English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 402
Total Replies: 232 435
Total Views: 82 430 107
topics: 4 415
replies: 29 718
views: 17 350 908
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 455
replies: 296
views: 17 254 563

EEN SLAPIE, VOOR HLALANATHI !!!

replies: 1
views: 3013
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
04 Aug 2005
Dawie
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 630
Joined: 15 Feb 2005
Experience: 48 years
Goebaai ! Maar hierdie keer gat ek saam, dis nie weer Atlanta waar julle my gat los nie, ek sit hierdie keer voor! My pa sł hy gat ?n automatiek jockey wiel koop vir ons waentjie om hom te stoot tot binne innie kampplek. Oorlat my pa sł hy?s nou te dik om
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Table 'cp_com_morgan.plugin_forums_1038_reactions_counts' doesn't exist
04 Aug 2005
Nico
Titanium Member
81% Profile Strength
Posts: 626
Joined: 01 Jul 2005
Experience: 46 years
Dawie, Oom wil nou vir jou 'n OPDRAG gee. 'n Opdrag is soos ernstige goed - mens MOET daarna luister! Oom wil alles weet vannie naweek as jy terugkom. Alles van die Ooms en die Tannies - hoe hul lyk, wat hul doen en hoe baie hulle praat en so aan.
Oom
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required