Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21199 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17194 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5604 |
Bostoe | 5371 |
HM | 4790 |
BrianB | 4786 |
Uranus Member | 2600 + |
Grumpy/Hannes | 3170 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2226 |
Lennie | 2154 |
Kanneman | 2101 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1834 |
Swanie | 1826 |
Nico | 1665 |
steamer | 1659 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1620 |
Duncan | 1560 |
Dansan | 1466 |
Mars Member | 1000 + |
Butts | 1396 |
Louvan | 1123 |
George | 1052 |
Big5Spotter | 1046 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 986 |
Gerden | 921 |
Chris Centurion | 790 |
JohanMarais | 779 |
Titanium Member | 450 + |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Benkie | 580 |
Douglas Green | 567 |
Andrew | 509 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 443 |
Errol | 440 |
Harv | 423 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 398 |
Elleebee | 388 |
Willie54 | 369 |
Nabro | 369 |
LEEN | 360 |
survivalist | 343 |
Oumens | 324 |
Kurper | 299 |
Izak | 287 |
Cabs | 274 |
RD | 273 |






Drakensville staanplek info
Mede kampeerders
Ek wil graag gaan kamp by Drakensville en het n bespreking gemaak vir Januarie 2017 en wil graag inligting hê oor n spesifieke staanplek. Dit is staanplek C 06. Indien iemand dalk weet of die staanplek bome het en of enige skade van die naburige staanplek in die middag of so sal ek dit baie waardeer. Die oord wou nie vir my n foto gaan neem nie. Ek vermoed dit is omdat iemand nou daar staan en ek verstaan die privaatheid probleem daarmee. Ook as almal sulke versoeke het sal die arme kantoor bontstaan.
Daarom indien iemand kan help of inligting gee, sal ek dit waardeer.
Groetnis
PJ
What did the office tell you?
Or take a drive there...........nice weekend trip.
Ons het in Maart 2016 daar gekamp en alhoewel ons nie op C06 gestaan het nie, het ons C06 "gemerk" as een van die beter staanplekke.
Geniet dit, ons het.
Hi Jeckol!
Don't stress about C 06.
Most probably, when you arrive, you will be able to choose another site if that one is not to your liking.
Geniet gooi mielies en kamp n hond uit n bos
Haak daai wa kamp bly koning
Dankie vir die terugvoer.
Duncan: this is my problem. They said its a paved stand without any tree, but if I go and have a look on google earth then there is one tree in the centre of this stand! Photo taken in 2013, which is not old, but could have changed in the past 2-3 years.
Eish n weekend trip would be n bit far from Potch.
Johan: dankie vir die terugvoer ek is bly om te hoor.
HM Uranus: Yes, but they are already fully booked for that time! 😩
Mooiloop
Jy moet geniet
Hendrik. Nie geweet jou van is Uranus nie....lol😁
Nou weet jy Mnr. Neptune.
Skuus HM 😜 😳😊
Jecko, we must check your vehicle........It's only 3.5 hours to Clarens! Friday night at Schaapplaats B&B. Saturday to D'ville, look around, lunch at their cafe, back to Clarens.
Back home by Sunday 3pm.
I love spending peoples money.
Geen probleem Jeckol.
Duncan
He he yes, looks like you have a talent for that.😀
Thanks for the itinerary we will try and work something out.
Het iemand n oordplan met staanplek nommers op van Drakensville? Op Google kry ek n plan, maar sonder staanplek nommers. Dankie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

bel die oord en hulle epos gou vir jou een..
I see skies of blue
And clouds of white
The bright blessed day
The dark sacred night
And I think to myself
What a wonderful world
Dankie....n gawe forum lid het vir my een ge-WhatsApp
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

.

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Is daar iemand wat dalk onlangs vanaf Harrismith na ATKV Drakensville gery het? Ek het nou Die roete ge google en ek sien die roete R74 loop verby die Sterkfontein dam Hoe is die pad se kondisie na die oord?
Dankie

Ons ry hierdie roete afgelope 5 jaar elke Desember. Pad is baie mooi. Hierdie foto is op daardie pad geneem met Sterkfontein dam in agtergrond (op foto lyk dit soos die see)

WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Dag mense, ja ons staan vandag hier in Drakensville en dit is werklik 'n baie lekker plek met alles wat om jou besig te hou. Daar is baie om te doen en dit pas in almal se smaak, rustige atmosfeer en vriendlike diens en hulp waar benodig word. Staan plekke is gemaklik en redelik gelyk met plaveisel om tent op te slaan, plaveisel is 11m x 12m met water krone en kragpunte byderhand bring net eie blou prop vir kragpunt en 'n versprydings punt vir water kraan sodat ander ook die kraan kan gebruik. Daar is wel beurtkrag met die oord se masiewe krag opwekker bly ligte aan in die oord. Hier is wagte wat die oord patroleer in die aand vir veiligheid.
Kom en geniet die oord in die Drakensberge en ondervind eie ervaring.
Hi there fellow camper, enjoy camping.
When you leave just leave your foot prints and nothing other than a clean site as you found it.

Ja lovely camp at Drakensville - we enjoyed our month there. Go grab a coffee at the Coffee Patch or a great Pizza @ Tower of Pizza, if you are a geocacher then there are lots to get in the area. Also go see the Kaalvoetvrou monument and Retiefklip. Enjoy your stay and travel safe.