English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 685
Total Replies: 237 514
Total Views: 82 725 204
topics: 587
replies: 3 638
views: 3 330 769
Share all those nice recipes with everybody...

Eier tamatie bell pepper gebak

replies: 1
views: 217
12 Oct 2017 @ 21:43:41 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Nog een maar dei keer net saam met n tamatie in die bell pepper
Bell pepper in skywe gesny
tamaties in dun skywe gesny
eiers
sout en peper na smaak
Plaas pan op stoof en maak warm
Plaas die bell pepper in die pan en braai so n bietjie.
Plaas nou n skyf tamatie in die bell pepper
Breek n eier op die tamatie
Strooi n bietjie sout en peper oor vir smaak
bak tot eier gaar is kan ook die poan met n deksel toe maak om die eier gouer gaar te kry
Haal uit en geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 17:46:58 pm
KosieK
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1686
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years
Baie vinnige ontbyt resep van jou.
Werklike ń maklike resep vir my as persoon vir selmoord, lol.
Ek bederf nie jou resep nie, maar ongelukkig alles wat jy daar moet voorberei, is wat ek moet vermy.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required