English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 795
Total Replies: 239 817
Total Views: 82 810 971
topics: 11 122
replies: 130 688
views: 39 094 081
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

EWIKS MOVERS - WOUTER VAN DER MERWE 082 459 4529

replies: 29
views: 470
07 Nov 2019 @ 09:39:33 am
Conradb
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Nov 2019
Experience: 20 years

Goeie Dag Almal,

vir die van julle wat dalk nie weet nie, Wouter (Willie van der merwe se seun) is steeds volstoom aan die gang met EWIKS mover installasies, julle is welkom om hom te skakel op 082 459 4529 vir enige navrae

 

\\

Good Day All,

For those of you who might have not known, Wouter (Willie van der merwe's son) is still carrying on withe the installations of EWIKS movers, please feel free to contact him on 082 459 4529 for any queries.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 12:25:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8736
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Dankie Conrad.

Neem kennis.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
1
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 12:29:42 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8736
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Het n afspraak met Wouter.

Wag nog vir my wa om uit die fabriek te kom.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2019 @ 17:22:38 pm
Conradb
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Nov 2019
Experience: 20 years

Great Chuck Norris, sien jou wanner jy hom het!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 19:35:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8736
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Wel vandag was die groot dag.

Na ons lekker gesit en gesels het omte wag vir die reën en uitgestel na donderdag hou dit op en trek dit oop.

Na minder as twee ure is die movers op en is ek tevrede.

Dankie Wouter en Conrad vir jul diens.

Hou so voort en kan jul 9 jaar se ondervinding en kennis in die veld dit wys.

Nogmaals dankie vir puik diens.

Sterkte met die kursus in Villiers.

Groete

Jin

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 20:37:34 pm
Conradb
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Nov 2019
Experience: 20 years
Baie dankie vir die terugvoer oom Jin. 
Dit is vir ons altyd Baie belangrik om te weet dat ons kliente gelukkig is met die produk en ons diens.

Groete, 
Conrad. 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 20:39:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15080
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Wel vandag was die groot dag.

Na ons lekker gesit en gesels het omte wag vir die reën en uitgestel na donderdag hou dit op en trek dit oop.

Na minder as twee ure is die movers op en is ek tevrede.

Dankie Wouter en Conrad vir jul diens.

Hou so voort en kan jul 9 jaar se ondervinding en kennis in die veld dit wys.

Nogmaals dankie vir puik diens.

Sterkte met die kursus in Villiers.

Groete

Jin

 

Gaan hul PowrTouch ook doen?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 20:44:30 pm
Conradb
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Nov 2019
Experience: 20 years
Goeie Naand Luhman, 
Ja, Ons gaan Powrtouch doen in die Gauteng area. 
 
 
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 20:47:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15080
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Goeie Naand Luhman, 
Ja, Ons gaan Powrtouch doen in die Gauteng area. 
 
 

Dit sal puik nuus wees! Hou ons maar op hoogte wat hul môre sê. Sterkte

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 20:55:26 pm
Conradb
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Nov 2019
Experience: 20 years

Ek maak beslis so! 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Nov 2019 @ 21:26:52 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3915
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Hoop nie hulle leer jou verkeerd dat jy ook die bestaande stutte vir die sypanele gaan afsny om die movers te maak pas. Soos in my geval. frownSien my fotos op die "Powrtouch Caravan Mover" draad.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 07:30:27 am
Conradb
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 06 Nov 2019
Experience: 20 years

Goeie More, 

Ons is baie opgewonde om julle in kennis te stel dat ons ook nou Powrtouch movers installeer in die Pretoria area. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 07:40:49 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15080
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Goeie More, 

Ons is baie opgewonde om julle in kennis te stel dat ons ook nou Powrtouch movers installeer in die Pretoria area. 

Dis goeie nuus. Hoe gereeld moet PowrTouch gediens word? Wat sluit diens in....wat word gedoen?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 08:26:47 am
WW Movers
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 20 Nov 2019
Experience: 22 years

Dis goeie nuus. Hoe gereeld moet PowrTouch gediens word? Wat sluit diens in....wat word gedoen?

 

Hi daar, Powrtouch moet 1 keur n jaar gediens word om die warranty in plek tehou. Die motors word gestrip, gegrease en die actuator se wurm word ge grease en weer toe gemaak. 

 

hoop dit beantwoord jou vraag.

 

groete

 

wouter

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 09:13:59 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15080
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

 

Hi daar, Powrtouch moet 1 keur n jaar gediens word om die warranty in plek tehou. Die motors word gestrip, gegrease en die actuator se wurm word ge grease en weer toe gemaak. 

 

hoop dit beantwoord jou vraag.

 

groete

 

wouter

Dankie Wouter. Word die afstand vanaf movers na wiele ook seker weer nagegaan en seker maak dat alle boute nog mooi in plek en vas is? Wat sal dit kos as jy dit by my huis kom doen? Ek bly in Pretoria....naby Menlyn winkel sentrum

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 09:21:10 am
WW Movers
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 20 Nov 2019
Experience: 22 years

Hi,

 

ja dit word ook na gekyk en seker gemaak alles is 100%.

 

jy kan my gerus skakel op 0824594529 dan maak ons n reeling.

 

groete

 

wouter

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 10:21:34 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3915
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

 

Hi daar, Powrtouch moet 1 keur n jaar gediens word om die warranty in plek tehou. Die motors word gestrip, gegrease en die actuator se wurm word ge grease en weer toe gemaak. 

 

hoop dit beantwoord jou vraag.

 

groete

 

wouter

Veels geluk Wouter! Mag jou besigheid floreer.

Verskil met jou oor die diens van die movers elke jaar om die waarborg in plek te hou. 

Verwys jou na  afdeling 5 Guarantee in die handleiding.

Kry dit nie ge copy en paste nie  so ek haal aan. 

5.1 A new Powrtouch is covered by a Five Year no quibble parts and labour guarantee. (DIY fitting is a parts only 5 year guarantee).

Kry niks in die handleiding dat die movers gediens moet word nie. Net skoonmaak onder afdeling 4.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 13:06:34 pm
WW Movers
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 20 Nov 2019
Experience: 22 years

hi daar, dit is wat Dirk van powrtouch vir ons gese het. Die probleem is as jy hom nie diens nie en iets breuk is dit baie moeite om alles af tehaal en in testuur. dit word dan met die verskaffers in engeland bespreek en as dit nalaatigheid is dan gaan hulle dit nie dek nie. dus se ons 1 keur n jaar sodat jy jou kant skoon hou en geen pyne het met jou guarantee nie.

noem dit maar preventative maintance.

die skoon maak wat jy raak lees is deel van die diens. ons kan tog nie oor grease as ons nie die parte skoon gemaak het nie.

 

hoop dit verduidelik alles vir jou.

 

groete

 

wouter

www.caravanmover.co.za
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 14:12:45 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3915
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Wouter, ek bly staan met dit wat in die handleiding op skrif staan. Nerens word daar melding gemaak van diens intervalle nie. Die skoonmaak onder Afdeling 4 kan deur die eienaar gedoen word aangesien niks uitmekaar gehaal word nie.

Ek vergelyk die interne dele van die mover met 'n wheel bearing. Jy karring nie elke jaar daaraan nie. 

Jammer vir Dirk van Villiers. Hy sal die waarborg moet eerbiedig sonder enige besoek aan sy werkwinkel of agente.

 

 

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 16:45:37 pm
WW Movers
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 20 Nov 2019
Experience: 22 years

HM,

 

waneer was jou powrtouch ge installeer?

hoeveel keur gaan kamp jy in n jaar?

sleep jy baie grond pad?

sleep jy ver?(250km plus)

los jy jou powrtouch engaged as die wa staan?

 

groete

 

wouter

 

 

www.caravanmover.co.za
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Nov 2019 @ 18:00:00 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3915
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Wouter

Die movers is 10 jaar gelede installeer. Word gereeld skoon gemaak soos per handleiding en loop nog mooi. (Touch wood) Nog net nodig gehad om die gaping te verstel soos die bande afloop.

Oor die tien jaar was dit 'n mengsel van 4 jaar toer en ook kort kampe. Oor die period omtrent 110 keer wat die movers gebruik is. Dit is  gemm 11 keer per jaar wat die movers gebruik is teen so 2-3 minute per geleentheid. Dit wil se die movers het 20-30 minute per jaar geloop. Regverdig dit 'n jaarlikse diens?

Minimaal grondpad.

Afstande op teer wissel van 100 km maar nie verder as 500 km nie. Ek verstaan nie die rede vir die vraag nie. Die movers se werkende dele is immers in geseelde eenhede.

Nee, ek los nooit die movers engaged by die huis of by die kamp nie. Sodra die wa staan gemaak is word hulle ontkoppel.

 

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 08:57:34 am
WW Movers
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 20 Nov 2019
Experience: 22 years

okay great stuff!

 

jy doen alles reg.

 

groete

 

wouter

www.caravanmover.co.za
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 09:15:25 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3915
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Jou vrae en my antwoorde het my laat besef hoe lank die movers my probleem vrye diens gegee het. Getuig van 'n goeie produk.

Dalk moet ek hulle nou bietjie meer pamperlang met 'n strip and clean deur julle.

My probleem is ek woon in Nelspruit en julle het nie 'n werkwinkel waar die wa kan staan vir 'n diens nie. Ek het vriende waar ek kan oornag maar daar is nie plek vir my wa nie.

Enige voorstelle behalwe die munisipale parke in Pretoria omgewing?

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 09:23:48 am
WW Movers
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 20 Nov 2019
Experience: 22 years

Jou vrae en my antwoorde het my laat besef hoe lank die movers my probleem vrye diens gegee het. Getuig van 'n goeie produk.

Dalk moet ek hulle nou bietjie meer pamperlang met 'n strip and clean deur julle.

My probleem is ek woon in Nelspruit en julle het nie 'n werkwinkel waar die wa kan staan vir 'n diens nie. Ek het vriende waar ek kan oornag maar daar is nie plek vir my wa nie.

Enige voorstelle behalwe die munisipale parke in Pretoria omgewing?

 

hi daar, 

 

ons het veilige stoor plek onder dak waar ons mooi na jou wa kan kyk. ons sal hom met plesier deeglik deur gaan.

jy kan my gerus skakel op 0824594529 dan maak ons n plan. 

 

groete

 

wouter

www.caravanmover.co.za
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 09:34:55 am
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3915
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Goed om te weet dankie.

Dit sal eers vroeg volgende jaar wees, en dan werk ek sommer 'n kort kamp in erens in die Brits omgewing. 

Groete

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 11:15:45 am
WW Movers
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 20 Nov 2019
Experience: 22 years

Goed om te weet dankie.

Dit sal eers vroeg volgende jaar wees, en dan werk ek sommer 'n kort kamp in erens in die Brits omgewing. 

Groete

 

daai klink soos n plan.

 

sien jou volgende jaar.

www.caravanmover.co.za
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 12:47:44 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Goed om te weet dankie.

Dit sal eers vroeg volgende jaar wees, en dan werk ek sommer 'n kort kamp in erens in die Brits omgewing. 

Groete

 

Slim plan Hendrick.  Onthou ons forum gesamentlike kamp aan die begin van Feb 2020.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 12:48:24 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

By Drie Berge

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Nov 2019 @ 15:35:22 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3915
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Het vergeet van die forum kamp. Dankie.

Hoop die vrou het genoegsaam herstel van haar knie vervanging in Januarie. Dit mag 'n spanner in die works gooi.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Nov 2019 @ 07:22:45 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15370
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Het vergeet van die forum kamp. Dankie.

Hoop die vrou het genoegsaam herstel van haar knie vervanging in Januarie. Dit mag 'n spanner in die works gooi.

Vat 'n ou kampstoel bout hom vas op 'n checkers trollie en stoot vir ma so rond.

Kamp moet sy kamp.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required