English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 059
Total Views: 82 378 308
topics: 718
replies: 5 791
views: 2 368 650

Drop Plate

replies: 23
views: 5426
25 May 2015 @ 09:31:56 am
Wimpie
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 18 May 2015
Experience: 24 years
Hi All
I am looking for a Drop Plate and I got a quote for R 520 for a 6 hole heavy duty plate.
Is this the going price for them ?
If possible where is the best place in the Gauteng area to get one.

Thanks in advance.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2015 @ 09:37:37 am
chameleon
Uranus Member
85% Profile Strength
Posts: 3145
Joined: 22 Mar 2014
Experience: 47 years

Try Road Quay 

Camping is a collection of memories .... make each one count
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2015 @ 10:09:52 am
Andre Smit
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 399
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 42 years

Hi Wimpie 1,

They are stealing your money.

Please give me a call on 0 - agt 2292 twee sewe 28.

Should be able to help you with one irritating me in the garage.

Staying in Kemptonpark.

Andre

 

 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2015 @ 13:19:38 pm
RD
Gold Member
85% Profile Strength
Posts: 245
Joined: 07 Jan 2014
Experience: 28 years
Wimpie, when I bought my 6 hole drop plate, I noticed that the cheaper versions that you can buy were of a thinner material. From a safety point of view, I paid the extra and bought the thicker one from Campworld made by Trapezium. This was quite a few years ago, so I cannot remember how much I paid for it.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2015 @ 14:20:40 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Wimpie ek glo jy gaan regkom by Andre.

Anders probeer die plekke ook. Safari 4x4, 4x4 Mecka, ECHO 4x4, Exhaust plekke wat ook sleepstange instaleer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2015 @ 14:28:50 pm
Wimpie
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 18 May 2015
Experience: 24 years
Baie dankie vir al die raad wardeer dit opreg.
Ek het reg gekom met een by Andre.

Weer eens dankie Andre

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2015 @ 14:50:42 pm
oubie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 31 Jul 2013
Ek wil net DANKIE sę vir ouens soos Andre Hou dit daar so help ons mekaar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2015 @ 15:46:29 pm
Hagar
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1563
Joined: 20 Dec 2014
Experience: 31 years

Oubie, ek sekondeer.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 May 2015 @ 19:59:41 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Het ook gedink hue is bietjie dun, nou is hy nommerpas vir my bakkie en het rib op beide kante.. maar ja, sal dan nie nou praat wat so conversion kos nie.. ouch


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2015 @ 07:23:12 am
Andre Smit
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 399
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 42 years

Goeiemôre Almal,

Sit met lekker eier in die gesig vanoggend.

Ek moes gister vir Wimpie met 'n lekker jammergat gevoelentheid bel en sê dat ek en Ma mekaar misverstaan het oor die drop plate.

Ek het huistoe gebel en Magda het gaan kyk in die motorhuis of die dropplate nog daar was. Ja, hy was, nie die een wat Wimpie wou hê nie maar die oue wat ek van Varkie afgehaal het.

Moes toe maar druipstert vir Wimpie laat weet dat ek hom nie kan help nie.

Kom nou maters, êrens moet daar 'n ou ekstra enetjie in iemand se otternes lê.

Weereens jammer Wimpie. Hoop jy kom reg. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2015 @ 07:28:15 am
AndrePrinsloo
Moon Member
88% Profile Strength
Posts: 930
Joined: 06 Aug 2013
Experience: 26 years
Andre dis die gedagte wat tel jy het probeer dis al wat saak maak,
"Nou gaan ons braai!!!! Kamp met oorgawe!!!!"
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2015 @ 08:06:51 am
oubie
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 31 Jul 2013
Wimpie Kontak my Nul sewe8 drie 5 vier8442 dan maak ek jou een as jy wil .Ek is van Meyerton
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 May 2015 @ 08:19:03 am
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Wimpie ek het een gekoop by Campworld en nooit gebruik nie. Jy kan hom verniet kry (net om Andre te help)sealedlaughingas jy nie regkom nie. Het gaan kyk is in die garage ha ha cool

Is in Durban as jy plan kan maak. Nul 8twee agt 9agt 2nege 3nege

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
26 May 2015 @ 09:07:05 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years
So werk die Brein en ou koppe nie saam nie.
Lekker om oud te raak.
hehehehehe
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 13:14:32 pm
Andre Smit
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 399
Joined: 23 Sep 2011
Experience: 42 years

Nou ja toe,

Nou kan ek van die eier afvee wat ek op my eie gevreet gemors het.

My twee makkers het nou-net gebel uit Durban uit.

Ons mater Jan Meyer het die dropplate vir Wimpie by hulle gaan aflewer -- weereens baie dankie Jan.

Daai twee ry môre oggend terug Gauteng toe en dan moet ek en Wimpie net plan sien om bymekaar uit te kom dat hy sy dropplate in ontvangs kan neem.

Wat is daai storie van die silwer randjie om 'n wolkie -- of so-iets -- Juffrou Rabie het hoeka gesê ek kom net Afrikaanse klas toe om met pouse my brood te kan eet.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 13:18:38 pm
Wimpie
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 21
Joined: 18 May 2015
Experience: 24 years
Baie dankie Andre Smit en Jan Meyer.

Kyk die Forum het waare mense wat nog uit hul pad uit gaan om ander te help !

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 13:23:11 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Kyk nou net hoe lekker help ons mekaar. Lyk soos 'n besigheid.

Die een is die "Supplier"

'n Ander die "Koerier"

Dan nog 'n "Projek bestuurder" ook iewers om als by mekaar te kry.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Jun 2015 @ 14:33:13 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Andre en Wimpie dit is 'n plesier en tot my vrou is bly dat ek iets uit die garage verwyder.

Dat 'n dropplate nou so 'n geskiedenis moet hê. 

👍
0
💔
0
😮
1
🙂
0
11 Sep 2018 @ 06:38:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Ek lees nou vir die eerste keer hoe die manne mekaar hier gehelp het....NICE!

Wil sommer hierdie foto met julle deel...ek hou van die idee

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2018 @ 07:13:00 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hou ook daarvan.  Ek het met die probleem gesit toe ek nog vir Krimp Varkie gehad het. Die Sensation is baie hoog en Varkie weer laag so ek moes eintlik 'n sak plaat  gebruik as ek die waentjie gesleep het.

Die idee sal die werk net baie makliker maak.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2018 @ 07:33:31 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13767
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Mens sal net die bol moet afhaal as jy nie sleep nie....ek dink hy sal gou voete kry {Manne wat dit scrap metal toe sal wil vat}

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2018 @ 14:09:09 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ja Geert dis waar mens moet maar bedag wees op die klas van dinge. Lieflike SA.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2018 @ 17:59:02 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2004
Joined: 31 May 2014
Experience: 52 years

Waar draai mens die brieke vas? Kan nie glo dit is al meer as 3 jaar nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Sep 2018 @ 21:17:30 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Tyd stap aan wag vir niemand nie geseende geleende tyd

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required