English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 930
Total Replies: 258 210
Total Views: 83 433 424
topics: 11 812
replies: 142 582
views: 39 444 896
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Eetgerei organiseerder

replies: 7
views: 236
21 Feb 2021 @ 22:59:42 pm
Great-White
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 51
Joined: 15 Jan 2019
Experience: 32 years

Ons het gesoek na 'n organiseerder vir ons eetgerei maar kon nie kry wat ons soek nie. Vandat ons afgetree het hou ons onsself besig met allerhande stokperdjies, onder andere leerwerk soos handsakke, wynsakke, kredietkaarthouers ensovoorts. Omdat ons more vir 5 weke na Hartenbos toe gaan, het ons gister besluit om ons organiseerderself te maak uit egte leer.  Hier is die finale produk waarmee ons opgekom het. Vroulief het hard hieraan gewerk want ek moes ander sakke klaarmaak.

Sukkel met fotos maar sal weer probeer

Dankbaar vir ons gesondheid wat ons toelaat om te kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Feb 2021 @ 23:04:41 pm
Great-White
Silver Member
100% Profile Strength
Posts: 51
Joined: 15 Jan 2019
Experience: 32 years
Dankbaar vir ons gesondheid wat ons toelaat om te kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 02:11:12 am
Hennie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 62
Joined: 27 Oct 2017
Experience: 16 years

Dit is baie netjies en stewig.. Geniet julle Hartenbos kamp.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 07:07:41 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16434
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Regtig chapperig! ! ! ! Netjiese stukkie werk

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 07:57:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17967
Joined: 05 May 2015
Experience: 8 years

Baie nice!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 10:56:06 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 437
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 35 years

Baie goed gedoen. Lekker stewig. Gebruik die seil tiepe wat ek saam met die karavaan gekry het glad nie, is te flimsy.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Feb 2021 @ 14:04:37 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1630
Joined: 22 May 2014
Experience: 8 years

Hou van julle handwerk,sien dat julle dit met toewyding doen,en nog n geldjie daarmee verdien,wat altyd handig te pas kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Feb 2021 @ 21:23:08 pm
LEEN
Platinum Member
88% Profile Strength
Posts: 239
Joined: 14 Oct 2016
Experience: 11 years

Baie netjies - moes die 1 wat saam met ons Sprite swing gekom het afgehaal het en vervang het met n nuwe 1 - die gleufies heeltemal te nou gewees vir enige tipe messegoed.  

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za