English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 490
Total Replies: 234 709
Total Views: 82 537 670
topics: 10 936
replies: 127 690
views: 38 956 663
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Drones met kamaras

replies: 42
views: 635
01 Oct 2019 @ 18:05:03 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Ek hou daarvan om op die internet te kyk na trips wat op video geplaas is van mense wat die land (en buurlande) plat ry in hulle eie voertuie. Ek maak bv. seker ek mis nie  die nuwe Voetspore program (Voetspore in South Africa) op You Tube wat nou al op episode 9 is.    

Met meeste van die program / videos op You Tube gebruik mense hierdie drones wat uitstekende lugskote neem terwyl voertuie deur die veld / oor bergpasse ry ens.  

Ek stel nou ook baie belang daarin om n drone te kry met n kamara. Maar dit is natuurlik nou weer een van daardie dinge wat baie moeilik is om oor te besluit watter een is die beste. 

Ek het nou al op die internet gekyk en ook ingestap by n paar van hierdie hoppy shops wat radio beheerde vliegtuie verkoop.  Jy kan van hierdie cheapies met n kamara koop vir tussen R1200 to R2000 plus. Maar hierdie drones het meestal  slegs n battery lewe van 15 tot 20 minute. Dan weet ek ook nie wat die kwalitiet van die fotos of videos is nie.

So my vraag is -  Wat dink julle van die drones. Is daar van julle wat van n drone met n kamara gebruik maak om vakansies ens op video te sit. Hoe maklik is dit om die ding te vlieg. Watter een besit julle, werk hy vir julle en wat het dit gekos. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 19:54:35 pm
Butts
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1097
Joined: 15 Dec 2012
Experience: 6 years

Piet, jou navraag laat my onmiddellik stik in my glasie wyn en vuur spoeg.

Ek en liefie kuier by Sudwala danksy Chuck se tyddeel wat hy nie kon gebruik nie.   Ons kuier buite en geniet die voëls wat die wêreld met hul klank verhelder.   Uit een van die eenhede langs ons kom meneer van Johannesburg en plak sy vliegmasjien op die gras naby die swembad neer, skakel aan en vertrek op sy spioenasie vlug.  Onmiddellik is al wat 'n voël is weg.

Now that posterior orifice (po&p*l) destroyed the pleasure of various bird watchers (twitters) at that resort in a moment of total self-indulgence and stupidity.    Even his kids got the message that Dad was an idiot.  

If you want to know what I think about people using drones, do not tempt me to explain in plain English or Afrikaans.  

Please do not buy a drone and note the regulations about the use of these unwelcome items.    

Regards

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 19:58:28 pm
All in one
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 6
Joined: 26 Sep 2019

 You need to take the legal implications into account as well. There is a LOT more involved than just purchasing one and flying around willy- nilly. Google drone operator for more info.

Hope it works for you!!

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 20:40:13 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3726
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 46 years

There are so many regulations and restrictions. In my opinion a drone is a waste of money for recreational purposes.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 20:55:42 pm
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

There are no "butts" about the fact that drones should be flown up their owner's ..... yes THAT hole. So I fully agree with you Butts

 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 22:28:54 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14491
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Dit hang seker af waar en hoe jy drones gebruik. Vir sekere doeleindes kan dit handig te pas kom. Ek het laas gesien hoe hulle dit by die see gebruik toe die dolfyne kom kuier het.....amper gelyk of die dolfyne van daai drone gehou het en ekstra skou gegooi het. Dit was regtig pragtige beeld materiaal. Hy het dit oorspronklik gebruik om die surfers af te neem.

Dan die drone fotos wat sekere oorde op hul website het werk absoluut perfek om jou staanplek te kies.....foto in die een hand en oordplan in die ander hand kan jy lekker vir jou n gras / skaduwee / grootte staanplek kies

Ek verstaan egter dat daar sekere plekke nie drones gebruik moet word nie.....soos onlangs in die KNP waar die ou met sy drone gespeel het in die veld.....maar ek hoor hy is goed vasgevat. Sekere plekke is daar om die natuur se stilte te geniet.

Alles hang maar seker af hoe en vir wat jy dit aanwend........

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
01 Oct 2019 @ 23:28:24 pm
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Drones werk ook uitstekend vir sekuriteit. Jy programeer location points in hom en hy vertrek uit jou hand, besoek al die punte met video footage en keer terug binne in die palm van jou hand. Van die drones se kameras het infra rooi vir nag films. Ook is van hulle so ingestel om elektriese kabels, torings enige obstruksie te vermy terwyl dit vlieg. As dit begin uit  range raak draai dit self om en keer terug tot  jou opvangs reg is. So ook met sy battery krag. Waarsku jou dat dit tyd is om terug te keer. Perfek vir klein hoewe, fabriek, plase. So kan jy uit n veilige plek jou drone launch en gaan kyk wat daar aangaan terwyl jy veilig in jou huis sit.

As jy koop, koop ordentlik. 

 

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 06:31:56 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2601
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Laat ons nou nie die sake deurmekaar kry nie. 'n Drone vir nuttige werk en een vir droogmaak is twee heeltemal verskillende dinge.  Laasgenoemde is in dieselfde katagorie as hierdie lastige water scooters, en die eienaars daarvan ook in dieselfde katagorie: groot mans wat nog nie groot geword het nie.  In Stilbaai is die goed verbied, en reg so.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 06:53:07 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14491
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

Maar om terug te kom op die vraag. Ek dink nie daai R1000 tuigies gaan vir jou kan bied wat die duurderes kan nie. Van die kleintjies werk net op n afstand wat jou bluetooth kan opvang waar van jou grotere modelle paar km kan gaan en via sateliet posisies hulle plasings weet. Van die kleintjies is ook onstabiel en rukkerig as jy rigting verander....sensitiewe kontrole. As ek na iets grooter sou kyk, het die DJI Phantom altyd vir my na goeie waarde gelyk.....ek sien 2de hands kan jy hulle deesdae vir n ware winskoop optel. Miskien sal dit wys wees om n plek soos Droneworld te gaan besoek en hulle jou behoeftes vertel en hulle daarop vir jou aanbeveelings kan maak

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 07:28:37 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek hou daarvan om op die internet te kyk na trips wat op video geplaas is van mense wat die land (en buurlande) plat ry in hulle eie voertuie. Ek maak bv. seker ek mis nie  die nuwe Voetspore program (Voetspore in South Africa) op You Tube wat nou al op episode 9 is.    

Met meeste van die program / videos op You Tube gebruik mense hierdie drones wat uitstekende lugskote neem terwyl voertuie deur die veld / oor bergpasse ry ens.  

Ek stel nou ook baie belang daarin om n drone te kry met n kamara. Maar dit is natuurlik nou weer een van daardie dinge wat baie moeilik is om oor te besluit watter een is die beste. 

Ek het nou al op die internet gekyk en ook ingestap by n paar van hierdie hoppy shops wat radio beheerde vliegtuie verkoop.  Jy kan van hierdie cheapies met n kamara koop vir tussen R1200 to R2000 plus. Maar hierdie drones het meestal  slegs n battery lewe van 15 tot 20 minute. Dan weet ek ook nie wat die kwalitiet van die fotos of videos is nie.

So my vraag is -  Wat dink julle van die drones. Is daar van julle wat van n drone met n kamara gebruik maak om vakansies ens op video te sit. Hoe maklik is dit om die ding te vlieg. Watter een besit julle, werk hy vir julle en wat het dit gekos. 

Herman ek het 'n drone.  En ek gebruik dit as deel van my foto neem opset ter herhinderinge van my kampe vakansies en die plekke wat ek besoek.  En ek gebruik dit in daai miljeu.  Met ander woorde selfde as wat ek my selfoon se kamera gebruik. Die enigste verskil is dit is uit die lug uit van bo af.

Ek self vra gewoonlik die oord of ek met die drone fotos mag neem van die oord en omgewing.  Ek het ook al die drone gebruik om na wilde diere te gaan kyk wat redelik vêr in die veld gestaan het van ons kamp plek af.

Die rede vir die video is as iemand my vra hoe lyk dit daar by die oord kan ek die kort "clips" aanstuur en die persoon het dadelik 'n goeie persepsie van wat om daar te verwag.

Ek het 'n BEBOP2 drone wat die volgende kan doen:

  • Follow me funksie soort gelyk aan jy ry 4x4 en die drone neem jou vir daai gedeelte af.
  • Vlieg tyd is so 20-25 minute.
  • WIFI reik afstand met net die foon is so 70 -80 meter
  • WIFI reik afstand met vlieg kontrole by 2000m (Dit werk goed om jouself bv af te neem as jy op die kant van die rivier of dam kamp met drone oor die water)
  • "Return home" funksie maw hy kom land daar waar hy opgestyg het.
  • Vlieg baie maklik met die app op jou andriod foon of die vlieg kontrole.
  • Kan video neem terwyl jy flieg of net fotos. Of video met fotos tussen in. Anders moet jy addisionele program aflaai om video te edit vir enkel fotos uit die video.

Die Bebop 2 se kamera is 18 mega picksels as ek reg onthou.  Dus kry ek puik kwaliteit videos en fotos. Hier is 'n voorbeeld.

Die kamera het ongelukkig nie 'n zoom funksie nie maar wel "panning" vir direk af of na vore.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 07:40:16 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Daar is reels waar jy mag vlieg en waar nie. Gewoonlik naby lughawens maar die web gee jou 'n goeie indikasie.  Dis grootendeels vir die manne wat groot gaan en 'n lewe maak uit die drones.

Vir my en jou wat maksimum 100-150m in die lug sal op gaan en weinig verder as 300-400m van jou af weg gaan is dit darem raadsaam om tenminste die oord te vra vir toestemming.

As iemand my moeilikheid gee oor die gebruik van die drone (soos wat ek hom gebruik) stuur ek hom hel toe want.

  • Eerstens gebruik ek hom in 'n publieke plek.
  • Hy moet dan eers al die talle mense wat fotos neem met hulle selfone en gewone kameras aanvat dan sal ek my video en 5 fotos op die drone delete.
  • Rakende die voëls issue.  Die plekke waar ek hom al gebruik het was dit nie 'n probleem nie want my drone is klein en kompak en stiller as die ander Phantom modelle.  En daar is nou al soveel goed van die kinders daar buite wat kan vlieg en geraas maak die voëls kyk nie eers meer skeef daarna nie.

As jy die ding wil gebruik om op mense te spioeneer gaan jy op jou hel kry.  En dis ongelukkig DIE konektasie wat die drones 'n swak naam gee.

 

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 07:42:30 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Drones is die toekoms.  Van weermag, taxis, pizza aflewerings tot veiligheid.  Verskeie boere vereenigings gebruik dit vir anti plaasaanvalle met infrarooi vir die nag.  Boere gebruik dit op plase om drade, vee en werkers te inspekteer.  Rots en strand vissermanne gebruik dit as deel van hulle sport.   Tot diepsee vissermanne soek skole vis uit die lug.  Drones word ook gebruik vir sport soos rugby en aksie sporte.  Die voordele is baie meer as die nadele.  99% van die tyd hinder 'n drone niemand nie wat hy is stil en omgewingsvriendelik.  

Ek dink die manne wat kla is in 'n gewoonte om oor alles te kla wat nuut is. Al negatiewe ding vir my is jou eie privaatheid wat moontlik geskend kan word.  As privaatheid vir jou 'n probleem is moet jy ook jou slim foon afskakel en nie gebruik nie wat tot daar is geen privaatheid nie.

Welkom tot die toekoms.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 07:48:02 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

So dit hang alles af van waarvoor wil jy die drone gebruik.  Selfde as in lyn met 'n gewone kamera wat 'n zoom lens op het.

Bedagsaamheid teenoor ander in die omgewing.  As ek bv in 'n oord se pad af stap met die drone bokant my en die staanplekke en oord op die manier af neem wat veskil dit van in die pad af loop en fotos neem met my kamera.

Vra maar toestemming by plekke en oorde en wees op die uitkyk vir kennisgewings wat so iets beperk.  As jy nie seker is nie............. vra. Die antwoord is gewoonlik ja of nee die mense skiet of slaan jou nie.

Sou jy die drone in 'n grooter rol wou aanwend dan moet jy maar die groot wette gaan opswat.  Gewone klein voëls vlieg hoër as wat ek die drone op gebruik.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 08:07:07 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2601
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Ek sal beslis nie 'n drone aanskaf nie.   Dat drones baie nuttig kan wees, en daaroor stry ons nie, beteken dit nie dat dit in privaat hande nuttig is nie.  As my buurman een oor my erf laat vlieg, skiet ek hom met 'n windbuks af- finish en klaar.

Ek dink die belangrike is soos Leon sê: Bedagsaamheid teenoor ander en die omgewing.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 08:14:13 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Ek het my privaat drone gebruik om die nokke van die dakke in ons kompleks te inspekteur vir seel werk.  Dit het puik gewerk en heelwat kostes gespaar deur 'n kontrakteur te kry.

Toe was dit oor privaat eiendom maar met 'n doel en tot voordeel van die Body corp.

Die groot ding is komunikasie! ! ! ! ! ! ! ! !

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 08:31:39 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Fred ---Ek moet ook bieg en het dieselfde as jy gedink en amper self die wet oortree---aan die begin het ek ook gedink ek gaan die drone wat oor my huis vlieg afskiet met my pcp maar dit is soos enige speelding.  Jy gebruik dit baie aan die begin en dan lê hy later in die kas en gaar stof op.  Deesdae sien ek nie meer die drone nie.

Hoekom wil jy nou die wet ootree om 'n vuurwapen binne stedelike gebied af te vuur?  Jou buurman het geen wet oortree nie.  Gaan jy ook 'n voertuig skiet wat verby jou erf ry of iemand wat fotos neem van mooi blomme is jou tuin.  Bedagsaam is verseker die antwoord hier.

Ek sien gereeld mense speel met drones in karavaanparke by die see.  Die drones vlieg oor die karavane en dan is hy weer by die haainette.  Vir my as persoon is dit nie hinderlik nie.  

Ek sien die toekom van drones gaan net meer en meer word.  Die lugruim gaan binne die volgende paar jare wemel van die goed of ons nou hou daarvan of nie.  Ek besit nie 'n drone nie maar as ek eendag een koop sal vliegtyd en grotte vir my belangrik wees.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 09:01:25 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2601
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Zak, Jy ruk die dam onder die eend uit met jou stellings oor privaatheid.  Sal jy tevrede wees as jou buurman se drone oor jou erf vlieg en jou dophou?  Wat het dit met my selfoon te doen? Waarom wil my buurman sien wat ek in my erf doen?  As hy bedagsaam is, sal hy my nie beloer nie, dit kom neer op tesitering EN DIS 'n KRIMINELE OORTREDING!

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 09:02:37 am
Dansan
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 674
Joined: 05 Jul 2013
Experience: 39 years

Ek het 'n ATC-vriend wat by Kaapstad  Internasionaal werk. Hy is een van die manne wat die drone-lisensies en eksamens moet hanteer. Die reëls sluit onder ander in dat 'n drone nie mag vlieg oor ENIGE deel van 'n dorp nie, ook nie oor 'n karavaan-park, of enige ander park, of natuur-park of vakansie-oord of openbare strand of oor 'n openbare publieke pad nie. 

Dit beteken dat jy basies net oor 'n privaat plaas of op die see of by 'n radio-beheer-klub kan gaan vlieg. Een van die grootse boetes wat jy kan kry is wanneer jy van die grond af met 'n lugstraler praat op 'n handradio. In die dae toe ek nog gevlieg het moes ek 'n dik pak dokumente voltooi om met 'n handradio met vliegtuie te kan kommunikeer tydens n lugskou. Bewaar jou siel en jou beursie as jy met 'n drone naby 'n lughawe gevang word. Onthou, daai drone het net sowat 12 tot 15 minute leeftyd in die lug. Hy MOET gaan land, en dis daar waar hulle vir jou wag. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 09:12:29 am
Bak oor
Saturn Member
100% Profile Strength
Posts: 2041
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 39 years

Ou spreekwoord se " Daars n drol innie drink water " Relax mense ons moet nie nou n drol oor n drone raak.

Vir die mense wat gesteld is oor n drone en hul privaatheid vra ek die volgende.

Moet mens nie maar te alle tye in die openbaar paslik wees nie ?

1. Nou as ons wil kla oor n drone ? Hoeveel keer n jaar gaan n drone oor jou vlieg n jaar, dalk nie een keer.

2. Wat van jou sel foon ?  ek verseker jou dat met al jou apps, mail, whats app, Maps, true caller, facebook etc. het iemand die toegang op jou foon om enige tyd te sien waar jy is. Enige tyd kan jou kamera remotely aangeskakel word in jou mees private plek in jou huis. so ook jou foon se mikrofoon om te hoor wat jy gesels. elke keer as jy data aanskakel en gebruik is daar nie minder as n honderd maatskappye wat jou alles monitor om n profile op jou te skep oor jou doen en late en jou likes en dislikes. Jou fotos se presies hoe jy lyk, jou vrou en kinders lyk, selfs ouma wat al jare nie meer met ons is. Die is volgens n professor van kaapse universiteit wat n onderhoud met n koerant gedoen het en vele ander beaam dit. Big brother is al dekades met ons.

Maar dis ok en ons kla oor drones ? Drones is net nog n ding wat gebruik word "oe jou privaatheid" en ons aandag aftrek terwyl die eintlike sonde bok in jou hemp sak of handsak is 24 uur by jou elke dag

 

To all forum members. May you be surrounded by your precious family. May you have the warmest thoughts and best wishes for a wonderful holy Christmas and a New Year blessed with Gods grace. May peace, love, and prosperity follow you always in the name of Jesus our saviour.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 09:20:38 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2601
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Wat sê jy nou oor die wettigheid van my buurman om oor my erf te vlieg Zak?  Dit beteken waarskynlik dat omtrent alle drone eienaars die wet oortree want ek glo nie hulle sal na wettige plekke gaan om te vlieg nie- lees maar die bydraes hierbo.

Om te sê die manne wat kla maak 'n gewoonte daarvan om te kla, is bietjie vergesog.  Ons kla in hierdie geval duidelik oor onwettighede wat ons vrede versteur.  Ons kla ook oor taxis en ander voertuie wat oor stopstrate ry, mense wat op hulle selfone praat terwyl hulle bestuur en so meer.  Stel jy voor ons kyk maar anderpad uit bedagsaamheid teenoor 'n onbedagsame persoon?  Doen jyself dit?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 09:27:26 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Nee Fred.  Dis jy wat die wet wil oortree en jou buurman se eiendom beskadig deur.  As ek jou buurman is sal ek jou verseker vervolg as jy my drone afskiet of enige eiendom beskadig.

As jou buurman oor die muur loer gaan jy hom oor krimineel probeer vervolg omdat hy jou priaatheid skenk?   Sterkte daarmee.  Die gemiddelde mense sal met sy buurman gaan praat en vir hom sê wat hom hinder sonder om wet in eie hande te neem.  Dis buurmanskap en bedagsaamheid. 

Privaatheid is 'n luukse deesdae met satalitiete, drones en onbemande vliegtuie wat spioenneer op alles en almal.  Telkom en cellphone netwerke wat inluister op kliente.  Wil jy nou almal van hulle ook vervolg?  Facebook en ander aplikasies wat foto's van jou neem as jy dit gebruik?   Facebook het nou onlangs dit afgeskaf.   Gaan jy hulle ook vervolg?

Partykeer is dit beter om 'n gesprek te los as om iemand direk te probeer aanvat en jou gevoel op hom probeer afdwing.  Dit sal en gaan nie by my werk nie PUNT.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 09:48:42 am
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 271
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 32 years

Ek het 'n ATC-vriend wat by Kaapstad  Internasionaal werk. Hy is een van die manne wat die drone-lisensies en eksamens moet hanteer. Die reëls sluit onder ander in dat 'n drone nie mag vlieg oor ENIGE deel van 'n dorp nie, ook nie oor 'n karavaan-park, of enige ander park, of natuur-park of vakansie-oord of openbare strand of oor 'n openbare publieke pad nie. 

Dit beteken dat jy basies net oor 'n privaat plaas of op die see of by 'n radio-beheer-klub kan gaan vlieg. Een van die grootse boetes wat jy kan kry is wanneer jy van die grond af met 'n lugstraler praat op 'n handradio. In die dae toe ek nog gevlieg het moes ek 'n dik pak dokumente voltooi om met 'n handradio met vliegtuie te kan kommunikeer tydens n lugskou. Bewaar jou siel en jou beursie as jy met 'n drone naby 'n lughawe gevang word. Onthou, daai drone het net sowat 12 tot 15 minute leeftyd in die lug. Hy MOET gaan land, en dis daar waar hulle vir jou wag. 

Dansan dis waar wat jy skryf.  By ons is net een persoon wat alles moet monitor en reels toepas.  Die wet word streng toegepas by die Lughawe.   Lewensverlies kan plaasvind as 'n drone in 'n vliegtuig turbine beland.  Sover ek weet kan hulle optel watter drone vlieg en aan wie behoort die lisensie. 

Die probleem kom egter in dat almal deesdae drones invoer wat nie beheer is nie.  Mense doen nie ansoek vir lisensies nie agv die feit dat hulle vervolg kan word as hulle gevang word.  Dis soos met enige ding in Suid Afrika.   Hulle wil alles reguleer deur wetgewing maar mannekrag en befondsing bly die uitdaging en probleem. 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 09:59:08 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Hier is maar net 'n vinnige agtergrond oor wat mag en wat nie. 

  • Eerstens mag 'n drone nie meer as 7kg weeg nie.
  • Mag nie binne 'n Nasionale Wildresevaat vlieg nie.
  • Ook nie by polisiestasies, tronke, hof, lughawens of landings stroke, nasionale sleutel posisies as voorbeeld.
  • Hoef nie 'n lisensie te hê as ek dit as 'n Hobby en privaat gebruik nie.
  • Dink in beboude gebied nie hoër as 45m vlieg nie

Soek op net vir Regulations on Remotely Piloted Aircraft Systems (RPAS)

https://https://www.westerncape.gov.za/general-publication/no-fly-zones-drones/general-publication/no-fly-zones-drones

Die website het ook 'n kaart van No fly zones in SA op.  So ek kan my drone in die dorp vlieg.  Mens moet net by die regulasies hou en mense se privaatheid respekteer.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 10:51:30 am
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 806
Joined: 09 May 2014
Experience: 25 years

En "Piet Ford" Herman, het nogsteeds nie 'n antwoord nie.

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 11:09:39 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14789
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

En "Piet Ford" Herman, het nogsteeds nie 'n antwoord nie.

Ek het hom gesê wat my drone kan doen.

Die groot vraag aan hom terug is wat wil hy als met die drone doen.  Dit sal bepaal hoe lank, hoe vêr, hoe duidelik die beeld, hoeveel geheue ens die drone vir sy behoefte moet hê.

My drone het ook kamera stabilisering in so as ek vorentoe begin on na die kant toe begin beweeg kantel die drone redelik as 'n begin in daai rigting selfde met die stop.

Die gekantel in welke rigting is nie sigbaar op die video beeld as jy dit terug speel nie weens die kamera stabilisering.  Met 'n drone wat ons vir die werk gebruik is dit weer duidelik sigbaar en baie iriteerend.

Jou behoeftes hier bepaal die prys wat jy gaan betaal.  Ek het myne by Outdoor Warehouse gekoop tydens Black friday in November maand. Myself so R3000 gespaar.

Bepaal jou behoefte, begin kyk na die spec's van die onderskeie modelle so leer jy ook wat hulle bied en wat nie. Besluit wat is jou budget en gaan vir die grootste een binne daai budget.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 11:14:08 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8382
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 39 years

Is ook nie n voorstaander vir een nie.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 11:18:54 am
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5198
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Ek is nie teen drones nie, ek geniet dit soms om te kyk na die fotos wat geneem is en mens kan plekke bekyk wat jy nie sommer sal uitkom nie.

Elke ding het sy plek, tyd ens.

As jy een kry, geniet en hou ons op hoogte


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 11:48:05 am
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

Baie wette en verstrasies met die drome ding

 

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 12:19:11 pm
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2981
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Baie wette en verstrasies met die drome ding

 

Ek stem saam.

Kyk daar is n plek en tyd vir alles. N mens se reg op privaatheid is natuurlik groter as enige speelding en jy mag nie fotos en videos neem sonder n persoon se toestemming nie. Soos bespreek nou die oggend op JacarandaFM. 

Dus wat Fred gese het sal ek ook doen. Skiet hom met pelletgun. Jyt nie lisensie nodig vir pellet gun.

Het hy my afgeneem? Hoe moet ek weet. Wat my betref het hy opnames van my huis geneem om later te kom inbreek!!!

Dis die anderkant van die saak. Nie te lank of misdadegers gaan dit uitbuit.

 

At last !!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 12:55:23 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2601
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Hannes, ons moet maar versigtig wees.  Dis wel waar dat jy nie vir 'n gewone windbuks 'n lisensie nodig het nie, maar dit is ook waar dat jy kom nie in beboude gebied mag afvuur nie, dieselfde as vir 'n vuurwapen.  Ek het in elkgeval bietjie twak gepraat ter wille van die argument.  Ek glo nie ek sal regtig so ver gaan om die ding af te skiet nie, maar ek gaan dit ook nie sommer aanvaar nie.

En nou wonder ek skielik of ek wettig op die minahs kan skiet met my kettie.  Of sal dit ook as die afvuur van 'n wapen in 'n beboude gebied beskou word?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 16:38:27 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Wow.. eina.. . Ek dink wat ek bedoel het is dat ek dit wil gebruik vir fotos / videos neem waar ek basis allen is en niemand kan plae nie. Plekke wat ek in gedagte het is waareen ons gewoonlik gaan, weg van baie mense. Plekke soos bv die Namaqualand 4x4 eco trail of in die Richtersveld tussen kampe waar jy meeste van die tyd alleen is ens.   

Ek kan n drone in elk geval nie vlieg by my huis want ek bly naby die Randse Lighawe. Sal dit eerder nie waag nie. 

As jy kyk op You Tube na al die videos van trips wat mense doen in die Noord Kaap, Namibia ens. Sal jy sien daar is basis niemand anders daar nie. Die drone neem asemrowende beelde uit die lig uit wat dit net soveel beter laat lyk / uitbeeld as die normale fotos / videos hier van die grond hoogte af. 

As n mens sulke  video beelde / fotos kan neem met n drone en niemand plae nie dink ek dit maak dit die moeite werd. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 16:50:31 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2601
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Dis hoflike gebruik wat jy beskryf Herman.  Om vir jou buurman se mooi vrou te loer wat by die swembad  in (of sonder) haar bikini lê, is nie aanvaarbaar nie.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 16:55:03 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Fred, dit gaan moielik wees. Ek dink die bikini ding is die uitsondering op die reel, maar ek sal hard werk daaraaninnocent

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 17:37:31 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2601
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

Jy skep vir jouself 'n versoeking Piet!  Terloops, hoe lyk jou buurvrou?

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 17:59:35 pm
W J
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 6428
Joined: 03 May 2007
Experience: 54 years

As hy oor my vlieg skiet ek hom af(HAELGEWEER)

How great is our GOD
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 18:00:23 pm
Piet Ford
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 160
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 33 years

Fred, ek weet nie, sal eers die drone moet aanskaf. Dis soos my vorige buure wat nou in New Zeeland is. My vrou word verwys na die wonderlike gynikaloog. Sy reel n afspraak en gaan sien hom. Sy loop in sy spreekkamers in baie skaam en op haar senuwees en begin net praat. Hy maak haar stil en vra vir haar of sy hom nie herken nie. Ja, sowaar, dis ons buurman. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 21:44:17 pm
Meerkat
Gold Member
62% Profile Strength
Posts: 121
Joined: 26 May 2017
Experience: 2 years

Fred, as jou buurman se drone oor jou erf vlieg, het die wind hom geskep en jou buurman het nie meer beheer oor die tuig nie. Min mense kan die duur drones bekostig, so meeste van ons koop goedkoper weergawes. Die dag wat hy oor jou erf vlieg (weg sweef), is toe jou buurman die ding uittoets en leer om als te gebruik. Asseblief help hom om die tuig te herwin. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Oct 2019 @ 22:04:33 pm
Brommer
Pluto Member
77% Profile Strength
Posts: 5198
Joined: 13 Sep 2013
Experience: 29 years

Wow.. eina.. . Ek dink wat ek bedoel het is dat ek dit wil gebruik vir fotos / videos neem waar ek basis allen is en niemand kan plae nie. Plekke wat ek in gedagte het is waareen ons gewoonlik gaan, weg van baie mense. Plekke soos bv die Namaqualand 4x4 eco trail of in die Richtersveld tussen kampe waar jy meeste van die tyd alleen is ens.   

Ek kan n drone in elk geval nie vlieg by my huis want ek bly naby die Randse Lighawe. Sal dit eerder nie waag nie. 

As jy kyk op You Tube na al die videos van trips wat mense doen in die Noord Kaap, Namibia ens. Sal jy sien daar is basis niemand anders daar nie. Die drone neem asemrowende beelde uit die lig uit wat dit net soveel beter laat lyk / uitbeeld as die normale fotos / videos hier van die grond hoogte af. 

As n mens sulke  video beelde / fotos kan neem met n drone en niemand plae nie dink ek dit maak dit die moeite werd. 

Veral in die berge naby watervalle waar jy nie maklik uitkom nie.. Kan baie mooi wees en selfs kunstig

 


👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Oct 2019 @ 06:28:26 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 373
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 41 years

Het 'n vriend van Rustenburg wat elke jaar vir drie maande op Happy Wanderers gaan kamp. Baie ernstige strand hengelaar, en besit ook 'n drone waarmee hy sy twee lyne uitvlieg, so tussen 600m en 1200m. Moet dadelik bysê, dis al waarvoor hy hom gebruik. Groot masjien, baie fênsie kamera ook. Vang tier haaie, om net weer los te laat. Hy reken sy eerste een het in die see geval paar honderd meter in toe die lyn op sy stok vasgehaak het tydens die uitvlieg daarvan (lyn het op een of manier om die propellers gedraai). Drone het wel veel later op strand uitgespoel, maar is soos in totaal verwoes. Versekering het uitbetaal, en hy het 'n nuwe aangeskaf. R25000-00, maar volgens hom nog nie die "top of the range" wat hy eintlik wil hê nie. Dêm, die goed is prysig!

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 09:42:38 am
Cabs
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 269
Joined: 03 Jul 2013
Experience: 6 years

Haters are gonna Hate!!! Thats the short and long of it.

Everyone that has an issue with a drone is because they have never flown one or looked at the footage coming back.

There are so many more things to worry about, but you will moan about a drone!! REALLY, get a life!!

There are far more serious things to worry about, the lawless driving in our country, the taxis, hijackings, murders, robberies, thefts and now clearly the drone footage of you in your back yard.

As i said, fly a drone and you will understand what I mean. AND YES I AM AN AVID DRONE USER/FLYER. I fly a DJI Mavic Pro Platinum. I have used it very extensively on my holidays at the sea and even in Clarens. 

Naturally, you get the inconsiderate flyers with the cheapies that make it unpleasent for people, however it is so frustrating to fly those cheapies that they soon give up or buy an expensive one. (I have been there so I know).

To get any good footage of you kevorting in your back yard I would need to be less  than 10mt in height and believe me, depending on how far i am from you I will probably experience signal loss. Besides that, if I want to spy on my neighbor I wont use a drone, ill just look over the wall.

What many people dont know is that the drones have strong signal in a straight line of sight, but the signal experiences interference pretty quickly. And trust me, I do not want to lose my drone because I want to spy on you in your garden. Even with the collision avoidance systems it is not worth the risk, as they are very expensive.

*****To the gentleman asking if he should get a drone for holiday shoots, ABSOLUTELY you should get one! You will however need to pay a little more to get a good drone that will fulfill your requirements. A nice aerial video of your holiday gives you a different perspective, and the drone software can even put together a video clip of your highlights for you. 

***To the birdwatchers, most highlevel drones are very quiet and even when I have flown in open veld near animals, they are aware of the drone but not spooked by it. I was at a private game reserve not long ago, and I was showing the owner the drone and he asked me to go look for His Giraffes, and about 1200mt away we spotted them and I went about 50mt from them and they were not phased at all. we actually got some very nice footage.

I have 1 recreational drone, 2 fishing drone, and about 10 sports(FPV) drones. All are used for different applications and for what the are specified to do. YES, if I use a sports drone near people that is very reckless as they travel at about 160 km/h and they will hurt someone badly, I will also not use my fishing drones just to fly anywhere as they are big and noisy, so there has to be RESPECT and most importantly COMMON SENSE! If you see that there are many people around the drone before take off, dont take-off, that is looking for SH!T, ask them to move away. Like anything being responsible trumps all out. You wont give your 12 year old child your loaded .45 magnum to play with, so why would you allow him to fly a drone unsupervised?

Fluit Fluit my storie is Uit.

This is me, I am who I am!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 10:50:22 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2601
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 51 years

I don't thing people hate drone flyers as such, only those that make a nuisance of themselves. If you are a courteous flyer that respects other people, as you say you do, then nobody will take exception to you flying your drones.  Just don't bore friends with you holiday movies.laughing(just joking)

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 16:22:16 pm
JohanMarais
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 492
Joined: 04 Mar 2014
Experience: 30 years

Get a licence, know the rules and learn how to fly, that is the long and the short  of it. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Oct 2019 @ 17:16:33 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1509
Joined: 22 May 2014
Experience: 6 years

Dit klink of dit n baie interessante stokperdjie vir n afgetrede persoon kan wees ,sal moet begin spaar.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required