English & Afrikaans Forums
Total Topics: 20 975
Total Replies: 225 378
Total Views: 82 172 585
topics: 4 331
replies: 29 043
views: 17 304 655
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 393
replies: 182
views: 9 333
topics: 17
replies: 37
views: 1 943
Dube Private Game Lodge
North-West, Brits
92
Total Ratings: 92
80   
12
Rated: 23 Aug 2019
Type of Resort:
Family with children: 2
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Dube = Terugvoering

replies: 15
views: 525
24 Sep 2018 @ 18:53:53 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek sal so paar foto's plaas en my ervaring van hierdie oord. 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2018 @ 19:03:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die pad na die oord is goed. Die laaste 2km tot hoofhek is grondpad en dan is dit seker nog n kilometer na die karavaanpark self. Alles heel gerieflik om met gewone padwa te ry. Vriendelike petsoneel by hek en ontvangs. Die sites is duidelik genommer....maar is soms moeilik om te sien waar grense presies loop. Sommige sites is baie klein...so as jy met groter karavaan kom, moet jy maar by bespreking noem...daar is sommige sites waar ek sal sukkel om met my Swing in te kom.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2018 @ 19:08:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die nuwe ontspannings area het baie aftrek gehad.....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2018 @ 19:12:38 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit was maar stil by die swembad in die middel van die kamp...water was maar nog yskoud. Die Hydro Spa was soms stampvol....mense het tot laat in die aande daar geswem.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2018 @ 19:17:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Daars n lekker winkel in die kamp met benodighede wat relatief billik geprys was. Daar is ook heerlike take=aways , roomysse en milkshakes te koop. Buite het hul hotdogs gebraai en pannekoek gebak....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2018 @ 19:24:45 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Persoonlik dink ek is die ablusie geriewe is te min. Dit was egter n stampvol naweek gewees, maar in die oggende moes mens wag vir n oop toilet en die ry om te stort was in die oggende baaaaie lank. Weet nie hoe die geval was by die ander blokke nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2018 @ 19:41:27 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die hoogte punt vir my was om  in die veld te kon stap tussen die wilde diere. Dis gemaklike paadjies en die diere is volop. Ek het n hele paar km afgelê in die veld. Rooibokke, elande, kameelperde, nyala, kudu, blou wilde beeste, waterbokke, blesbokke, zebras 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2018 @ 19:44:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Die donkies wei ook in die veld, maar hoofsaaklik om die kamp. Hulle het n paar keer hulself teen die elektriese omheining van kamp geskok...dan skree hulle

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2018 @ 19:52:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit was spesiaal gewees om tussen hierdie trop van 16x elande te kon sit by die voerplek....hulle kom so naby aan jou, jy kan hul fisies met die hand raak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Sep 2018 @ 19:58:01 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Paar son ondergang fotos....

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2018 @ 06:08:01 am
Chris L
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1156
Joined: 31 Jul 2011
Experience: 40 years

Geert baie dankie vir deel van foto's en jou ervaring. Van ons laaste kamp daar(paar jaar gelede) tot nou het plek baie verander. Sal weer besoek min stiller tyd.

AMAZING
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2018 @ 08:32:55 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13412
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja die plek het baie verander sedert ons laas daar gekamp het.  Baie bly oor die staanplekke wat genommer is.

Sal 'n besoek daar moet maak en kyk watter staanplekke sal vir ons gepas wees as ons soontoe wil gaan.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2018 @ 09:03:46 am
Jaco
Gold Member
96% Profile Strength
Posts: 190
Joined: 23 Apr 2014
Experience: 4 years

Baie dankie vir die fotos en terugvoer. Ons kamp Desember daar vir n week.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Sep 2018 @ 12:15:57 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1658
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Dankie vir die mooi foto’s. Ons was daar toe hulle nog nie klaar was met die nuwe geriewe nie. Ek dink dit jan lekker rustig daar wees in die week. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2019 @ 16:47:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons was weer laasnaweek by Dube gewees. Aangesien oord nie so stampvol was soos oor lang naweek nie, was dit heelwat beter en geriefliker gewees om ablusie geriewe te gebruik. Die teerpad tussen die afdraai na Bosveld Oase en grondpad na Dube het verskriklik agteruit gegaan....vreeslik baie potholes. Ek hoop hulle doen gou iets aan daai stukkie pad....

 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2019 @ 18:05:25 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13082
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ons het hierdie keer n lekker groen grasplek staanplek gehad.....dit was n lekker voordeel aangesien dit lekker gereën het toe ons daar aangekom het.

Die veld is tans pragtig groen en ruig daar....lyk of hulle goeie reëns al gehad het. Ek dink die diere daar eet heeeeerlik....lyk ook almal in goeie kondisie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required