English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 767
Total Replies: 269 362
Total Views: 83 847 022
topics: 851
replies: 6 939
views: 2 422 120

Eiland Vakansie oord Upington

replies: 13
views: 350
03 Dec, 2020 @ 18:06:43 pm
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Die oord gaan op openbare tender verkoop word

Die stadraad kan hom nie bestuur nie (Raads besluit 24 November 2020)

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec, 2020 @ 19:31:21 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Hulle kan darm geld bestuur, daar is niks.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Dec, 2020 @ 20:24:22 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2341
Joined: 12 May, 2015
Experience: 50 years

Goeie besluit. Ons is twee jaar gelede daar in en dadelik weer uit. Oranjerus was n baie beter roep en dit sal vir die nuwe eienaar van die Eiland baie aan reklame kos om die beeld weer in ere te herstel.

Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec, 2020 @ 08:05:50 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4702
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Dit was jare gelede so 'n aangename oord.  Ek hoop daar is iemand of 'n maatskappy met inisiatief wat dit sal koop en weer tot ry reg laat kom.  Dalk stel 'n plek soos Forever of selfs die ATKV belang.  Die feit is egter sulke organisasies het die afgelope maande groot verleise gely het, so die kans is seker maar skraal.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec, 2020 @ 08:33:07 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1279
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Dit is tragies dat 'n eens-puik oord so verval het. Dit is maar die storie van baie instansies van ons land. Oranjerus is ook ons oornag-plek op pad Kalaharitoe of Botswana toe. 

Ek is altyd bly wanneer ek by n kamp aankom en daar is n "geen musiek" bord by die hek.  By n oord naby ons is reels oor oorbelle op mans en oor tatoos. Daar is n geraasmeter by die swembad ook. Hulle kom blykbaar weg met hulle reels oor velkleur ook. Net "lede" mag daar kamp en in "sekere gevalle" is die lidmaatskap-boek "ongelukkig vol."

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec, 2020 @ 08:58:37 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4702
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Die ouens skaats op dun ys en dit gaan terugkom en hulle in die agterwêreld byt.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec, 2020 @ 09:31:14 am
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 6025
Joined: 20 Jan, 2003
Experience: 35 years

Was in 2001 toe ek daar was nog 'n mooi oord gewees, hoop dit word weer so plek.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec, 2020 @ 09:44:25 am
Swanie
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1762
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

dit sal ook nou weer afhang van wat die koper se voldoenings vereistes moet wees. (BEEEEEE  ens)

Kry hy / sy / die stam huurpag of is die eiendom kart en transport.

Dit sal bepaal wat die nuwe eienaar / bestuur daar sal doen. want niemand gaan miljoene bestee as die eiendom net enigetyd aan die volgende persoon gegee kan word nie.

Yes I think to myself what a wonderful world.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec, 2020 @ 09:50:33 am
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4702
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Dit kan natuurlik ook gebeur dat die grond vir ander doeleindes aangewend kan word, afhangende of daar sulke voorwaardes met die verkoop is.  Dit is waarskynlik 'n goeie terrein vir 'n hotel of 'n vakansiekompleks.  'n Ontwikkelaar kan dit ook oorweeg vir behuising- ekj weet nie wat die situasie daarmee in Upington is nie.  Kom ons hoop maar dit bly 'n kampplek.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec, 2020 @ 11:27:59 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 5120
Joined: 11 Dec, 2013
Experience: 37 years

Sal nice wees as Aventura of self ATK die oord vat knap hom op en oord weer terug op sy volle glorie

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Dec, 2020 @ 13:50:13 pm
Fred
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 4702
Joined: 09 Mar, 2016
Experience: 54 years

Aventura bestaan lankal nie meer nie.  'n Aantal van sy oorde is deur Forever Resorts en ATKV oorgeneem.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec, 2020 @ 08:46:36 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 11140
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Was ook laas seker 20jr terug daar.

Met besoeke vir werk nie daar nie, B&B en ry weer.

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec, 2020 @ 09:33:20 am
Shirundu
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 76
Joined: 20 Jan, 2020
Experience: 35 years

Ek verstaan baie oorde se kontantvloei het 'n ernstige knou gekry met die Covit. As daar weer 'n 'lock down' moet kom gaan baie van hulle ook hulle deure moet sluit. Hoor dat daar oor die 30 oorde/lodges is Namibië al toe is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec, 2020 @ 18:31:27 pm
Photoman Alex
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 629
Joined: 06 Aug, 2012
Experience: 44 years

Was in 2001 toe ek daar was nog 'n mooi oord gewees, hoop dit word weer so plek.

I stayed there in 2002 and it was nice then.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required