English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 116
Total Replies: 227 424
Total Views: 82 268 095
topics: 10 742
replies: 123 302
views: 38 802 158
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Eiland by Upington

replies: 5
views: 4913
09 Jan 2004
Johan
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 133
Joined: 22 Jul 2007

Het enige iemand dalk vir my die kontakbesonderhede van die Eiland oord by Upington. Ek kry dit nÍrens op die internet nie. Ek wil ook graag weet hoe dit deesdae daar lyk aangesien ons baie jare laas daar oorgeslaap het.

Dankie

Daleen
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2004
Anonymous
Hi Daleen,

Gee jou e-mail dan stuur ek vir jou ons roete en waarnemings. Pretoria, Upington, Clanwilliam, Gariep, Pta.

Cheers
Willem
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2004
Anonymous
Daleen, ek het al by Die Eiland gekamp en was nie so beindruk nie. Ongeveer 15 minute uit Upington deur Louisvale sal jy 'n plekkie kry met die naam Oranjerus, by Kanon-eiland. Dis ook teen die bank van die rivier. Pragtig skoon , billike tariewe, en die rustigheid vanself.

Doen gerus navraag. Ek het verlede jaar 2X daar gestaan Sept/Okt op my Weskus-trippie.Werklik die moeite werd.



👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jan 2004
Anonymous
Hi Daleen
I was at Die Eiland in August 2003 for 3 days.
The caravan sites are level with lots of shade, dustbin, water and electricity. The ablutions and wash up facilities are first class. The tarif was R47.00 per day for 2 people. Their telephone number is 054 334-0286

regards
Roger
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2004
Anonymous
Look on the web under Northern Cape,
This is what I found

Die Eiland Resort

Northern Cape - Upington†
Tel: 054 334 0286
Fax: 054 334 0286
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Jan 2004
Dave
Gold Member
14% Profile Strength
Posts: 211
Joined: 01 Aug 2003
Hallo Daleen
Ek ondersteun Roger se kommentaar 100%. 'n Paar jaar gelede was ons van plan gewees om net een nag daar oor te slaap op pad na Windhoek maar ons het toe sommer 'n hele week daar gekampeer. Julle sal nie spyt wees nie. Daar is ook 'n bietjie geskiedenis verbonde aan hierdie eiland en Upington self. Jy sal minstens 2 nagte MOET oor slaap. Hoe Piet kan se hy was nie baie be-indruk met hierdie park nie is moeilik om te glo.
Groete Dave.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required