" moet ontwerp ve dit.
Ek glo nie as mens oppie normale manier oplevel dat karavaan kan skade kry nie. Ek het nog nooit van n exclusive gehoor wat "kraak" soos die elegance nie.
Daai domkrag moet wees om wiel om te ruil.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2016 @ 18:26:01 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years

Johan, daai elektriese hoek stutte gewig minus ou gewig van hoek stutte, kom ook dan van jou payload af, plus ook die totalle gewig van die jacks.sealed


Ek het di maat wayback by buffelspoort raak gekamp.(dink dis dieselfde ou)
Hy sit motorkies op die bestaande hoekstut.
Nou maak hulle my dom met n motor oppie middel ook. Dis die ding wat ek nie kan kop nie.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2016 @ 18:30:46 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Jy raak seker nou oud ?

Jy was die laaste een wat op daai draad komentaar gelewer het ?

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2016 @ 18:34:34 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Nee man,, is al oud. Vergeet van. Hoe nou.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2016 @ 18:40:22 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Willem... die krake en st van die karavaan gewigte eis sy tol. Of miskien min kamp.
Sal moet n opkikker inkry. Ala J&B honey shooter.
Oom Koos se kop kraak nou.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2016 @ 18:50:13 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years
Oom Koos trek jy nou ń Zuma op ons😃
Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Apr 2016 @ 20:18:59 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
O nee, o nee.
Kan net nie meer so goed onthou nie. Help n biekie. Wou net weet van die elektries gedrewe hoek en middel stutte. Dis die middel stutte wat pla. Ek kry nie my kop reg dat dit nou ewe skielik belangrik geword het nie. Waarom nou ?
Het met my exclusive > 100000 kilos gedoen sonder krake en middel stutte. Die elegance gaan nou ve 15000kilo kamp sonder dit ?
Sien soos warren s. Gasket is nou besig om te blaas.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2016 @ 06:51:36 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Johan

Die middel ding het ek begin na my vraag destyds aan Jurgens en toe het ek agtergekom dit help om met ons laaaang kampe die karavaan meer stabiel te maak binne.

Het met die Regal 'n band verloor en duskant Kimberly (daar teen die rivier waar julle kamp) het ons op die Classique ook 'n band verloor en moes skade reg maak voor ons die Exclusive kon kry.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2016 @ 08:13:15 am
Mr D
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 13 Oct 2015
Experience: 44 years
More vriende, ek het ook 'n Elegance en gaan van volgende jaar af die lang kamp ding doen. Die vraag is nou, as ek julle reg verstaan. Is dit nodig om die Elegance op die as ook te stut indien ek 'n paar maande gaan staan? Het al verskeie kere met die wa gekamp en nog geen problem ondervind indien ek die een kant se wiele van die grond af lig nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2016 @ 09:39:39 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Danie, welkom.

Willem n pap wiel is seker n probleem, sal die jeep se sker jack gebruik intussen maar die adendorf elektries is op my inkopie lys. Of ek moet die jeep jack modify om met koordloos te werk.
By die kampplekke en hier by die afdak tuis staan die wa op sy wiele met stutte styf afgedraai. As ek by die kamp NOG twee stutte (middel) moet afdraai..???
Hou verby.

Ek moet seker nou teruggaan na die krake draad maar sal my eie draad kaap.
Danie "kraak"jou elegance nie bokant die deur en in die dakluike nie ???
My teorie begin almeer na die werklikheid lyk. Die A-raam afstand van towball na aste te lank en as jy deur swak pad ry en die wa "whipplash" dan kan jy dalk di prob optel omrede die deur aan die voorkant die konstruksie verswak.
Dis n Fabrieks fout by die ontwikkeling... die ingeneur/argitek wat die wa ontwikkel het moes dit voorsien het.
Dalk ook die probleem met sommige pentas.
Loftus het my gese hulle extra versterk die waens met di probleem.
Sal graag wil weet wat gaan mnre. Clive van Jurgens CI en sy ingeneurs doen. Extra versterkings van swaar materiaal en dan word die wa NOG swaarder. hehehe
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Apr 2016 @ 12:49:51 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

More vriende, ek het ook 'n Elegance en gaan van volgende jaar af die lang kamp ding doen. Die vraag is nou, as ek julle reg verstaan. Is dit nodig om die Elegance op die as ook te stut indien ek 'n paar maande gaan staan? Het al verskeie kere met die wa gekamp en nog geen problem ondervind indien ek die een kant se wiele van die grond af lig nie.

Danie

Welkom op die Forum.

Onthou ek het nie daai geel blokke (ramps) waarmee ek die een kant lig nie, ek doen dit met die 12vDc bomkrag.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required