English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 329
Total Replies: 250 616
Total Views: 83 161 259
topics: 1 156
replies: 12 174
views: 4 835 113
Jokes and everything else that makes you laugh

Droogte is erg!!!

replies: 8
views: 428
24 Dec 2018 @ 09:33:48 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Dec 2018 @ 14:50:25 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ja Broer

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Dec 2018 @ 19:14:29 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16032
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Lyk eerder vir my soos 'n crismis drywer wat daai tipper gery het.

 

Ha Ha Ha

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Dec 2018 @ 18:12:03 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9577
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die Wildtuin is net so droog.

Gister was dit 43 grade.

Die seekoeie staan onder die bome in die skaduwee, die water is te warm.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2018 @ 12:27:21 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Jissie Hannes, jy was net te laat, daai ouens wat my van my Ranger verlos het sou dalk vir jou 'n Krismis special kon aanbied :) om jou 2019 wens waar te maak, wel 'n 2015 model maar het slegs 48000 km op die klok....

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2018 @ 15:26:07 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Jorg

Laat ek verduidelik. Dit gaan nie oor die hondjie nie, maar oor die halsband๐Ÿ˜‚

Ek het aansoek gedoen vir ander werk en wanneer ek dit kry gaan ek n Ranger 2.2 DC ry.

Waar ek tans is, is ek siels ongelukkig. Finansieel geruineer, my gesondheid was nog nooit so sleg nie EN!!!!

In 40 jaar het ek nog nooit gese....ek wens dis Vrydag nie. Sondagaand ... ag nee more is Maandag.

So...as ek n Ford moet ry, en gelukkig en lekker werk, dan doen ek dit

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Dec 2018 @ 15:32:49 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3105
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 30 years

Terloops, my seun het een soos joune gekoop n week voor joune gesteel is.

Hys baie happy. Sal wees, dis sy 1ste bakkie๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚

Ek het gaan kyk, 2015 auto  4x4 vir R360 000. Uitstekend vir al die speelgoed wat jy kry. GEEN Hilux of Fortuner kom naby daai prys en 40 000km nie.

Maar as jy wil werk......my Hilux 2014 2.5 xcab het nou 290 000km op klok. Laai gereeld meer as ton op hom. Krappies, duike ia daar, maar Hy kan WERK!

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Apr 2020 @ 14:19:35 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17176
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hulle het nou die diepste boorgat in die wêreld geboor in Noord Kaap....meer as n kilometer diep

https://maroelamedia.co.za/goeiegoed/goeie-nuus/wereldrekord-boorgat-in-noord-kaap-geboor/

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend ๐Ÿ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Apr 2020 @ 11:32:53 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16032
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Kyk dis so bietjie diep om daai water bo by die oppervlak te kry.  Dit gaan 'n stewige pomp wees wat daai werk gaan moet doen.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za