Plaas eier inhoud vooraf in n houer by die huis. Skryf op houer waar eier hoeveelhede is wat sal help om regte hoeveelheid te gebruik vir resepte
Hoekom gaan ek die eiers by die huis in n bottel gooi vir n resep by die huis.
Nee wat. Hoe gaan ek sag gebakte eiers vir 'n ontbyt met spek / wors, tamatie en roosterbrood kry uit 'n bottel? Ons het nog nooit erens heen gery en nodig gehad om eiers te vertroetel nie. Het nog altyd heel uitgekom.
Maar dan het ek eers Isuzu en nou Ford gery. Toyota se vere is te hard en stamp selfs die drywer se g&^ pap.
Die is vir seker daai regte 4X4 trippies. Dan kan dit werk.
My wa stap rustig agter my Tipper. En dan moet ek by sê ek weet hoe om my wa te sleep so die eiers kom nog altyd heel by die bestemming aan.
Kyk ek het al baie eiers gebreek......in die pan..
Ten spyte van Butts se sienswyse: (Ons het nog nooit erens heen gery en nodig gehad om eiers te vertroetel nie.) vertroetel ek maar myne - waar ek ookal gaan.
Eiers is van die items wat deesdae meer gebruik word tydens my kamp.
Met die pryse van pannekoek wat duurder as biltong word maak ek nou maar my eie en deel die res uit. Daar is niks slegter as 'n gebreekte eier in 'n karavaan nie, veral as die karavaan warm geword het deur die som. Die maak jou 'n beter pakker om die regte plek te kry om jou eiers veilig te hou. Ons vat maar die eerste 12 pak saam en koop later indien nodig. Ons hou maar die eiers in die oorspronklike karton verpakking en pak die stewig vas sodat die nie breuk nie.
Ten spyte van Butts se sienswyse: (Ons het nog nooit erens heen gery en nodig gehad om eiers te vertroetel nie.) vertroetel ek maar myne - waar ek ookal gaan.
Chris, in die tye moet manne dit maar doen soos jy aanbeveel.
Ten spyte van Butts se sienswyse: (Ons het nog nooit erens heen gery en nodig gehad om eiers te vertroetel nie.) vertroetel ek maar myne - waar ek ookal gaan.
Golfer stop vir diesel vir sy Toyota dubbel kajuit. Toe hy uitklim val 2 golf pennetjies uit trokkie. Petrol joggie, "wat is dit"
Golfer "pennetjies"
Joggie "waarvoor gebruik jy dit"
Golfer " ek rus my balle daarop wanneer ek dryf"
Joggie " Flip it, Toyota dink ook aan alles"

Toyota manne het maar klein balletjies
Dit is waar, want hoe meer 'sense' jy in jou kop het (deur byvoorbeeld 'n Toyota te ry) hoe kleiner is die "tools" wat jy benodig.
Jy kan tot eiers vries!!!
Gebruik die ou tipe ysbakkies en sit n eier in elke blokkie en vries.
Jy kan dit dan uithaal en in n plastiek sak bere en in jou freezer gooi.
Geen gemors en dit hou maande lank sonder probleme. Jy weet ook dat elke blokkie is n eier :)
Anders hou maar net in die oorspronklike karton box.
As jy wil he dit moet breek, sit hom in daai plastiek boxies.
Bietjie humor terwyl jul op eiers is - daar was jare terug n program op radio iets soos "hoe goed ken jy jou partner" n persoon vra sekere vrae apart aan die man en vrou en kyk dan wat elkeen antwoord. Uitsaaier vra vir man wat gooi hy graag op sy eiers in oggend antwoord toe aromat - vra vir vrou waarvan haar man hou - haar antwoord babapoeier. HA HA HA

Ook 'n bietjie humor. "Hoe hou jy van jou eiers, Mnr?" Gestreel asb.
Hallo eier