English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 530
Total Replies: 252 794
Total Views: 83 248 850
topics: 11 576
replies: 139 217
views: 39 342 770
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Eina dit is mos seer

replies: 18
views: 5661
16 Oct 2015 @ 09:32:43 am
Anonymous

Die brug wat inmekaar gestort het.

Praat niks verder nie, nou,nou gee Willie my weer 6 van die bestes met sy rottangembarassed

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 09:40:46 am
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Tragic that something like this should happen, someone will have to answer.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 10:12:00 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9765
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Erg baie erg.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 10:18:49 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Iemand gaan baie betaal........dis n klad op ons konstruksie maatskappye

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 10:36:41 am
Anonymous

Nou waar op aarde gebeur so iets? Sorry maar ek is deur die regering verbied om nuus te kyk, so ek weet nie wat gaan aan nielaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 11:03:26 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4738
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Dis n tragedie wat nog baie geld uit daai kontrakteur se sake gaan jaag
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 13:05:38 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Weet julle of die pad oop is ek ry daai pad more??

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 13:10:58 pm
Anonymous

Oom WJ die beste gaan wees om vanaf Pretoria die R21 verby OR Thambo te vat

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 13:33:46 pm
Kurper
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 266
Joined: 22 Feb 2012
Experience: 36 years

Die pad is reeds gistermiddag oopgestel.

“He was a wise man who invented beer.” – Plato
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 13:46:17 pm
dolla2
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 16
Joined: 25 Sep 2015
shame lyk erg
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 14:31:59 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

As 'n ou bietjie trug dink, is daar deesdae gereeld sulke insidente, muur van duble verdieping kantoor gebou in Roodepoort val op bouers so 4 jaar trug. 'n Paar weke trug was daar 'n muur wat op skoolkinders geval het hier iewers in die NW en dit in 'n skoolterrein.

Ek en Janet praat nou die dag hieroor, is dit die mense wat kortpad neem is dit die materiaal?

Soos Hagar hierbo sê, iemand moet pa staan vir die een.  

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 14:45:07 pm
Anonymous

Fred, ek dink dit is 'n situasie aan 'n tekort van goeie tegnisie in SA, asook die tegnisie van vandag kry onvoldoende opleiding wat lei na sulke insidente.

Alle goeie tegnisie vlug na die buiteland weens sekere aksies wat in plek moet kom

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 15:16:37 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Kan net indink watse verkeers chaos dit moes veroorsaak😠
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 17:07:27 pm
Veldskoen
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 336
Joined: 08 Apr 2015
Experience: 36 years
Iemand het die moere linksom vasgedraai.
Hou jou voete plat op die aarde
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 18:26:59 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ken iemand wat naskoolse kursuse aanbied. Die mense wat daar klas loop kom uit graad 12 uit maar ken nie eers hulle wiskunde tafels nie. 3x3=9, 5x12=60 daai tafels.

Nou as sulke basiese alom bekende goed nagelaat word op skool is sulke swak konstruksie werk seker maar ons voorland.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Oct 2015 @ 19:14:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17416
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
En hulle probeer ook alles in minimum tyd bou
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 04:35:34 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

Sien die firma se aandele het baie gedaal lyk my hierdie BEE gaan nog Baie lewens kos

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 06:08:16 am
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Ek stem saam Stef

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Oct 2015 @ 06:21:09 am
Trev1
Gold Member
70% Profile Strength
Posts: 168
Joined: 25 Jan 2015
Experience: 5 years

Want het BEE hiermee te doen

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za