English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 440
Total Replies: 251 882
Total Views: 83 201 267
topics: 11 521
replies: 138 683
views: 39 319 254
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Droogte by Victoria falls

replies: 28
views: 609
05 Dec 2019 @ 09:51:54 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Fotos blykbaar van eergister......cry

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 09:53:25 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 10:16:13 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1202
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Baie tragies. Ek het verneem dat Zambië gevra het vir Internasionale hulp ....

Vraag is egter, WAT moet die Internasionale hulp behels?

Ek was hele paar keer in Zambië en Zimbabwe, en was geskok om te sien hoe bome, oerwoude, afgesaag en verniel word om houtskool te vervaardig. Ja, die mense doen dit wel om hulle geldelike nood te probeer verlig en kos op die tafel te kry (groot sakke houtskool word verkoop vir sowat R50 aan trok bestuurders by Kitwe, Ndola ens.) maar dis nie moontlik om daardie bome te vervang en weer gou aan die groei te kry nie. Min bome is die oorsaak (onder andere) vir min reën, en ongelukkig pluk hulle nou die vrugte van daardie verwoesting. 

Dis sekerlik maklik om as "Beste stuurman aan die wal" te staan en kommentaar te lewer, maar die waterprobleem is grootliks aan die mense toe te skryf. Praat onlangs met 'n vorige mede-werker van my wat nou in Amerika woon. Hy was op 'n toer oor die Amazone woude, en volgens hom is die skrif aan die muur ....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 10:18:25 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert ek het n video gesien waar daar niks water loop. Dit is scary en ek wonder of dit al ooit so droog was.

Ek wonder ook hoe is die reenval noord van Namibië wat Owamboland soos swampe laat lyk. Dit moet n hengse invloed op voedsel tekort hê vir die area.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 10:40:22 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ons moet bid vir vir reen 'oral'. Daardie mense sal nie kan oorleef daar want die water is hul bron van inkomste en voedsel. Binnekort is hul almal op pad Suid Afrika toe net soos die van Zimbabwe, Malawi en Mosambiek.

Ons probleme raak net groter en nodig ernstige gebed. Dit is asof die wereld stadig maar seker op sy knieë gedwing word tot die regte Vader van die heelal geïdentifiseer word deur almal.

Elke knieg sal buig sê die woord.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 11:31:01 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

sjoe, dis nie goed nie. Bid hule sal gou reen kry. frown

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 11:55:41 am
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 565
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek het nou die dag na n praatjie geluister van n Professor wat in die dinge spesialiseer (die gesondheid van moeder natuur en die aanwas van die menslike spesie en hulle verwoestende uitwerking op aarde).

Volgens hom en sy mede broers oor die wereld is ons oor so min as 10 jaar in ons peetjie in.

O ja, die onderwerp was die bespreking oor die algehele verwoesting van die mensdom wat blykbaar al baie kere in die verlede gebeur het om die aarde te help herstel, soos bv die groot pes, die groot griep en sulke dinge.

"Natural distasters" roep hulle die storie.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 12:27:41 pm
BrianB
Neptune Member
77% Profile Strength
Posts: 4232
Joined: 10 Sep 2011
Experience: 41 years

There is a little forecast for Vic Falls  but I think they need a lot more.

 

Vic Falls rain forecast Dec 2019

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 12:43:15 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9707
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Die reën hou ook net so voor die Karoo op.

As hulle ook net so week lank kan reën kry.

Dis darm baie droog daar..

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 12:47:42 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5725
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Hierdie dinge is al in Moses se tyd voorspel..

Deuternomium 11 : 13-15 se vir ons hoekom dit nie reen nie. 

My pa het altyd gesê, die mensdom soek die foute in die spaarwiel. 

Sien ook Nico se kommentaar....." skrif is aan die muur "   wanneer wil die mensdom  verstaan dat al hierdie dinge tekens van die tyd is.. moenie beswaard word daaroor nie.  Wees bly, jy wat in GOD glo. 

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 13:20:38 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6454
Joined: 03 May 2007
Experience: 55 years

Ek en die vrou was bevooreg om dit te sien heeltemal leeg en toe weer van kant tot kant

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Dec 2019 @ 13:37:22 pm
Dansan
Moon Member
96% Profile Strength
Posts: 776
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 40 years

Kerels ek en Bekkie Bokkie Baby het die valle al so gesien, hier is die foto's. Dis niks vreemds nie, die mense maak partykeer 'n onnodige ophef. Die valle was al baie kere so droog. Ek is in Rhodesië gebore, sowat 70km suid van die Kariba, my pa-hulle het daardie jare al gesien hoe die Sambezi aan die onderkant van die valle so leeg is dat mense heen en weer kon stap.

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2019 @ 07:13:47 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Dit is steeds 'n riem onder die hart dat daar so min water is.  Ek het ook gister aand gaan kyk hoe lyk die weerkaart van die reenval die afgelope dae en dan verder tot maandag toe.

Dis soos JIN noem. Die rren stop net so voor die droogte gebiede.  Ons sal moet plan maak om daai mense verder te help.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
06 Dec 2019 @ 14:08:09 pm
Danie-SLK
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4820
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 43 years

Ek het nou die dag na n praatjie geluister van n Professor wat in die dinge spesialiseer (die gesondheid van moeder natuur en die aanwas van die menslike spesie en hulle verwoestende uitwerking op aarde).

Volgens hom en sy mede broers oor die wereld is ons oor so min as 10 jaar in ons peetjie in.

O ja, die onderwerp was die bespreking oor die algehele verwoesting van die mensdom wat blykbaar al baie kere in die verlede gebeur het om die aarde te help herstel, soos bv die groot pes, die groot griep en sulke dinge.

"Natural distasters" roep hulle die storie.

Daai onderhoud het my ook laat kennis neem. Mens kan gerus kyk of dit nie op RSG se web is nie. 

Ja blykbaar is die volgende natuur ramp erger as enige vorige uit dunning v d mense op aarde. 

Hy het baie voorbeelde gegee hoekom dit gaan gebeur en niemand kan dit keer nie. 

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Dec 2019 @ 17:52:52 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3423
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ons verneem van vriende in Namibië dat dit oor groot dele van die land goed gereën het.  Ek dit was blykbaar uiters droog in so te sê die hele land.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Dec 2019 @ 17:48:59 pm
Swanie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 806
Joined: 26 May 2013
Experience: 46 years

Die reën hou ook net so voor die Karoo op.

As hulle ook net so week lank kan reën kry.

Dis darm baie droog daar..

ek spandeer my week tussen Postmasburg en Kathu en dit lyk sleg. 

Daar was ligte reen die week weet nie hoeveel nie maar nie genoeg om die droogte te breek nie

die spring bokke staan soos boerbokke teen die bome om brlare tekry om te vreet

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 06:36:17 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16097
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Ai kan daar maar nie verligting kom vir die mens en dier van die Karoo en Noord kaap nie.

Al val die reen gaan dit 'n tyd vat vir iets om te groei.  Kan maar net vir daai mense bid dat die Vader verligting sal gee.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Dec 2019 @ 12:38:19 pm
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 423
Joined: 28 Feb 2018

As stated it does not rain grass, so still need a few weeks for grass to grow then need follow up rain sessions, my thoughts are with those effected by the drought 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 07:29:03 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Kerels ek en Bekkie Bokkie Baby het die valle al so gesien, hier is die foto's. Dis niks vreemds nie, die mense maak partykeer 'n onnodige ophef. Die valle was al baie kere so droog. Ek is in Rhodesië gebore, sowat 70km suid van die Kariba, my pa-hulle het daardie jare al gesien hoe die Sambezi aan die onderkant van die valle so leeg is dat mense heen en weer kon stap.

As dit gereeld so lyk, dan het ek altyd nog die verkeerde indruk van die valle gehad. Ek het my voorgestel dat dit maar altyd n skouspel is van watervalle....die een keer is dit net nòg beter as die ander. Mens moet seker dan maar mooi beplan wanneer jy gaan sodat jy die skouspel kan ervaar. Ek twyfel of ek soontoe sal wil gaan as die valle so lyk....ek sal vir daai massa waters wil kyk as ek soontoe gaan, as dit so lyk is dit maar vir my geld mors om so ver te ry vir dit, dan spandeer ek liewer my geld en tyd in Drakensberge en Oos Transvaal waar vele  pragtige watervalle te sien is. Ek het egter nog altyd net fotos gesien waar die water daar in massas afkom met daai wit mis....hierdie fotos maak my in n mate depresief

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 08:04:09 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 975
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

As dit gereeld so lyk, dan het ek altyd nog die verkeerde indruk van die valle gehad. Ek het my voorgestel dat dit maar altyd n skouspel is van watervalle....die een keer is dit net nòg beter as die ander. Mens moet seker dan maar mooi beplan wanneer jy gaan sodat jy die skouspel kan ervaar. Ek twyfel of ek soontoe sal wil gaan as die valle so lyk....ek sal vir daai massa waters wil kyk as ek soontoe gaan, as dit so lyk is dit maar vir my geld mors om so ver te ry vir dit, dan spandeer ek liewer my geld en tyd in Drakensberge en Oos Transvaal waar vele  pragtige watervalle te sien is. Ek het egter nog altyd net fotos gesien waar die water daar in massas afkom met daai wit mis....hierdie fotos maak my in n mate depresief

Geert, die fotos wat ons maar altyd sien is net 'n aantrekkingskrag.  Die realiteit is dat die valle nie altyd loop. Ek kan onthou toe ek nog destyds (80's) kampe gedoen het op die noordelike grens was die Limpopo telkemale ook maar redelik droog en het die manne net oor die droee rivierbeddings SA binne gedring.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 08:58:31 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert, die fotos wat ons maar altyd sien is net 'n aantrekkingskrag.  Die realiteit is dat die valle nie altyd loop. Ek kan onthou toe ek nog destyds (80's) kampe gedoen het op die noordelike grens was die Limpopo telkemale ook maar redelik droog en het die manne net oor die droee rivierbeddings SA binne gedring.

Nou kyk. hierdie info is van onskatbare waarde. ek sou nooit gedink het dit is n algemene verskynsel. soos bo gese, beplan mooi en wees ingelig voor jy so ver ry om 'eientlik' enige plek te besoek

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 10:54:32 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3423
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek was in 1971 vir ses weke vanaf begin Desember in Katima Mulilo op die wal van die Zambesi.  Toe ek daar aangekom het, was die rivier redelik laag maar oor 'n paar weke het dit geweldig baie gestyg soos dit in lande stroomop, oa Angola,  gereën het.  Ek het nie die valle gesien nie, maar as ek moes oordeel aan die styging in hooogte van die rivier, kon dit seker redelik skraal geloop het aan die begin en later glo ek, was dit 'n skouspel.  Dis 'n geweldige rivier en laat die Oranje maar klein lyk as dit in vloed is.  Die Choberivier wat in die Zambesi eindig, begin dan stroomop loop en die moerasse loop vol water.  Die hele Caprivi is uiteindelik onder water en die statjies, wat op die geringe hoogtetjies gebou is, word eilande.  Paaie wat nie hoog opgebou is nie, verdwyn onder die water.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Dec 2019 @ 20:29:03 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 399
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

I was last in Zambia around 50 odd years ago, those are the pictures I prefer to remember.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2020 @ 19:23:06 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Victoria falls hierdie week....ongelooflik!

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Feb 2020 @ 20:06:59 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Nou dit is hoe dit moet lyk. Baie mooi

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar 2020 @ 06:48:24 am
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 382
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years

Dankie tog. Wat n wonderlike sig. Kan nou weer die reenjas saamvat Victoria toe. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 18:43:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17345
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Mooi foto op die internet net raakgeloop

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Apr 2020 @ 19:01:44 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 399
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

That looks more like the Vic Falls.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Apr 2020 @ 17:20:30 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1466
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ja Afrika is n’ continent van extreme. Droogte gevolg deur vloede gevolg deur hitte golf en dan sneew in Sept.

Ons wou Aug - Sep Botswana en Namibie toe gaan. Ek verneem Botswana het n State of Emergency aangekondig vir 6 maande wat enige buitenlandse burger uitsluit uit die land. Net burgers en residents mag deur die grens?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za