English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 630
topics: 11 568
replies: 139 143
views: 39 339 533
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Edenpark

replies: 1
views: 1294
16 Jul 2004
Jan
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 12
Joined: 16 Apr 2007
Ons gesin het die afgelope vakansie met 'n tent by Edenpark naby Naboomspruit gekampeer. Dit was een van die lekkerste kampervarings wat ons tot dusver gehad het. Hulle verdien hulle vyf sterre. Gaan loer gerus in op hulle webbladsy onder "resorts". Dis 'n moet as jy die Bosveldrustigheid en -gasvryheid wil beleef.
Groetnis.
Jan Fourie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Jul 2004
Christo
Bronze Member
11% Profile Strength
Posts: 39
Joined: 24 Apr 2007
Jan, wat was die dag en nag temperatuur? (As julle in die Winter daar was?)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za