English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 998
Total Replies: 243 589
Total Views: 82 962 127
topics: 4 475
replies: 30 407
views: 17 419 668
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 458
replies: 338
views: 17 261 193
topics: 13
replies: 64
views: 1 573
ATKV Drakensville Holiday Resort
KwaZulu-Natal, Bergville
87
Total Ratings: 87
86   
1
Rated: 23 Mar 2020
Type of Resort:
Family with children: 7
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Drakensville in Februarie

replies: 4
views: 137
07 Feb 2019 @ 16:51:54 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Die Vrouw en ek het besluit om bietjie weg te kom van Malelane se humiditeit en hitte en by Atkv Drakensville bespreek en betaal vir 14 -22 Februarie 2019.

(Was eerder resultaat van jeuk om te gaan kamp. Te lank nie gekamp nie.)

Ons was verbaas oor die spesiale prys van R64 per nag vir ons twee. ATKV lid en pensioenaris.

Nou is ek effe bekommerd. Dit klink te goed om waar te wees.

Wat kan ons verwag in terme van wind en weer. Ek verstaan die reënval daar is meer gereëld as in Malelane (ons dans dalk in die reën so lanklaas reën gesien).

Stormweer? Winde uit watter rigting, indien enige.

Ek wil net na behore pak en kamp maak.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2019 @ 17:05:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 15672
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Sjoe....teen daai prys is dit goedkoper om te gaan kamp as om by die huis te bly. Ek dink dis soms moeilik om weer by die Drakensberg te voorspel. Toe ons begin Januarie daar was, was dit redelik windstil.....skielik kom hierdie verskriklike storm winde wat alles wil wegwaai....na 'n uur was dit weer windstil vir die res van dag. Ek sou voorstel om maar by voorbaat gereed te maak vir harde winde

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Feb 2019 @ 17:44:25 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2114
Joined: 31 May 2014
Experience: 53 years

Stem saam met Geert oor voorsorg tref. Die wind kan jou roer op daai vlakte.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Feb 2019 @ 16:47:51 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1826
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ons ervaring is ook maar die wind. Vat maar stormnet saam. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Feb 2019 @ 13:05:47 pm
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1758
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

Stem saam met Geert oor voorsorg tref. Die wind kan jou roer op daai vlakte.

Ons ervaring is ook maar die wind. Vat maar stormnet saam. 

Dankie almal vir die raad. Ek sal die net saamvat.

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za