English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 292
Total Replies: 230 386
Total Views: 82 395 523
topics: 10 835
replies: 125 102
views: 38 865 156
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Down loading pics on forum

replies: 8
views: 186
24 Jul 2019 @ 13:56:50 pm
survivalist
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 297
Joined: 08 Mar 2015
Experience: 46 years

 What's the latest way to download pics on forum,I went to normal steps ,selected new gallery topic and after that got stuck,must be cold cape weather 

Who dares wins
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 15:09:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13830
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

There is an instructional video.....top of this page 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend šŸ˜
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 15:44:00 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

As Geert suggested just follow the up load of photos link under the forums tab.

Should sort you out.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
24 Jul 2019 @ 17:38:21 pm
survivalist
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 297
Joined: 08 Mar 2015
Experience: 46 years

Thanks guys ,will download a little later.

Who dares wins
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 10:16:33 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 7868
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 37 years

Sal maar wag tot Leon terug is om my te wys. 

LšŸ˜…L

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransmannetjie. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jul 2019 @ 12:12:39 pm
WilSur
Pluto Member
96% Profile Strength
Posts: 5608
Joined: 20 Jan 2003
Experience: 32 years

Hulle moet dit net maklikker maak soos op ander plekke.

Oppad na die volgende kamp.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
26 Jul 2019 @ 14:27:54 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4267
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Ja Willem dit sal 'n groot plus wees as mens net kan kies "Browse Files" en dan upload. Of sommer net "cut/copy and paste"

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2019 @ 16:04:18 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 14093
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

Admin het seker maar 'n rede vir dit.

Is daar ander plekke wat mens video clips kan oplaai??????  Indien wel is ons forum maar bietjie agter.  Maar netso is dit dan ook 'n keuse om hier te kuier of ander weivelde te soek.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
27 Jul 2019 @ 18:02:23 pm
Danie-SLK
Neptune Member
92% Profile Strength
Posts: 4267
Joined: 08 Sep 2009
Experience: 42 years

Admin het seker maar 'n rede vir dit.

Is daar ander plekke wat mens video clips kan oplaai??????  Indien wel is ons forum maar bietjie agter.  Maar netso is dit dan ook 'n keuse om hier te kuier of ander weivelde te soek.

Leon ek dink daar is baie koste verbonde om videos se data gebruik kleiner te maak en as mens vat 'n 9sek video op my sel is 19MB groot teenoor die fotos wat ek gewoonlik laai is slegs 35-60kB groot.

Omdat alle "uploads" gestoor word sal dit 'n magdom plek vat as videos toegelaat word maar natuurlik kan die data in die "cloud" gestoor word maar ek dink dis goed soos nou behalwe as mens bv kan browse en cut en paste sal dit lekker wees sonder die spasie wat verander hoef te word.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required