English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 294
Total Replies: 262 870
Total Views: 83 600 669
topics: 990
replies: 15 479
views: 4 053 009
In this section we welcome you, and introduce you to everyone on our forums.

Ek stel myself graag voor

replies: 18
views: 342
24 Apr, 2021 @ 17:42:45 pm
Kierie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 12 years

Goeiedag almal.

 

Ek stel myself net graag voor. Ons kamp al n hele goeie 10 jaar aan en af. Ons het eerste in 2 Canvalodge dome tente met extension gekamp en ek het toe opgradeer na n karavaan toe. Kamp huidiglik in n pragtige Gypsey Romany blue series en sleep hom met n 2.2 Everest. Ek het so 2 weke terug my EB lisensie gedoen dat ek wettig kan sleep. (Wat n mission).  Ek het al sommer baie geleer op die forum en sien uit om deel te wees. Ons probeer ons bes om gereeld te kamp tussen deur ons kinders en ons eie buitemuurse aktiwiteite. Vir eers het ek nie baie vrae nie ek het al reeds lekker gelees op die forum.

 

Kamp groete

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Apr, 2021 @ 21:52:14 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 217
Joined: 26 May, 2017
Experience: 4 years

Baie welkom!

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2021 @ 06:59:22 am
Anonymous

Baie welkom Kierie.  Jy gaan die Gypsey baie geniet.  Daai Ford gaan hom soos n droom sleep

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2021 @ 07:05:45 am
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 364
Joined: 07 Oct, 2017
Experience: 36 years

Baie welkom geniet die Gypsey.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2021 @ 08:40:32 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1588
Joined: 06 Jun, 2015
Experience: 47 years

Welcome to the forum, may you continue to learn a lot as you say and have some input as well. None of us are too old to learn!

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2021 @ 09:28:06 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5170
Joined: 08 Sep, 2009
Experience: 44 years

Welkom hier Kierie. Geniet dit hier en deel maar jou ondervindinge soos jy sleep.

Ons almal hoor graag. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2021 @ 13:15:44 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1555
Joined: 26 May, 2013
Experience: 47 years

Welkom en lekker kuier by die forum

Kom ons gaan kamp
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2021 @ 15:39:11 pm
HM
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4571
Joined: 06 Jan, 2009
Experience: 48 years

Welkom Kierie. 

The Happy Campers.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2021 @ 16:07:36 pm
RichardJ
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 682
Joined: 02 Sep, 2015
Experience: 53 years

Welcome to the forum. As you said, a great place to learn.

Living the dream
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2021 @ 17:25:09 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1635
Joined: 22 May, 2014
Experience: 8 years

Kierie,jy is op die regte stasie,hier is baie ervaring en kennis,geniet die forum soos jou tyd dit toelaat.

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2021 @ 17:28:01 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1914
Joined: 04 Jan, 2016
Experience: 51 years

Welkom Kierie. Geniet jou woonwa en die ondervindings.

Ek wonder of ek nou n' EB sou pass. Veral met n' Exclusive in tow.

Groete,
Paul
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2021 @ 18:50:35 pm
Kierie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 41
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 12 years

Dankie almal.

 

Oom Paul die Exclusive sal verseker oom se ervaring toets sou oom nou weer moes gaan vir EB😬. 

Om eerlik te wees was die learners vir my meer senutergend as die fisiese bestuur. 

Met die learners gee hulle vir jou 3 antwoorde en jy moet die korrekte of "mees korrekste" kies. 

Glo my as ek se as ek nie geleer het nie was daar n groot kans dat ek hom dalk nie sou deurkom nie. 

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Apr, 2021 @ 23:15:35 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1990
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 31 years

Welkom.

Vertrou jy gaan die forum geniet en ons sien ook uit om hier oor jou kamp doen en late ingelig te word.

Ons leer hier van mekaar en ek het gou uitgeving om eers hier te vra voor ek self probeer.

Lekker om nuwe aktiewe lede by te kry.

Geniet die wa, dit bly die lewe......!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr, 2021 @ 10:44:00 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5055
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 36 years

Kierie welkom op die forum en gesels en kamp n hond uit n bos

Haak daai wa kamp bly koning
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr, 2021 @ 12:24:45 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10668
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 41 years

Welkom hier op die forum.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr, 2021 @ 15:07:34 pm
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 554
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 35 years

Welkom. 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Apr, 2021 @ 16:19:41 pm
Fred
Neptune Member
100% Profile Strength
Posts: 4270
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 53 years

Dit lyk of meeste lede hier maar aan die ouerige kant is, so nuwe jong bloed is baie welkom.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Apr, 2021 @ 18:19:03 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5170
Joined: 08 Sep, 2009
Experience: 44 years

Nee man Fred. Ons hardeskywe is net vol. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May, 2021 @ 11:11:37 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1990
Joined: 04 Aug, 2017
Experience: 31 years

Nee man Fred. Ons hardeskywe is net vol. 

.....ek sit op myne!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za