Lenie wat se dustcover praat jy van.
Lenie
Daars mos nie stof in Natal nie???
Praat jy van die seil wat oor die caravaan gaan om die stof van hom af te hou
Lenie, Ek en my vrou het sommer 'n ligte (goedkoop) linne hier by ons Metro in Centurion gekoop 2x die lengte nodig om die woonwa van voor na agter toe te maak en sy het dit toe in die lengte aanmekaar vasgewerk. Dit lyk goed en werk 100%
Groete - Nico