English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 266
Total Replies: 230 059
Total Views: 82 378 349
topics: 779
replies: 12 478
views: 4 978 275
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Drop Plate

replies: 53
views: 9412
page 1 of 2
09 Nov 2015 @ 16:06:50 pm
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 223
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 20 years
Hallo mense

Ek wi graag die slim manne se breine bietjie prikkel. Die onderwerp is ook seker al holrug gery.

Ek sleep tans met n 6 gat drop plate op die middelste gate, maar die wa loop steeds bietjie neus in die lug. Soos ek verstaan is dit beter effens neus af. Die problem wat ek het is dat ek met n tando sleep en indien hy op die onderste gate vas is is dit nogal laag, nie gevaarlik lag nie aangesien my bakkie hoog is. Wat sou julle voorstel? Moet ek maar 2 ekstra gate boor of sal dit te gevaarlik wees? Of, moet ek maar ene laat "custom" maak?

Hoor graag van julle.

Dewald
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 16:19:12 pm
It'l dodat
Uranus Member
96% Profile Strength
Posts: 3326
Joined: 12 May 2014
Experience: 61 years

Level or slightly nose down...

The standard verticle height for the ball is 400mm from the ground

@ 400mm the van should be level

I am not an engineer, but personally I would not drill another two holes between the existing series of holes, as there is a torque force introduced because of the drop plate. I would make a new drop plate....

Any help?

 

Slightly quicker downhill....
These days a teeny-tiny bit more slightly quicker....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 20:13:59 pm
Andre'
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 549
Joined: 05 Jul 2014
Experience: 61 years
Slaay, ther are a lot of guys with the same problem.I am one of them. I made a custom drop plate but I also lifted my van on the axel. It runs like a dream and does not hook on the back when going over speed bumps or in dips.
I am only here by mercy. What I have is only on loan.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 20:41:48 pm
harry
Silver Member
88% Profile Strength
Posts: 72
Joined: 30 Mar 2014
Experience: 21 years

Level or slightly nose down...

The standard verticle height for the ball is 400mm from the ground

@ 400mm the van should be level

I am not an engineer, but personally I would not drill another two holes between the existing series of holes, as there is a torque force introduced because of the drop plate. I would make a new drop plate....

Any help?

 


I agree with sitnie, get a new plate made up. Much safer, steel does weird things when under stress.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 21:06:55 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years
Het vir my n valplaat van 20x150x220 met 4-gate laat sny om die bakkie en karavaan se hoogtes bymekaar te kry,werk baie goed.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Nov 2015 @ 21:43:08 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Het myne ook maar gemaak volgens my behoefte, werk baie lekker en is baie sterk


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2015 @ 06:51:34 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Raat wat ek het. Laat maak een van dikkerige staal. Het al baie gexien wat dun is en dit gee my die creeps om te dink jy kan so.iets vertrou.
EN moenie sommer enige staal gebruik nie. Vra ve n high tensile
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2015 @ 06:55:38 am
Ski
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1594
Joined: 19 Oct 2009
Experience: 32 years

Ek het my wa 60mm gelig toe kon ek die drop plate afhaal. Wil nog 15' wiele opsit. Gaan my wa vir kmp Caravans vat vir gedeeltelike gravelroad conversion.

Nico & Mandy
2017 Mahindra S10 4x4 D/C
Double Trouble
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2015 @ 07:21:29 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Soos ek lees het jy 'n 6 gat dropplate. Jy gebruik die middelste twee gate vir die sleep haak en onderste twee vir die tando dan steek die tandoplaat se stabilizer gedeelte nog onder die "drop plate" uit.

Maak net die boute langer en bout die haak en Tando plaat op die onderste gate vas. My broer het vir 9jaar lank sy Penta so gesleep.

Dis soos jy sê dit is dan laag maar nie gevaarlik laag nie. Daar is wel ander gedeeltes op die karavaan wat laer is as dit. Dus moet jy in elkgeval rustig sleep vir daai gedeeltes.

Beste is soos jy tereg noem, karavaan moet gelyk loop of effens neus af wees.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2015 @ 08:56:36 am
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1080
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Vriende onthou net dat sodra daar 'n 'drop plate' aangebring word, verval die sertifisering van die sleepstang. 

Ek weet nie hoe die kwessie oorkom kan word nie.   Dit word net erger soos die nuwe bakkies en SUV's met groter bande bemark word.  Verstaan die nuwe Everest het 20" bande.  Dit gaan dus 'n sakplaat vereis om die karavaan gelyk te laat loop.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2015 @ 10:07:57 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7836
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Vriende onthou net dat sodra daar 'n 'drop plate' aangebring word, verval die sertifisering van die sleepstang. 

Ek weet nie hoe die kwessie oorkom kan word nie.   Dit word net erger soos die nuwe bakkies en SUV's met groter bande bemark word.  Verstaan die nuwe Everest het 20" bande.  Dit gaan dus 'n sakplaat vereis om die karavaan gelyk te laat loop.


Wat wil hulle nou eintlik he, seker n moerse ongeluk.
As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Nov 2015 @ 13:15:16 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek het n 20mm dik dropplate met 4 x rye gate.
Sukkel my vrek om dit afgelaai te kry, het die fotos met di tab geneem maar dit willie. EN julle weet mos op hierdie ouderdom is mens maar erg rekenaar gestrem.. kan dalk n mail ve iemand stuur met die prentjies ???
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 08:28:21 am
Sennin
Gold Member
88% Profile Strength
Posts: 113
Joined: 26 Jan 2015
Experience: 14 years

Albei my sleep voertuie se sleep stange is redelik hoog

die een is op 315/75R16 (35") bande

en die ander op 285/75R16(33") bande

Ons doen meer die "offroad" kamp ding en dit sit ontsettend baja moment op die sleep stang, het nou al 'n paar keer in die middel van niks en nerens vriende moes help waar daai drop plate moeiliheid gemaak het (weld met kar batterye was enigste oplossing).  So a.g.v die ervarings het ek geen drop plates op my voertuie nie. ek het eerder die karevaan se as met 50mm gelig en 265/75R16 (32") bande onder die karevaan en is die karevaan nou mooi gelyk as dit agter die voertuig gekoppel is. aangesien my sleep spoed 80-100 is het ek nog nooit enigge stabiliteits probleme ervaar nie. op die rowwegebiede is die groter bande en grondvry hoogte van karevaan net 'n droom.

 

as ek wel noodgedwonge 'n drop plate moes opsit sal ek dit verseker versterk soos wat Defenders se sleepstang versterk is 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 08:46:55 am
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek het n 20mm dik dropplate met 4 x rye gate.
Sukkel my vrek om dit afgelaai te kry, het die fotos met di tab geneem maar dit willie. EN julle weet mos op hierdie ouderdom is mens maar erg rekenaar gestrem.. kan dalk n mail ve iemand stuur met die prentjies ???

Fotos van my dropplate
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 09:17:37 am
Slaay
Gold Member
77% Profile Strength
Posts: 223
Joined: 08 Nov 2013
Experience: 20 years
Baie dankie vir al die raad. Dit beaam net weer my denk wyse dat dit beter is om een te laat maak wat die regte hoogte is. Dink die feit dat ek bekommerd is dat die tando bietjie laag is is minder gevaarlik as n wa wat effe neus of ry.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 09:29:02 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years
If you bolt the Tando bracket behind the ball on longer bolts, be sure to use high tensile bolts. At least 8.8 .
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 10:26:30 am
Anonymous


Fotos van my dropplate
Myne lyk ook so met 3-rye gate. Materiaal, 16mm Bennox plaat wat ge-lazer cut is.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 21:15:31 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
If you bolt the Tando bracket behind the ball on longer bolts, be sure to use high tensile bolts. At least 8.8 .

Soos jy sal sien, het ek stainless, high tensile boute & nylock moere.
Die straightliner was agter die bal vasgeskroef, sien daardie boute is langer
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 21:22:30 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Gaan kyk by outdoor warehouse. Het soos myne een daar gesien.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 21:32:18 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Vriend van my het n Hilix, hoog hol, wat n kar sleepwa gereeld gebruik. Wel onlangs teen n bult af, gelukkig stadig, breek die towbar morsaf .
Die hefkrag van die "drop plate" was te erg vir die sleepstang, metal fatigue uiteindelik, en kwaad raak het hom nie gehelp nie. Sleepstang word vervaardig met sekere beperkings en voorskrifte.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 21:51:52 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Herman, wat het gebreek. ?? Is dit arm voor of die plaat ,,met gate,, wat aan stang vasgesweis was. Sulke dinge maak mens maar bekommerd veral as mens so,n swaar wa trek.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 22:01:47 pm
neef Herman
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2558
Joined: 03 Mar 2014
Experience: 49 years
Johan, reg agter die flens waaraan jy die drop-plate vasbout.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 22:09:57 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Ek het vier boute daaraan. Gaan more biekie kyk ve metal fetueq.
Nou slaap tyd.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Nov 2015 @ 22:32:52 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5011
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Weereens wat is hiluxax tow rating? 1500kg? En om n kar op trailer te sleep? met drop plate moet jy maar veiligheidsfaktor inwerk, of n moerse sterk drop plate bou. Ekt vir 2de opsie gegaan


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2015 @ 08:51:40 am
Fabba
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 12 Jan 2015
Experience: 30 years
Hi all..Season greetings to all.Hope you all enjoying your camp.I recently upgraded my towing vehicle from Isuzu KB 300lx to a 2011 Fortuner.Should i change the drop plate .I have 6 holes in the drop plate.The Fortuner is much higher than the Isuzu and need any advice please.Will be my first towing experience with Fortuner in January 2016

Thanks in advance
Do what you must !!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2015 @ 10:38:53 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Jou bol hoogte aan bo kant van die grond af moet tussen 350mm and 420mm wees. Hoe hoog is joune?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2015 @ 11:01:02 am
Fabba
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 12 Jan 2015
Experience: 30 years
Dit is so +/-44cm.
Do what you must !!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2015 @ 14:17:04 pm
Hennievr
Titanium Member
88% Profile Strength
Posts: 693
Joined: 01 Feb 2012
Experience: 49 years
Met daai plaat sal ek nie eens 'n venter sleep nie. kry die hoogtes reg en maak dan stange op wat na die onderstel vas is en aan die onderste gate van die drop plate. indien jy vinnig moet rem gaan jy beslis die boute breek en dit het lelikke gevolge.
Die plaat kan ook buig, daarna gaan die boute. Praat hier van 'n eie ondervinding, daarom noem ek dit.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2015 @ 15:03:00 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Met daai plaat sal ek nie eens 'n venter sleep nie. kry die hoogtes reg en maak dan stange op wat na die onderstel vas is en aan die onderste gate van die drop plate. indien jy vinnig moet rem gaan jy beslis die boute breek en dit het lelikke gevolge.
Die plaat kan ook buig, daarna gaan die boute. Praat hier van 'n eie ondervinding, daarom noem ek dit.

Eks bevrees ek moet met Hennie saamstem. As jy mooi kyk na die fitting van daardie drop plate, dan kry ek weer die creeps. Al die "druk" is op die boute wat die drop plate aan die sleepstang vasmaak. As jy in n noodgeval hard moet rem, gaan die boute of die dropplate collaps. Die steunpunt, boute, is te ver van die drukpunt, "krag" die gooseneck bal.. trek of druk. Groter oppervlakte van die dropplate moet aan die trekhaak wees.. amper soos destydse advert van vasvat/pratley.
My mening. Wat se die ander experts.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2015 @ 15:11:50 pm
Fabba
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 12 Jan 2015
Experience: 30 years
Waar kry mens nou 'n, drop plate te koop.Meetse engineering plekke is gesluit.Ek vertrek binnekort.Ek is selfs bekommerd dis waarom ek vra.Dit maak heeltemal sin wat julle noem.Baie dankie
Do what you must !!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2015 @ 15:14:40 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Try outdoor warehouse. Het jy een naby aan jou ???
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2015 @ 15:39:46 pm
Fabba
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 12 Jan 2015
Experience: 30 years
Called Outdoor Warehouse Somerset West .They got drop plates @ R265.00.Will get one on Monday.Thanks so much for your guidance.God bless ...
Do what you must !!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2015 @ 17:30:26 pm
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
Mooi sleep met daai Turner. Veilig sleep
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Dec 2015 @ 17:49:16 pm
Fabba
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 12 Jan 2015
Experience: 30 years
Mooi sleep met daai Turner. Veilig sleep


Dankie MM..was baie skepties oor Fortuner, voor ek dit gekoop het.Het heelwat research gedoen.
Do what you must !!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2015 @ 08:06:06 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1292
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 45 years
My Cruiser's Ball is 700mm from the ground.
I got hold of a 6 hole drop plate and drilled an extra 2 holes so that it bolts onto the vehicle with 4 bolts. Don't really like it at all.
What is the feeling towards a purpose made vertical extension on the 'A' frame with the coupling on top?
Much like the old water trailers in the army days.
Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2015 @ 17:15:35 pm
Nemo
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 292
Joined: 17 May 2013
Experience: 44 years

If you bolt the Tando bracket behind the ball on longer bolts, be sure to use high tensile bolts. At least 8.8 .

Sover ek weet is die regte spesifikasie vir daai boute 10.9. Ook moet mens nie die Nyloc lock nuts gebruik nie want hulle is nie eers 8,8 nie.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2015 @ 19:10:23 pm
Anonymous

Faba, just my opinion, I won't tow anything with a drop plate unless there are 4 bolts bolting it onto the tow bar. You are putting extreme stress on the two bolts holding all the weight behind it. On that length of your dropplate, leverage is just too high.

Good choice to get a better plate tomorrow,  enjoy your holiday.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2015 @ 20:50:23 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Fabba ek het n 2013 Fortuner en sleep n Jurgens Fleetline sonder enige problem. Maak net baie seker jou karavaan is effens "nose down" en jou agterbande en karavaan bande is 3 bar gepomp en geniet die reis.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2015 @ 21:09:20 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Fabian weens die feit dat die towbar van begin af so hoog is,is maar waar die probleem begin. Ek kan nie duidelik uit maak op die foto of jou Fortuner een van daai tele skoopiese sleep stange het nie. Dis nou die wat jy deur net 'n dwarspen uit te trek die stang kan verwyder.

Indien wel sou dit nie help om die sleepstang onderstebo in te druk nie en dan jou bestaande drop plate vas te bout nie. Ek dink nou maar aan vorige van die soort sleep stange. Gewoonlik staan die plaat waar aan die bal vas bout effe hoër as die heg punt/ dwars pen van die voertuig.

Op die manier wen jy dalk net die regte hoeveelheid hoogte dan is 'n ander plaat nie nodig nie.

So as jy so toubar het dalk werk die idee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2015 @ 17:58:34 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Goeie idee Leon. My Fortuner moes net een gat sak om hom effens "nose down" te kry met die gevolg dat ek nie die erge stremming het nie. My vorige sleepvoertuig (Mazda 2.5 DK) moes meer sak en daarom moes ek twee versterker arms onder aan die drop plate laat aanbring wat aan die onderstel vasgebout het.Dit was n bosal produk spesiaal vir Ford/Mazda bakkies gemaak. Miskien het bosal so iets klaar gemaak vir die Fortuner ook......wie weet en dit kos niks om te vra nie.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Dec 2015 @ 21:12:24 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14068
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het al van daai "dropplates" op ouer model Hilux bakkies ookal gesien.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2015 @ 15:06:36 pm
Fabba
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 12 Jan 2015
Experience: 30 years
Followed your advice and this it how it look.Thanks all
Do what you must !!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2015 @ 22:22:50 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5617
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 44 years
Mooi man, nou trek jy die onderstel onder die wn uit.
I like, i like
Dis wat ek ingedagte gehad het.
I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Dec 2015 @ 22:32:58 pm
Fabba
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 33
Joined: 12 Jan 2015
Experience: 30 years
Laaste vraag..Tyre pressure vir Fortuner (Nitrogen) en ook vir Caravaan ?
Do what you must !!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2016 @ 07:45:36 am
Anonymous

Faba, die drop plate lyk nou veilig, my voorstel is om die bande 3 bar te pomp, jou karavaan is nie swaar nie, maar 3b is goeie druk vir "side walls" die Fortuner agter sou ek ook 3bar en voor 2.8 pomp. Net my opinie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2016 @ 07:49:28 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years
As jy wil h jou wa moet hoeer loop pomp sy wiele dan 4 bar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2016 @ 07:52:03 am
Anonymous

As jy wil h jou wa moet hoeer loop pomp sy wiele dan 4 bar

Pieter, ek sien jy eet weer minora lemmetjies die laaaste tydlaughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2016 @ 07:54:13 am
Michelin Man
Moon Member
81% Profile Strength
Posts: 828
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 45 years

Pieter, ek sien jy eet weer minora lemmetjies die laaaste tydlaughing


Lol, altyd my Oom. Ek laaik van lag. Ek pomp my wa se agter wiele 4 bar dan sleep hy ligter teen afdraande.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Jan 2016 @ 10:28:34 am
Anonymous

Pieter, baie slim, so doende loop jou wa altyd nose down en afdraende, jy spaar seker baie brandstofwink

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2017 @ 16:38:28 pm
Hannes
Bronze Member
59% Profile Strength
Posts: 20
Joined: 19 May 2017
Goeie idee Leon. My Fortuner moes net een gat sak om hom effens "nose down" te kry met die gevolg dat ek nie die erge stremming het nie. My vorige sleepvoertuig (Mazda 2.5 DK) moes meer sak en daarom moes ek twee versterker arms onder aan die drop plate laat aanbring wat aan die onderstel vasgebout het.Dit was n bosal produk spesiaal vir Ford/Mazda bakkies gemaak. Miskien het bosal so iets klaar gemaak vir die Fortuner ook......wie weet en dit kos niks om te vra nie.

Weet drop plates is al oor en oor bespreek. Ek moet n 8 gat een gebruik op my Mazda Drifter om regte hoogte v karavaan te kry. Waar kan ek van die versterkings arms kry wat onder aan drop plat vasbout en dan skeef opgaan na sterk punte aan onderstel sodat die hefboom effek op drop plate uitgeskakel word.
Ek oorweeg om maar self iets te bou as dit nie te koop is nie.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
18 Jun 2017 @ 20:53:08 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1890
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Hannes as ek reg kan onthou was dit n Bosal produk. n Installerder van trekstange en uitlaatstelsels, in Krugersdorp het hom destyds vir my bestel vanaf Bosal......hy het n partnommer in hul katalogus gehad. Ek is seker enige installeerder van uitlaatstelsels ens, wat Bosal produkte verkoop sal jou tot hulp kan wees.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2