English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 433
Total Replies: 233 358
Total Views: 82 468 890
topics: 4 421
replies: 29 852
views: 17 361 255
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 311
replies: 179
views: 15 338
topics: 1
replies: 0
views: 22
Dwarsberg Trout Hideaway
Western Cape, Rawsonville
1
Total Ratings: 1
1   
0
Rated: 07 Nov 2014
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Dwarsberg Rawsonville

replies: 10
views: 210
08 Feb 2019 @ 14:53:43 pm
Caravan Man
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 26 Sep 2018
Experience: 39 years

Iemand al hier gekuier? Was dit OK?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2019 @ 17:11:03 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

Dit lyk goed op GoogleMaps en hul webblad.

Trygve (Robbie) het hierna verwys in sy post verlede week oor Stettynskloof pas.

Ek plan om self hier 'n draai te gaan maak in 2020 wanneer ons weer die Kaap besoek.

So ek stel belang in kommentaar wat jy gaan kry......of wat jy dalk later gaan gee.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Feb 2019 @ 20:47:56 pm
Bostoe
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4456
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 34 years

Terug voer op 4x4 community forum is dat dit n awsome plek is baie gewild 

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2019 @ 09:37:28 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2576
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Is die plek se regte naam Dwarsberg Trout Hideaway?  Ek weet daar is 'n kampplek so halfpad teen die Groot Winterhoekberge met die pas uit.  Sou dit hy wees?  Ons was nie daar in nie, maar op 'n afstand het dit baie oulik gelyk met baie bome.  Hulle webbladsy het nie juis baie inligting nie, maar die fotos op Afrisatay lyk goed. Ek wag ook angstig vir eerstehandse inligting met die oog op 'n volgende toer.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2019 @ 15:44:12 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1748
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Sal ook graag jou terugvoer wil ontvang.....dankie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 10:34:47 am
Caravan Man
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 26 Sep 2018
Experience: 39 years
Was gister daar. Heeeerlike plek. Lueflike geriewe. Bietjie duur. Staanplekke langs lekker poele een kilometer uitmekaar. Sal beslis n paar dae daar gaan staan
Bietjie rof vir lang karavane. Sal my boswa gebruik. Vriendelike mense. 

Flip. Nou laai al my vorige fotos ook af. Sukkel maar bietjie nog.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 10:58:57 am
Fred
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2576
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Lyk of die wyn noal 'n belangrike aspek is van die plek!laughingsurprisedtongue-out

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 12:44:14 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years

DJ,

Jy sê bietjie rof vir lang karavane.

Ek neem aan jy verwys na die pad? 

Brei effe uit oor jou stelling asb.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 12:46:57 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1748
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Jy bêre nooit n halwe bottel J&B nie! Maak hom leeg en gooi hom weg. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 22:16:09 pm
Caravan Man
Bronze Member
77% Profile Strength
Posts: 15
Joined: 26 Sep 2018
Experience: 39 years

Die pad tot by ontvangs se laaste entjie is n nou grondpad. My langpad- karavaan sal dit seker kan maak tot by die ontvangs. Maar daarvandaan lê die kamppersele langs die rivier en jy ry met n grondpad al langs die berg en draai dan af deur digte boorde op rowwerige gronpaadjies na die rivier. Ek dink nie ek wil my karavaan daar af neem nie. Ek sal maar die Metalian 4x4 wa neem. 

Dis werklik baie mooi daar. Pragtige groen gras met afdakkies en eie ablusie. 

Daar is ook verskeie chalets. Obs stel natuurlik ook belang in die voetslaan-paaie wat teen die berg oplei tot by n waterval.

Redelik-toegeruste kiosk. Konferensie/trou-geriewe. Dranklisensie. Pragtige piekniekplekke. Alles langs die rivier wat afloop vanaf die Stettynskloof-dam.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Feb 2019 @ 14:19:50 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1596
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 29 years
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required