English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 646
Total Views: 83 242 271
topics: 11 568
replies: 139 137
views: 39 339 384
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Eastco Parys

replies: 25
views: 6391
01 May 2016 @ 18:54:35 pm
Anonymous

Heng, darem nou vir jou regtig lekker vakansie gehad by Eastco Parys. Ons was eers wisselvallig oor Eastco, maar glo my Eastco het ons gesteel en sal van nou af meer gereeld hulle besoek. Ek kon nie glo dat 'n dame 'n plek so kan bestuur nie. My voete is onder my uitgeslaanembarassed.

Welgedaan Susan vir julle netheid en gasvryheidwinklaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2016 @ 18:58:21 pm
Anonymous

 Vervolg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2016 @ 19:19:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17410
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Welkom terug DK....dankie vir foto's...lyk baie lekker
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2016 @ 19:22:11 pm
pwven
Jupiter Member
85% Profile Strength
Posts: 1859
Joined: 03 Jan 2015
Experience: 56 years
Dankie vir die inligting en die fotos. Lyk na n baie lekker plek om te kamp.
Geniet die lewe so lank as jy kan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2016 @ 19:24:04 pm
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1655
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 33 years
Lyk baie mooi daar
Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2016 @ 20:08:39 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Dankie vir die deel.
Gee mens opsies waar om te kan gaan.
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2016 @ 21:01:26 pm
Anonymous

Nice!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 May 2016 @ 22:21:18 pm
FredaD
Pluto Member
85% Profile Strength
Posts: 4706
Joined: 18 Apr 2011
Experience: 2 years

Julle mense daarbo in die noorde is baie gelukkig om soveel pragtige kampe te he om uit te kies.  Dit lyk baie goed.  Lyk of dit baie lekker was en hoop julle het lekker ontspan.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 07:09:31 am
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 50 years
Mooi plek. Die rivier, is dit die Vaal ?, lyk mooi gesond.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 07:31:59 am
Johan Hall
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 650
Joined: 13 Jun 2011
Experience: 39 years
DK, waar is die oord gelee??

Stuur vir ons detial besonderhede.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 07:51:50 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4736
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Dennis dis skoon daar die fotos vertel alles verseker n wenner dankie vir terugvoer
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 09:07:48 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17410
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Mooi plek. Die rivier, is dit die Vaal ?, lyk mooi gesond.

Vaal rivier lyk vir my ook baie goed....gedink die area is baie droeër
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 11:31:46 am
Anonymous

DK, waar is die oord gelee??

Stuur vir ons detial besonderhede.
Johan, dit is 10 km buite Parys oppad na Fochville. Google net Eastco Parys.

Baie dankie aan almal, dit was besonders lekker en goed uitgerus.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 13:44:41 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17410
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Is eastco Parys en Eastco Magalies dieselfde eienaars?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 18:33:45 pm
Anonymous

Is eastco Parys en Eastco Magalies dieselfde eienaars?
Geert, ja, dieselfde eienaars, maar Parys is die rustige een onder albei soos ek kan aflei.

Ek kan nie oordeel nie omrede ek nog nie Magalies se oord besoek het nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 18:57:13 pm
Gawegawie
Silver Member
92% Profile Strength
Posts: 54
Joined: 03 Jan 2008
Experience: 17 years
We have been to both, and Parys is my preference.
River for fishing is better than a dam for fishing anyday.

Both are excellent resorts, and both very well run with active management involvement.
Life is too short not to live it, No Regrets, Just live it like there's no tomorrow.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 May 2016 @ 19:50:58 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17410
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Sal bietjie moet plan maak...maar eers in somer...kan seker lekker koud word daar langs die waters
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 11:16:21 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie Dennis.

Was by Magalies nou in Feb gewees.

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 11:24:16 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1214
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Was ook al by Eastco Magalies tydens my seun se troue. Die plek is pragtig, en die geriewe baie goed. Ook uitstekende diens - hulle het selfs na Clio (ons Maltees) gekyk terwyl ons by die troue was!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 11:24:33 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years
Lyk baie goed mater, wats die tariewe.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 13:35:17 pm
Anonymous

Lyk baie goed mater, wats die tariewe.
R 90-00 p/p/p/n. Werklik die moeite werd teen daardie tarief, veral vir hulle netheid en gasvryheid.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 May 2016 @ 19:45:33 pm
Anonymous

Baie goedkoop

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 08:22:45 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Hi Dennis,

Ons geniet ook Eastco, Parys. - Probeer ook gerus Weltevrede langsaan (op dieselfde rivier) - nog rustiger en baie netjies - eienaar is baie streng.

 

 

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 08:30:27 am
Anonymous

Hi Dennis,

Ons geniet ook Eastco, Parys. - Probeer ook gerus Weltevrede langsaan (op dieselfde rivier) - nog rustiger en baie netjies - eienaar is baie streng.

 

 

Ek wou daar gaan kyk, maar die tyd was redelik beperk. Soos ek kan verstaan is die staanplekke bietjie beknop en warm stort water ook 'n probleem. (Dit is slegs op hoor sê).

Ons hou van streng personeel, dit hou die geraasgatte in toomwink

Sal volgende keer gaan inloer daar.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 08:38:34 am
DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3321
Joined: 16 Jan 2012
Experience: 53 years

Dis glad nie so nie Dennis.

Die staanplekke het sink dakke - daar regtig min om te kies tussen hulle - ek glo in die einde, sal dit net persoonlike voorkeur wees.

DR DRAKE GP

not a Doctor nor a GP
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 May 2016 @ 08:43:57 am
Anonymous

Dis glad nie so nie Dennis.

Die staanplekke het sink dakke - daar regtig min om te kies tussen hulle - ek glo in die einde, sal dit net persoonlike voorkeur wees.

Dankie vir die info. Ons sal regtig een dag deur ry om te gaan kyk, bv. op 'n Sondag. (Hoop hulle laat dagbesoekers toe)

Hierdie naweek is ongelukkig uit omrede dit my kleindogter se 2 de verjaardag is.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za