Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 22123 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17866 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 6324 |
Bostoe | 5503 |
BrianB | 5425 |
HM | 4790 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3224 |
mulderpm | 2729 |
Saturn Member | 2000 + |
Lennie | 2195 |
Kanneman | 2153 |
Chris Boucher | 2014 |
Jupiter Member | 1450 + |
Swanie | 1875 |
Nico | 1775 |
steamer | 1703 |
Hennie Botha | 1693 |
Karoo Klong | 1648 |
Dansan | 1531 |
Butts | 1471 |
Mars Member | 1000 + |
DK | 1324 |
George | 1281 |
Louvan | 1260 |
RichardJ | 1192 |
Moon Member | 700 + |
Chris Centurion | 863 |
JohanMarais | 821 |
Fanie | 810 |
Titanium Member | 450 + |
ELU | 665 |
snys | 631 |
Benkie | 594 |
Douglas Green | 578 |
Willie54 | 456 |
Platinum Member | 250 + |
1Pierre2 | 444 |
Harv | 424 |
Rare Breed | 422 |
Andre Smit | 417 |
Elleebee | 388 |
LEEN | 387 |
Kamp is Koning | 372 |
Oumens | 370 |
survivalist | 356 |
Izak | 328 |
RD | 322 |
captiva | 279 |
Meerkat | 271 |
Gold Member | 100 + |
Fienie | 240 |
Bushbaby | 208 |
Joos Pretorius | 200 |
Trev1 | 199 |
BigG | 187 |
Stephan | 182 |
Maurits | 173 |

Eksdom
Eishcom

LMGA
Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....

Yeh!!!!! aren't they realy unnessesary! ! ! ! Ha Ha Ha
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !

LOL wys jou 👍👍👍
Camping is a collection of memories .... make each one count
Dit sal n dag wees, hulle kry n kat van daai hekke af.
Al weer oppad iewers heen.

Eskom sal nou in die parlement moet verduidelik, wat die rede is vir die aankope van die duur diesel en steenkool en hoekom hulle deur middelpersone werk en nie self die aankope doen nie.Die verduideliking sal nogal interessant wees.
Maak maar weer gereed vir donkerte. Eskom gaan of het reeds die een eenheid by Koeberg vir 3 maande afgeskakel vir onderhoud en brandstof hervulling. Dan is die twak (steenkool) ook alweer nat....................
HKGK (Hier kom groot moeilikheid)
Moenie sleg praat van daai pers ligte nie!!!!
Dis eintlik n Xray masjien. Sodoende kan Sanrail jou bankkaarte xray en bepaal hoe gaan hulle jou verneuk as jy daar deur ry.
Kan die bli@#$ nie organize dat daai ligte sommer jou sinusse skoonmaak as jy daardeur gaan nie?
Sorry, nee hulle kan nie want dan kry geen ou n "kick-back" op sinus pille nie!
At last !!!!

Dink dit raak tyd om spelling reg te kry

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

🤣

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek het gister met n bestuurder by n kantoorpark gesels. Hulle het 6 blokke en elke blok het sy eie generator. Elke generator gebruik so 100 liter per uur. Teen R25 per liter is dit R2500 per uur per blok x 6x blokke = R15000 per uur om daai park aan die gang te hou. Soos dit nou met stage 6 is met 4,5 uur skedules kos dit daai park R70,000 net deur daai 1x skedule te kom. Soos dit nou aangaan is dit 10 ure n dag sonder krag....so die diesel verbruik is per dag R150,000. Dis net 1x kantoor park...vat bietjie die totaal oor die land, dan sien mens by watter astronomiese bedrag kom mens uit.Teen die verskriklike hoë % wat na staatskoffer toe gaan per liter diesel, lag ANC regering lekker.

Inkomste is so astronomies, Phala Phala bank sal nog beddens moet aanskaf om geld te stoor
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Fase 6 tree is om 16h00 tot 22h00 in werking. Fase 4 is vanaf 05h00 tot 16h00.
Die lopende uitgawes is dus nie 100% persent korrek nie. Stem saam dit bly nogsteeds 'n astronomies bedrag wat dit die ekonomie kos.
Besighede het darem die voordeel bo ons as huiseienaars dat hulle die kostes in hul belasting opgawes kan toon en sodoende minder belasting betaal.
Op die ou einde word die kostees maar net af gewentel na ons as verbruikers.
Moeg geploeg.

Kantoor parke se generators gaan enige tyd aan....al is dit 12am of 2am die oggend.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Fase 6 beteken ses uur sonder krag per dag. Ons is darem gelukkig nog nie by 10 uur sonder krag nie. Met die staking nou blykbar op 'n einde, sal dit hopelik beter gaan, maar 'n mens weet nie wat vorentoe kan gebeur nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Nope....ons het vanoggend reeds 2.5uur sonder krag gesit. Vanmiddag 2pm-4h30 pm wat dan verleng gaan word tot 6h30 pm weens stage 6 wat 4pm inskop.....en dan weer vanaf 10pm tot 00h30. {Maak nie saak of dit stage 1of 8 gaan wees nie} Totaal 9,5 uur
Stage 6 beteken nie 6 ure nie....dieselfde as stage 1 wat nie 1 uur beteken nie

Ek het gegaan op wat ESCOM genoem het, nl dat vlak 6 beteken6 oor in 24 uur wat in blokke van 2 uur elk ingedeel kan wird. Ek het nie die afkeiding gemaak dat vlak 6= 6 uur nie. Ek moet sê julle word hard geslaan. Beide op Stilbaai en op Pietersburg het ons wel drie periodes van 2 uur elk in 24 gekry. ESCOM het ook nou nou aangekondig dar dit n paar weke gaan neem om die onderhoudsagterstand agv die staking in te haal, so ons verdriet is nog nie verby nie. Ek is dankbaar dat ek betyds n inverter bystandstelsel gebou het.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Here is what the different stages of load shedding mean.
At every stage of load shedding, Eskom rations the country by a further 1,000MW of power, the equivalent of 1,000,000 kilowatts
The Happy Campers.