Alles gepak môre oppad Dube toe tesame met Hessie en Jan
Dube is naby Britz in Wes Transvaal. (Noordwes Provinsie)
Stef , julle moet dit erg geniet, mens kuier lekker saam met julle en die Kruise
Ek glo julle het dit geniet. Die weer was besonders aangenaam die naweek. Ek bly soos die kraai vlieg ongeveer 30km van Dube af. En die lekker weer het my vreeslik lus gemaak vir kamp.
Ja ons het vandag terug gekom lekker warm weer gehad was darem drie van die forum lede daar tot laat aand om die vuur gekeier
Klink net lekker......
Kyk ons raak nou so baie hier op die forum. Dit is omtrent tyd dat die forum lede elke naweek mekaar begin raak kamp.
Dan is dit nie meer nodig om forum saamtrek te reel nie dit vind in elkgeval elke naweek plaas.
Ha Ha ha