English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 134
Total Replies: 227 738
Total Views: 82 281 725
topics: 4 360
replies: 29 238
views: 17 319 589
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 441
replies: 161
views: 17 249 648
topics: 13
replies: 64
views: 1 375
ATKV Drakensville Holiday Resort
KwaZulu-Natal, Bergville
81
Total Ratings: 81
80   
1
Rated: 06 Jun 2019
Type of Resort:
Family with children: 1
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Drakensville . Passop

replies: 5
views: 5737
13 Nov 2006
Anonymous
Kampers

Ons het die afgelope naweek by Drakensville bespreek.
Met ons aankoms Donderdag was ons baie opgewonde oor die naweek wat voorlą . Nadat ons opgeslaan het , het ek die ablusie binne gegaan en gevind dit was skoon en redelik netjies.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2006
wynandd
Gold Member
11% Profile Strength
Posts: 174
Joined: 03 May 2007
Ek lees met ontsteltenis die meeste klagtes wat mense oor oorde hier lig en die oorsaak en dan reaksie van oord bestuur daarop!

Dit lyk my asof dit deesdae die norm is om al wat oord is te bestorm met busse wat tot oorlopens toe vol gepak is! Dit k
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2006
Anonymous
Halo Hilgard
Jammer om te hoor van jou naweek ramp.Darem net bly jy konˇ by `n ander plek regkom. Dit het al met my ook gebeur, en ek voel dis die oord bestuur se plig om mense wat kom kamp of in chalets bly in te lig oor so `n naweek saamtrek of inval
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 Nov 2006
Anonymous
Hilgard

Jammer om te hoor van u ervaring.

Ek het geen twyfel dat as u die saak opneem met "hoofkantoor" hulle ten minste vir u 'n naweek elders sal aanbied.

Maar dit spreek nie die kern van die voorval aan nie.

Ek raak so klein
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 Nov 2006
smitm
Silver Member
11% Profile Strength
Posts: 66
Joined: 18 Apr 2007
Jammer om te hoor van u ramp.ˇ Ek het altyd gedink ATKV is eluut, maar dit wys jou. Ons het ok so ietsie ervaar 'n ruk terug, maar was gelukkig net daar vir twee aande.ˇ As 'n oord sulke probleme het, dan het hulle defenitief die verkeerde bestuur in bewi
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Nov 2006
Anonymous
Prof

Ek deel jou sentiment . My ATKV lidmaatskap sal nie gekanseleer word oor een voorval nie, beslis nie.

Dit is so , daar sal aanpassings gemaak moet word i.t.v geriewe met ander kulture deel , maar die ATKV of enige ander oord sal ook mo
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required