English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 519
Total Replies: 252 680
Total Views: 83 243 551
topics: 87
replies: 1 763
views: 192 735
Share your best or worst experiences to help others out.

Durban loop ook deur

replies: 24
views: 606
10 Oct 2017 @ 12:14:21 pm
Anonymous

Ek kry nou die e-pos oor Durban.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 12:15:35 pm
Anonymous

.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 12:37:19 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16140
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years
Ai dis eina. Ons land het die water nodig maar op ander plekke
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 12:46:24 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
WoW...ek sien dis op die N2 hoofweg by die petrol depot...moes chaos wees
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 13:05:25 pm
Fairhills Caravan Park
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 37
Joined: 09 Oct 2014
Experience: 53 years

Die Pont Karavaanpark ook onder water.  Hulle is so 2Km rivier op van Port Edward.

Ons 70mm Reenmeter het vroeg vanoggend al oorgeloop en die reen nog eenstryk deur lekker hard.  

 

Flip

Fairhills Managment
Fairhills Caravan Park and Camping ground
Fascadale Rd
Ramsgate
Kwazulu-Natal
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 13:05:37 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4736
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years
Dis baie water Geert ek stem die noorde van wiltuin baie droog sowel Phalaborwa , Mica hoedspruit area kort baie reen daar
Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 14:08:51 pm
Campervan
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 2830
Joined: 27 Oct 2013
Experience: 42 years
Hier by ons vir twee dae aanmekaar gereen, gelukkig nog nie skade gesien nie.
Weet ook nie heveel gemeet is nie...
On The Road Again
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 14:23:12 pm
Chris Centurion
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 651
Joined: 04 May 2016
Experience: 33 years
Het fotos gekry van 'n kennis in Toti. Die Gallerie Mall en ABSA is oorstroom. Toti lyk baie sleg en die N2 by die ou lughawe is oorstroom.

Het van MacNicols Bazley beach verneem dat hulle het gelukkig nie veel skade nie. Daar is gelukkig nie baie kampeerders nie. Die riviermond is gelukkig oop. Net bome wat in strate lê. Dit reen nogsteeds.
Moeg geploeg.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 14:28:27 pm
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2189
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Ek het vanoggend hier in Uvongo 80mm gemeet en by middagete vanmiddag nog 50mm. Ek was nou dorp toe en al die riviere loop baie sterk. Die waterval onder die Uvongo brug is skouspelagtig.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 17:35:12 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
King Edward hospitaal
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 19:09:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Daar is mense wat skade gekry het met tente by Natalia...hulle het hul nou gratis gehuisves in eenhede
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 19:51:39 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years
Enige nuus oor Scottburgh, sou dink met so 'n wind en dan nog reen sou mense goot skade gelei het?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 20:24:48 pm
Anonymous

Lyk ook vir my ons hghways is nou eintlik low ways... al die water le en die pad en vloei nie af nie...??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 20:50:45 pm
Anonymous

Lyk ook vir my ons hghways is nou eintlik low ways... al die water le en die pad en vloei nie af nie...??

Jip, low ways en alles te danke aan te min onderhoud en oorvloed van afval wat dreinerings verstop, maar maandeliks word jou e-toll rekening gepos en sommer via e-pos ook.
Pos gaan asblik toe en e-pos word as unread delete.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Oct 2017 @ 20:54:43 pm
Anonymous

Neewat ek sien ekt n lekkef Golf 7 GTi vir my jaravaan sd etoll rekening so ek wag maar vir my dag. Hulke stelsel vol foute

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 07:12:46 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 08:13:56 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Hoeveel mm het dit gereën dat dit sò lyk?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 09:01:39 am
PietG
Saturn Member
88% Profile Strength
Posts: 2189
Joined: 12 May 2015
Experience: 48 years
Dit lyk my nie na mm nie maar km.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 09:43:32 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1853
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Lyk ook vir my ons hghways is nou eintlik low ways... al die water le en die pad en vloei nie af nie...??



Of dalk net te veel water!
Paaie word ontwerp om gemiddelde reënval plus 'n bietjie te hanteer.
Net soos stormwater afvoer sisteem in jou tuisdorp.
Genoeg om normale stormwater volumes af te voer, nie vir uitsonderlike stormweer nie.
Hier is dit net doodeenvoudig te veel water. Selfde rede hoekom 'n rivier sy walle oorstroom - te veel water op die gegewe tyd.
Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 12:03:04 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Neewat ek sien ekt n lekkef Golf 7 GTi vir my jaravaan sd etoll rekening so ek wag maar vir my dag. Hulke stelsel vol foute

Ek het self ook e-tolls gesien van 'n SUV se hoofligte op 'n woonwa se registrasie nommer.

Kan dit wees dat die voertuig deur die tolhek dalk vervalsde nommerplate gehad het?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 13:14:23 pm
Back Packer
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3236
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 61 years

Durban hawe ingeng gister tydens die storm.

"Children have never been good at listening to their elders, but they have never failed to imitate them."
-James Baldwin-
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 13:26:09 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4824
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Sjoe dit was omtrent 'n storm in groot dele v d land. Het die reen nodig en hoop die Kaap kry ook so bietjie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Oct 2017 @ 21:00:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years
Ek het vanoggend hier in Uvongo 80mm gemeet en by middagete vanmiddag nog 50mm. Ek was nou dorp toe en al die riviere loop baie sterk. Die waterval onder die Uvongo brug is skouspelagtig.

Ek het n video clip gesien hoe daai rivier afgekom het oor daai waterval in die lagoon in...amper soos n klein Niagra falls
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 08:09:55 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2238
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Oct 2017 @ 14:55:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kan werk...goeie idee😆
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za