English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 254
Total Replies: 229 884
Total Views: 82 371 408
topics: 4 381
replies: 29 404
views: 17 332 224
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 303
replies: 128
views: 12 391

Dwarswegstrandoord

replies: 20
views: 684
26 Aug 2019 @ 12:05:47 pm
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 204
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Jis manne, ken iemand die oord of het meer inligting, naby Grootbrak.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 16:10:42 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 823
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years

Ekself het geen persoonlike ervaring van die oord nie. Het al wel daar gaan kyk en ken verskeie mense wat gereeld daarnatoe gaan. My indruk, van wat ekself gesien het en gehoor het, is dat dit 'n puik plek is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 16:15:50 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2468
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Die oord is baie netjies met goeie ablusies.  Daar is ook 'n klein winkeltjie.  Die oord behoort blykbaar aan een of ander onderwysers organisasie.  Dit is reg op die strand en jy kan kilometers ver stap hoewel daar nie sover ek kan onthou,  'n amptelike swemstrand is nie.  Glentana oord is ook daar naby wat ewe gesellig is.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 19:48:18 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4999
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ekt wragtag toevallig ook vandag op die plek afgekom.. Dit en Morgan Bay (alhoewel ek bietjie lees oor sekuriteits issues)...

Dwarswegstrandoord lyk baie nice..... So eks is bly iemand het dit ook opgemerk. 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Aug 2019 @ 21:55:21 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4121
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

We stayed for month at Dwarswegstrand very neat, good clean ablutions. As Fred says the beach is beautiful for nice long walks.  You will probably even get to see some dolphins laughing

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 04:19:30 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 204
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Baie dankie vir almal se insette. Ek oorweeg die oord vir Desember 2020. Ek hou veral van die Tuin roete. 

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 09:03:46 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7820
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sal maar ook n draai daar gaan maak een dag. 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Aug 2019 @ 13:33:20 pm
Dick
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 812
Joined: 12 Feb 2008
Experience: 28 years

Ek het ook nog net daar ingery om te gaan kyk, baie netjies gewees beplan nog om daar te gaan kamp.

Diederik Strachan
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 08:11:23 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4999
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

We stayed for month at Dwarswegstrand very neat, good clean ablutions. As Fred says the beach is beautiful for nice long walks.  You will probably even get to see some dolphins laughing

 

Can you recommend some nice stand numbers?

I have taken the images of the resort I could get and tried to fit it in a picture in my mind as to where which stand exactly is and what the view will be....

I assume the best spots might always be taken during December holidays as usually is the case..


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 09:41:12 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2468
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Brommer, as ek reg onthou het geen van die staanplekke 'n see-uitsig nie aangesien die ablusies en watookal aan die seekant gebou is.  Die oord is nie baie groot nie en ek dink nie daar is regtig beter of slegter staanplekke nie.  Ek weet ons het onder 'n boom gestaan maar ek dink nie al die staanplekke het bome nie.  Bome is in elkgeval vir een ou goed en vir 'n ander sleg oor die voëls wat daar kom slaap en op jou karavaan tjorts, of die bome drup gom of nektar.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 14:58:17 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4121
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Brommer, we were on site 31 leading into the cul de sac as the stands in front were mostly empty while we were there we always had a sea view. Obviously if you are prepared for the wind 21,22,27,28,29,& 30 are sea frontage. There is a large drop down to the beach so the view from up there is excellent. Stands 1- 6 will have the chalet dwellers passing you all the time. Avoid 32 & 33 as you will be looking on sand dunes in front of you.

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Sep 2019 @ 16:00:24 pm
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2468
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

OK, duidelkik het ek verkeerd onthou oor die see-uitsig.  Ons was seker vyf jaar gelde daar.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 08:53:49 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 204
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Ek het, soos belowe laas week n draai daar gaan maak.

Julle kan maar met genoegdoening boek, pragtige oord.

Passop net vir die mooiste staanplekke heel voor op die branders, ek dink die wind kan dalk jou vuurtjie in die see in waai as hy die dag nukkerig is.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 10:21:46 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2468
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Glentana, so 'n paar kilometer in George se rigting vanan Dwarswegstrand, is ook 'n baie lekker oord. Dit lê tussen twee parallelle heuwels reg langs die strand, so ek meen wind sal nie daar 'n probleem wees nie. Ablusies is ook puik.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 10:45:25 am
Frikadel
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 204
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 23 years

Glentana, so 'n paar kilometer in George se rigting vanan Dwarswegstrand, is ook 'n baie lekker oord. Dit lê tussen twee parallelle heuwels reg langs die strand, so ek meen wind sal nie daar 'n probleem wees nie. Ablusies is ook puik.

Fred, was ook daar, ook baie mooi sonder die uitsigte.

Wind gaan hier nie lol as jy n vleisie braai nie.

Everyday may not be good, but there is something good in every day!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Sep 2019 @ 17:40:55 pm
BrianB
Neptune Member
74% Profile Strength
Posts: 4121
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 40 years

Glentana, so 'n paar kilometer in George se rigting vanan Dwarswegstrand, is ook 'n baie lekker oord. Dit lê tussen twee parallelle heuwels reg langs die strand, so ek meen wind sal nie daar 'n probleem wees nie. Ablusies is ook puik.

Yes, Glentana is far more protected from the wind without the sea view. One just needs to decide what you want, sea view with some wind or no sea view and no wind. 

I would take Dwaarswegstrand every time. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 10:17:36 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4999
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Brommer, we were on site 31 leading into the cul de sac as the stands in front were mostly empty while we were there we always had a sea view. Obviously if you are prepared for the wind 21,22,27,28,29,& 30 are sea frontage. There is a large drop down to the beach so the view from up there is excellent. Stands 1- 6 will have the chalet dwellers passing you all the time. Avoid 32 & 33 as you will be looking on sand dunes in front of you.

 

 

Thanks - will keep in mind


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 11:32:22 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 752
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

Pieter, ek glo nie Glentana sal vir jou werk met die kiddies nie. Dit is 'n baie nice en rustige oord, Enigste swem fasiliteite is by die see en jy kan gladnie die see vandaar sien nie. Ek weet dit is een van jou vereistes.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 13:54:22 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 4999
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Pieter, ek glo nie Glentana sal vir jou werk met die kiddies nie. Dit is 'n baie nice en rustige oord, Enigste swem fasiliteite is by die see en jy kan gladnie die see vandaar sien nie. Ek weet dit is een van jou vereistes.

Dankie Hennie maar Glentana is nie op my lysie nie.


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 07:50:16 am
Oom Volvo
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 24 Oct 2018
Experience: 3 years

Hulle tel no 0448791010. Hulle e mails foutief,werk daaraan. Was gister daar. Sterkte

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
5 days ago @ 07:52:18 am
Oom Volvo
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 24 Oct 2018
Experience: 3 years

Hulle tel no 0448791010. Hulle e pos foutief,werk daaraan,wss gister daar

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required