English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 276
Total Replies: 230 125
Total Views: 82 382 229
topics: 401
replies: 3 903
views: 1 473 143
Talk about the current road conditions throughout the country

Eiland to Witbank

replies: 5
views: 4838
09 May 2016 @ 21:41:24 pm
fransie
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 05 Jul 2010
Weet iemand of daar n nader pad van die Eiland na Witbank is behalwe oor Pretoria en in watse toestand is die pad ?

Baie dankie
Fransie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 07:37:13 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1080
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Fransie, die kortse pad is Trichardtsdal, Origstad, Lydenburg, Dullstroom, Belfast en dan N4 na Emalahleni (Witbank).    Jy kan ook oor Tzaneen, Moria na Chuensepoort, Marble Hall, Groblersdal na Emalahleni ry.   Laasgenoemde is sowat 45 minute stadiger.

Die padtoestand  vanaf Eiland tot by Origstad ken ek nie.   Origstad verder is nie te sleg nie.

groete

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 07:45:31 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1080
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Vergeet om te noem dat die afdraai na Trichardtsdal is tussen Gravelotte en Tzaneen.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 10:37:03 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7844
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Fransie, die kortse pad is Trichardtsdal, Origstad, Lydenburg, Dullstroom, Belfast en dan N4 na Emalahleni (Witbank).    Jy kan ook oor Tzaneen, Moria na Chuensepoort, Marble Hall, Groblersdal na Emalahleni ry.   Laasgenoemde is sowat 45 minute stadiger.

Die padtoestand  vanaf Eiland tot by Origstad ken ek nie.   Origstad verder is nie te sleg nie.

groete

 



Stem saam Theo,

Het die pad baie gery toe ek nog tussen Phalaborwa en Heidelberg moes toer.

Weet nie hoe is die toestand nou nie.



As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2016 @ 19:22:47 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4453
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years
Vanag origstad na lydenburg na dullstroom pad plek plek baie gelap met potholes was 6 weke terug in phallas
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2016 @ 09:58:28 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6408
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Ry maar Pietersburg vir gemoedsris die manne gooi klippe.

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required