English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 178
Total Replies: 261 567
Total Views: 83 541 641
topics: 814
replies: 13 173
views: 4 975 345
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Drop plate

replies: 3
views: 213
16 Jul 2021 @ 11:53:52 am
Chris
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 21 Nov 2016
Experience: 4 years

Dagse almal,

Ek het so bietjie raad nodig. Ek het n "Holdfast extention" van 100mm op my hak vir my fietse. Eerstens , kan ek my boswa van 800kg sleep met die "extention" aan en tweedens wil ek n plaat aanbout met nog n hak so 200mm bokant die huidige hak. Dit sal my toelaat om die wa te hak asook die fietse. Ek wil nie graag die fietse agter die boswa sit nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2021 @ 13:03:58 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16584
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Hoe verder die haak punt van die bakwerk af weg is hoe grooter is die hefboom kragte (afwaarts) op daai koppel punt.  Nou moet jy inag neem dat as die drae vermoe van jou sleepstang bv 200kg is, dit eintlik verminder hoe verder jy die punt van die voertuig af het.  En hoe verder die haak van die agter as af is hoe groter is die effek op stabiliteit van jou sleep kombinasie.  Ek sien jy sleep met 'n FJ Cruiser waarvan die haak oorspronklik nader aan die agter as is as die middelde ander sleep voertuie so ek glo nie sal stabiliteit issues he nie.

'n Persoon in PE omgewing het die tipe ding gedoen om die haak onder die spaar wiel wat op die agter deur van sy Honda SUV was, uit te bring.

Die gevolg was dat die sleep haak se monteer boute aan die onderstel van die voertuig uitgeskeer het as gevolg van die hefboom kragte.  As ek nie mis het nie was die fotos daarvan iewers hier op die forum geplaas 'n tydjie terug.

Die verlengstuk wat jy aangebring het op die foto sal ek self,  Glad Nie  'n redelike gewig boswa of karavaan sleep nie.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Jul 2021 @ 13:43:18 pm
Chris
Bronze Member
66% Profile Strength
Posts: 9
Joined: 21 Nov 2016
Experience: 4 years

Dankie Leon

Het besluit om n 10mm plaat te laat maak en die verlengstuk af te haal. Sal dan nog n hak aan die plaat sit vir die fietse. Dit sal die fietse so 340mm lig wat nie n probleem is nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Jul 2021 @ 10:42:18 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16584
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 57 years

Dankie Leon

Het besluit om n 10mm plaat te laat maak en die verlengstuk af te haal. Sal dan nog n hak aan die plaat sit vir die fietse. Dit sal die fietse so 340mm lig wat nie n probleem is nie.

Dit klink na 'n beter oplossing siende dat die fietse dan net hoer sal wees en die hank punt op sy normale plek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za