English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 956
Total Replies: 225 099
Total Views: 82 158 833
topics: 10 678
replies: 122 132
views: 38 753 073
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Dube of Dinoken Resort?

replies: 17
views: 322
27 Mar 2019 @ 12:05:57 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 680
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Help!! Kan nie  belsuit nie.  Was nog nie by een van die twee nie

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 12:09:47 pm
Big5Spotter
Mars Member
77% Profile Strength
Posts: 1004
Joined: 08 Oct 2014
Experience: 10 years

Hi Catherine albei oorde baie nice genoeg vir kinders om te doen, was by albei en geniet hulle, Dube kan jy ver stap in die veld wat ons geniet, fietsry ens, watter oord is naaste vir jou, geniet

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 12:27:44 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13045
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Soos Hannes hierbo noem....Dube het n vreeslike lekker veld waarin jy kan gaan stap met vollop verskillende wild. Dinokeng resort kan jy ook in die oord stap....maar is nie naastenby so lekker soos Dube se veld nie {Dink daar is net paar Njalas in hulle oord} Teen n addisionele fooi kan jy in Dinokeng se reservaat rondry wat buitekant die oord is waar die Big5 is, alhoewel ek al n paar keer daar gery het en nog nooit die big5 kon sien nie....slegs 2 van die big 5. Beide het supertubes en warm swembaddens....so oord fasilitiete is maar basies dieselfde.

As ek moet kies....dis my persoonlike keuse: As dit vir die kamp self gaan: Dinokeng resort. As dit vir die stappe in die veld gaan: Dube. As jy wilds ritte wil doen en Big5 soek, is keuse automaties Dinokeng resort

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 12:34:29 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 294
Joined: 28 Feb 2018

Travel distance, accomidation cost, services and facilities, and how much you are prepared to pay for an adventure, can be used as guidline for decision, if you booking for Easter it might be a bit to late for both of them !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 13:07:20 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 680
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Dinokeng is bietjie cheeper en nader, maar ons hou daarvan om te stap, so dalk sal dube werk, en dan dinokeng volgende keer

Dankie vir julle info.

 

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 13:08:58 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 680
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Travel distance, accomidation cost, services and facilities, and how much you are prepared to pay for an adventure, can be used as guidline for decision, if you booking for Easter it might be a bit to late for both of them !

Want to go after easter rush

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 13:23:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13045
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Click op hierdie L I N K om na my terugvoering oor Dube te gaan. Die eerste was nog winter....jy sal sien veld is dooierig.....dan die laaste fotos was begin Februarie gewees.

By bespreking moet jy maar noem julle het n Splash wat bietjie langer is, aangesien van die staanplekke kleiner is as ander

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Mar 2019 @ 18:09:23 pm
Bak oor
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1530
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ek het Dinokeng geniet nie te sleg, maar dit was nie n whoa kamp vir my. Dube sal ek nog probeer. Beslis ook op die waiting list.

I WENT TO CAMP KNOWING TO MAKE FRIENDS, ENDED UP WITH A AMAZING NEW FAMILY.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 11:07:17 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1023
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 11 years

Ek sal beslis saamstem met  twee vorige skrywers - Dube is pragtig om te gaan stap (EN FIETSRY!!) Die oord self is uiters goed, en word voortdurend verbeter. Baie beslis aan te beveel indien julle klein kinders het.

Maar, Dinokeng Oord is in 'n kleiner weergawe van die Kruger Nasionale Park geleë .. en dit is iets besonders. Jy kan wel met jou eie voertuig op roetes gaan sonder betaling (sogenaamde "Self Drive roetes") en ons was al baie gelukkig om heelwat te sien op sulke ekspedisies - weliswaar nog nie die katte gesien nie (een keer dit net gemis met omtrent 20 minute - dem!!) maar andersins baie lekker. Die nadeel is hier dat kinders verveeld raak, veral as jy dit meet aan die tyd wat ons (2 volwassenes) in die motor spandeer - vroeg in die oggend uit, en dan ook weer later in die dag. Die oord self is egter pragtig en heel geskik vir families. Baie lekker staanplekke!

Dus, op die einde van die dag is dit wel julle keuse - geniet dit!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 12:38:48 pm
Chuck Norris
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 7342
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Dube my gunsteling maar die konpng daar naby speel heel nag musiek. Stap en wild maak op vir dit. 

Dikoneng ook goed tot so 22h00 met verkeer op die pad.

Moet ry om iets te sien, en daar is heelwat.

Ape rehabilitation en wynmaak en proe.

Reservaat vir G5.

Lapa lang die rivier vir etes en n koue. Saterdag het hulle n mini mark en braai. 

4x4 ritte maar moet vooraf bespreek en groep van 5 viertuie. 

Dus maar self besluit en gaan verken. 

 

 

 

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 13:03:39 pm
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 680
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Lekker man.  Sal altwee besoek op verskillende tye, maar dink ons sal Dube eerste probeer

Albei klink baie lekker

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Mar 2019 @ 16:17:57 pm
Hentie06
Silver Member
96% Profile Strength
Posts: 55
Joined: 18 Jun 2018
Experience: 12 years

Was al by Dinokeng en onlangs by Dube, van die 2 verkies ek Dinokeng. Pad na Dube was baie sleg tussen N4 en Dube. 

As jy nie gras of paving staanplek by Dube kry nie is dit nie baie lekker nie, staan plekke was klein en baie grond en stof. Veld is lekker by Dube maar by Dinokeng net so lekker.

my R0.02

Hak laat ons ry!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 07:09:27 am
Anonymous

Lekker man.  Sal altwee besoek op verskillende tye, maar dink ons sal Dube eerste probeer

Albei klink baie lekker

Dube is baie lekker.

Al nadeel is die stuk grondpad van so +/- 3km.

Om die ergste skudding te vermy, ry aan die verkeerde kant van die pad in die rigting van aankomende verkeer. Natuurlik nou nie wanneer daar aankomende verkeer is nielaughing.

Oor die algemeen is die grondpad nie baie bedrywig nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 07:14:49 am
CampingKitty
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 680
Joined: 14 Jan 2015
Experience: 3 years

Dube is baie lekker.

Al nadeel is die stuk grondpad van so +/- 3km.

Om die ergste skudding te vermy, ry aan die verkeerde kant van die pad in die rigting van aankomende verkeer. Natuurlik nou nie wanneer daar aankomende verkeer is nielaughing.

Oor die algemeen is die grondpad nie baie bedrywig nie.

 

Noted! Dankie DK.

As long as everything goes my way...I'm totally flexible
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Mar 2019 @ 07:16:29 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13045
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die laaste stukkie teerpad voor jy afdraai op grondpad was begin Februarie baie sleg....vreeslik baie potholes. Toe ons middel Maart daar verby gery het was hulle besig met padwerke op daai stuk pad....Stop & Go gewees. So dit behoort uitgesorteer te wees as julle daar verby kom....of altans ek hoop so, padwerke is soms baie tydsaam

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Apr 2019 @ 19:36:00 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13045
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Wat ek miskien nog kan bylas is dat daar nie genoeg sitplek / grasperk area by die nuwe swembad\supertube area by Dube is nie. Ons was nou altwee kere in besige tye daar dan is daar nie plek om te sit nie....sit maar dan op die muurtjies van river raft...maar is in die son. Die ou swembad is egter baie rustig....lyk nie of dit meer veel aftrek kry nie....baie netjies daar 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Apr 2019 @ 12:33:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13357
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Dube is deesdae 'n baie besige oord en ons gee hom maar 'n mis. 

Was self nog nie by Dinokeng Oord nie maar is bereid om hom 'n kans te gee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Jul 2019 @ 14:34:59 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13045
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required