English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 277
Total Replies: 230 153
Total Views: 82 384 339
topics: 4 391
replies: 29 470
views: 17 334 803
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 426
replies: 221
views: 10 225

Eden Park - Naboomspruit

replies: 1
views: 2527
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
24 Aug 2005
Pieter
Silver Member
14% Profile Strength
Posts: 58
Joined: 21 Jan 2010
Het enigiemand onlangs by Eden Park gekamp en hoe is dit daar?

Ek het hierdie jaar net nie my draai gekry om daar uit te kom nie nadat ek vorige jare heelwat daar gekamp het en mense my gereeld vra hoe dit daar gaan (besprekings, tariewe ens).
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1039_reactions_counts' doesn't exist
25 Aug 2005
Prof
Moon Member
14% Profile Strength
Posts: 821
Joined: 14 Jul 2003
Ek het so twee weke gelede die hergradering gedoen en Edenpark is steeds 'n 5-ster-oord. Nog 5 staanplekke is aanbou en behoort teen Desember gereed te wees. Nog 'n paar staanplekke sal in 2006 bygevoeg word - daar sal uiteindelik (ek dink) 25 of 26 staan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required