English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 614
Total Replies: 253 934
Total Views: 83 284 665
topics: 600
replies: 3 874
views: 3 352 682
Share all those nice recipes with everybody...

Eier resep

replies: 0
views: 1104
11 Sep 2016 @ 18:48:42 pm
Herman
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 243
Joined: 08 Dec 2016
Experience: 16 years
Hallo Oom Koos hoop Elma kan darem eirers eet.
Hier so n maklike een vir ontbyt
4 snye wit of bruin brood gerooster
4 eiers
sout en peper na smaak
halwe koppie gerasperde kaas
botter of margarine
Stel oond op 170g C
Rooster die brood en smeer aan die eenkant met die botter of margarine
Skei die eiers maar hoe die eiergele heel

Vat n bakplaat en sit die rooster brood met die gesmeerde kant bo
Strooi van die gerasperde kaas oor dei brood
Klits die eirerwitte tot styf
Skep die eierwit op elke stuk brood en maak n holtein die middel
Plaas n eiergeel in elke holte Strooi n bietjie sout en peper na smaak oor die eiers
Strooi nou die res van die kaas oor
Plaas in oond en bak vir ongeveer 20 minute totdat die eierwitte n ligte goud bruin is en eiergele gestol is
Haal uit en bedien dadelik
geniet
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za