English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 303
Total Replies: 250 322
Total Views: 83 151 202
topics: 11 429
replies: 137 597
views: 39 289 944
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Eienaars handleiding

replies: 8
views: 219
19 Jan 2020 @ 11:28:02 am
14
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 19 Jan 2020

Goeiemore

Ek is opsoek na 'n handleiding vir 'n 2006 Jurgens Classique.

Baia dankie

Theo

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 11:42:51 am
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4818
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Welkom hier by ons Theo.

Op 'n vorige draad het Robby hulp aangebied vir 'n handleiding. Kontak hom gerus. info@MountainPassesSouthAfrica.co.za of 083 658 8888

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 15:57:06 pm
14
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 19 Jan 2020

Dankie Danie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Jan 2020 @ 20:20:21 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4659
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Theo welkom 

Haak daai wa kamp bly koning
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jan 2020 @ 12:57:41 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dag se, Theo. 

Afhangende wat jy soek. Click regs bo op jou forum screen. scroll af tot by specs.

Daar is baie info op die Classique.

 

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 07:45:21 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16005
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Meeste van die Jurgens handleidings is beperk tot die Tent en die opslaan darvan.

Die yskas, microgolf, gas stoof, en bv Hansen Geyser het elk sy eie handleiding apart.

Is daar iets spesifiek waarmee ons kan help?

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 16:46:20 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9555
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het met my Classique se koop vir n handleiding gevra.

Die fabriek voorsien dit nie meer nie.

Welkom op die forum

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 16:50:34 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9555
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

John ek het daar gaan kyk.

Niks......

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Jan 2020 @ 17:09:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17150
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Het met my Classique se koop vir n handleiding gevra.

Die fabriek voorsien dit nie meer nie.

Welkom op die forum

 

Hierdie forum is nou die handleiding

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za