English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 405
Total Replies: 232 489
Total Views: 82 431 645
topics: 4 415
replies: 29 721
views: 17 351 192
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 427
replies: 0
views: 17 348 655

Edenpark - in die Wes-Kaap?

replies: 1
views: 3197
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
23 Oct 2006
Anonymous
Is daar dalk 'n kamp van Edenpark,Naboomspruit se gehalte in die Wes Kaap. Ons het verhuis van Pretoria na Kaapstad so 2 jaar gelede, en kon nog nie so iets opspoor hier nie. Het die naweek by "22 Watervalle" in Porterville gaan kamp, en lekker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
23 Oct 2006
Ilse
Silver Member
11% Profile Strength
Posts: 64
Joined: 28 May 2007
Wicus,

Ons het so 12 jaar terug van GP na die Kaap verhuis en glo my ek wil nooit weer terug Gauteng toe gaan nie.ˇ Daar is egter twee goed wat Gauteng het wat ons nie in die kaap het nie.
1.ˇ Ordentlike karavaan parke
2.ˇ Die pad terug Kaap
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required