English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 636
topics: 11 568
replies: 139 143
views: 39 339 537
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Eerste Karavaan sleep en Kamp

replies: 20
views: 10007
02 Nov 2015 @ 09:31:35 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years
Hallo mede kampers.

Nogmals baie dankie vir al die raad die vorige keer.

Ons het die wa Vrydag gehak en ek het almal se raad gevolg, 90 en soms 100 op snelweg gery, sleutels mooi gebere en seker gemaak alles was gesluit gewees. Het alles seker 3 keer nagegaan.

Die ergste het my wel getref, n road block. Gelukkig het hulle net voertuiglisensies gekyk.
Die wa se dak het ook nie in die ry opgepop nie en ons het lekker gesleep. Beter gegaan as wat ek gedink het.

Ons het net by ons staanplek gestop toe kom groet a mede forum lid, Kobus my. Dit was lekker gewees.

Ons het maklik opgeslaan en baie lekker gekamp by Klein Kariba. Ek glo met die volgende sleep gaan dit nog makliker en minder stresvol wees.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 09:35:25 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Bly julle het dit geniet...dankie vir die foto's
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 09:38:15 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years
Daars hy, lekker man en wie het nou gese dit gaan seer wees.
Bly omte hoor als het goed gegaan en dit geniet het.
Hoe meer gereeld jy sleep hoe meer gaan jy leer.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 10:00:17 am
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Jacobus, dit was nou lekker en mooi om te sien.  'n Hele familie wat hul eerste kamp geniet.  Die kinders kan seker nie wag dat julle gou weer moet gaan nie.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 10:13:53 am
JNS
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 289
Joined: 26 Sep 2014
Experience: 32 years

Bly julle het dit geniet en alles het vlot verloop.

Een raad wat niemand gegee het was dat jy moet seker maak jou eerste kamp is by 'n ordentlike plek want eerste ervarings is blywend. Jy het gelukkig daarvan seker gemaak deur Klein Kariba toe te gaan.

Kan jy dink wat die familie se houding teenoor kamp sou wees as die abusie vuil was, niks warm water nie, die swembad groen en die staanplek se gras laasjaar laas gesny was. Dan was 'n baie nice Caravette in die mark vandag

Professional Pensioner
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 10:14:13 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years

Jacobus, dit was nou lekker en mooi om te sien.  'n Hele familie wat hul eerste kamp geniet.  Die kinders kan seker nie wag dat julle gou weer moet gaan nie.smile


Ja. Desember is ons in drakensville, ongelukkig in a huisie, maar Februarie as dit die Heer se Wil is kamp ons in Mbizi vir ma en jongste se verjaarsdag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 10:14:52 am
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1036
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 11 years
Baie bly dit het alles goed verloop, en julle kamp geniet,dankie vir fotos volgende keer sal dit makliker gaan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 10:20:24 am
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years

Bly julle het dit geniet en alles het vlot verloop.

Een raad wat niemand gegee het was dat jy moet seker maak jou eerste kamp is by 'n ordentlike plek want eerste ervarings is blywend. Jy het gelukkig daarvan seker gemaak deur Klein Kariba toe te gaan.

Kan jy dink wat die familie se houding teenoor kamp sou wees as die abusie vuil was, niks warm water nie, die swembad groen en die staanplek se gras laasjaar laas gesny was. Dan was 'n baie nice Caravette in die mark vandag


Ek is darem al meer as 10 jaar lid van die ATKV en het baie in die ATKV huisies gebly. Weet met ATKV sal die oord 100% wees.

My ouers gaan kamp gelukkig ook baie en hulle gee dan ook terugvoer aan ons oor die oorde en ja caravanpark.com met sy lede gee ook goeie helpvolle terugvoer.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 10:31:03 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years

Baie bly julle het dit geniet. Ons kamp die naweek by soetdoring en dan sien ons julle hooplik desember by Drakensville.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 10:32:27 am
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 32 years

Mooi man. Bly alles het goed afgeloop en julle het dit geniet. Lekker fotos.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 12:20:21 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 62 years

Hi jacobus...

Just one bit-o-warning nobody's told you about.... 

You do realise your life will never be the same again......

Expect: -

Long sleepless evenings lying awake planning your next trip....

Shiver's & shakes accompanied by an unstoppable urge to go into every darn single camping equipment & caravan dealer you see...cool

Oh, and you will become a naural "thief-par-excellance" at stealing the other fellas idea/s with your eyes. This phenomon is usually preceeded by an un-controllable urge to walk around the resort....laughing

Saddle up and enjoy the ride...

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 12:26:16 pm
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years
YEs I have noticed. As you walk past other vans and camp side you check what gadget they have and and. O ja, and you check for the same vans and there conditions and how they have put up there tents and the pens.

But I think I am going to enjoy it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 12:28:02 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years


Ja. Desember is ons in drakensville, ongelukkig in a huisie, maar Februarie as dit die Heer se Wil is kamp ons in Mbizi vir ma en jongste se verjaarsdag.

Vra Drakensville of jy nie kan "opgradeer" na 'n woonwa-staanplek nie.smile

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 12:29:02 pm
Anonymous

Gaan die naweek lekker lyn nat maak in die Vrystaat, ry Vrydag 13h00nm stipteliklaughing. Ek hoop daar is nog water in die rivier na die min reënfrown.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 12:33:02 pm
Jaco
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 198
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 5 years

Gaan die naweek lekker lyn nat maak in die Vrystaat, ry Vrydag 13h00nm stipteliklaughing. Ek hoop daar is nog water in die rivier na die min reënfrown.


Geniet dit. My werk hier by die NPA is bietjie agter, so ek moet inhaal voor Desember se weggaan. Niemand doen mos jou goed as jy nie daar is nie.

Hoop julle vang iets anders as a sonbrand.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 12:39:44 pm
Anonymous


Geniet dit. My werk hier by die NPA is bietjie agter, so ek moet inhaal voor Desember se weggaan. Niemand doen mos jou goed as jy nie daar is nie.

Hoop julle vang iets anders as a sonbrand.
Dankie, eintlik pla die vang my nie, dit is net daai gevoel om weer weg te breek. As ek iets vang, sal dit 'n ''Bargain'' wees.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 13:08:38 pm
Global Traveller
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 352
Joined: 28 Apr 2013
Experience: 37 years

Geniet dit - ons is nog nie moeg vir die karavaan lewe nielaughing - na al die jare en teveel hoteleyell

Slower and lower is better than higher and faster!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 18:43:38 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5811
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 33 years

Baie geluk Jacobus julle is nou oor die hond se stert.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 18:48:27 pm
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 48 years

En toe was dit nie so erg nie , mooi  fotos  geniet die volgende  kamp

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 21:04:27 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1585
Joined: 22 May 2014
Experience: 7 years
Jacobus,so moet n man mos praat en doen,na so n naweek voel n werksman weer lus vir die lewe.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2015 @ 22:03:10 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Bly julle het dit geniet. Al wat nou voorle is om tenminste een naweek in 'n maand weg te gaan. Jy gaan agterkom dit is soos drugs jy kan later nie meer daar sonder nie.

Veilige sleep kilo's vorentoe!

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za