English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 532
Total Replies: 252 830
Total Views: 83 250 601
topics: 11 578
replies: 139 240
views: 39 343 579
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Double cab verkope

replies: 34
views: 475
29 Jan 2020 @ 16:04:10 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Interesante syfers van double cab verkope vir 2019. Hilux en Ranger is kop-aan-kop

Hilux 18712

Ranger 18364

Maar n verskil van 349 eenhede

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 16:21:54 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Die ontwaak is stadig maar verseker. Ford pronk soos n vol bloed resies perdπŸ₯‡

Well done Ford manne daai bakkie stel nie teleur.

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Jan 2020 @ 18:41:57 pm
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4742
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ek hou ook van die Ford Ranger ja dis n oorlog tussen die twee top verkopers

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 05:44:18 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17420
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Interesante syfers van double cab verkope vir 2019. Hilux en Ranger is kop-aan-kop

Hilux 18712

Ranger 18364

Maar n verskil van 349 eenhede

Dit sou ook interesant wees om te sien hoeveel van die getalle is deel van die getalle van voertuie wat weer vervang is na diefstal. Van die bakkies word baie gesteel en kan getalle drasties opjaag as dit weer vervang word. Op n ander draad het iemand daai diefstal getalle geplaas.....skrikwekkend op sekere bakkies

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 08:03:23 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 551
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Ek het so uit die perd se bek gehoor Ford saan baie afskaal met die Extended cabs se vervaardiging want die Dubble Cab uitvoere vat heeltemal oor.   As jy kyk hoeveel Ford Dubble cabs uitgevoer word per jaar is die Ford verkope in SA maar 'n druppel in die emmer.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 08:14:10 am
Anonymous

Ek het so uit die perd se bek gehoor Ford saan baie afskaal met die Extended cabs se vervaardiging want die Dubble Cab uitvoere vat heeltemal oor.   As jy kyk hoeveel Ford Dubble cabs uitgevoer word per jaar is die Ford verkope in SA maar 'n druppel in die emmer.

Enige verkope in SA is maar druppel in emmer teenoor enige van die groot markte daar buite..

Ek meen Amerika het iets soos 11miljoen VW voertuie op recall gehad as ek nou reg onthou, hoeveel jaar vat ons om 11 miljoen VW te verkoop?

Ek glo selfs globaal sal dit interessant wees om te sien hoe lyk die verkope werklik... Want selfs oorsee word gepraat van die MIGHTY HILUX

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 08:14:46 am
Anonymous

Ek verneem hier kom 'n sterk 3.5 Liter Toyota Hilux? Is dit so?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 08:31:02 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 551
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Stem Brommer,  ons oo aa oor 3000 sale in 'n maand per vervaardiger.

 

 

In Amrica

Since 1977, Ford has sold more than 26 million F-Series trucks in the US.Nov 27, 2018
Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 08:33:23 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Ek verneem hier kom 'n sterk 3.5 Liter Toyota Hilux? Is dit so?

Gaan moet iets doen die huidige engins het meet oemph nodig. Wonder hoe gaan Hy petrol sluk teenoor die 4 liter

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 09:17:01 am
Anonymous

Ford D/C   2018                  20681        XC    4486

Toyota D/C 2018                17661        XC    6860

Ford D/C     2019                18363         XC    7504

Toyota         2019                18712         XC    3530

Ford is besig om minder voertuie te verkoop, wonder hoekom????

Julle kan al die kry op Autolive www.autolive.co.za

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 09:19:09 am
Anonymous

Gaan moet iets doen die huidige engins het meet oemph nodig. Wonder hoe gaan Hy petrol sluk teenoor die 4 liter

Ek sien verbeelding hardloop... 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 09:21:36 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Pierre. Maklik

Ford is die duurder produk, banke finansier moeilik en mense vind dit haalbaar om vir die goedkoper produk te gaan. Ekonomie druken Toy is n makliker opsie 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 10:34:25 am
Anonymous

Jammer maar my syfers is nie reg nie, hier is die regte syfers,

Verkope 2018                  2019

Ford D/C      20681         18363

Toyota D/C  17661          18712

Ford X/C       4486             3530

Toyota X/C    6860            7504

Ford S/C        4968             3148

Toyota S/C     15501          14718

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 11:35:35 am
Anonymous

Jammer maar my syfers is nie reg nie, hier is die regte syfers,

Verkope 2018                  2019

Ford D/C      20681         18363

Toyota D/C  17661          18712

Ford X/C       4486             3530

Toyota X/C    6860            7504

Ford S/C        4968             3148

Toyota S/C     15501          14718

 

BOG..

FORD is die wat so spog met hul base model wat die topverkoper is... Goedkoopste... Weereens... Feite... Selfde persoon wat al die bohaai maak oor syfers en dan kom die getalle? Dan ander storie... Wie gaan jou ooit ernstig dan opneem?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 11:46:41 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 551
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

BOG..

FORD is die wat so spog met hul base model wat die topverkoper is... Goedkoopste... Weereens... Feite... Selfde persoon wat al die bohaai maak oor syfers en dan kom die getalle? Dan ander storie... Wie gaan jou ooit ernstig dan opneem?

 

Pieter ek het laas week die Ranger Wildtrak 2.0L Bi-T 4x4 DC gekoop.  Ek het ook die Toyota Hilux Legend 50 gaan toetsbestuur en met alle ekstras wat dit R16 000 goedkoper.

Die pryse tussen die twee is amper dieselfde maat Toyota bly voor met die goedkoopste pryse. 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 12:26:40 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Daai pil is bitter, maar sluk hom maar

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 12:30:00 pm
Anonymous

Ek glo nie dit gaan oor prys nie, maar oor na verkope diens, sien hier in die platteland baie meer nuwe Toyotas word weer aan die boere verkoop, van hulle het maar weer hulle Fords ingeruil  op Toyota ,en dit is manne met geld 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 16:13:13 pm
Anonymous

Ek glo nie dit gaan oor prys nie, maar oor na verkope diens, sien hier in die platteland baie meer nuwe Toyotas word weer aan die boere verkoop, van hulle het maar weer hulle Fords ingeruil  op Toyota ,en dit is manne met geld 

My ervaring ook... 

En die storie dat Toyota goedkoper is? ag ek wens!!! Ford het heeltyd hulle R100k en R120k ens afslag (wat ek kort kort vir Geert aanstuur ;-) )

As TOYOTA vir my waarlik R120k afslag gee dan koop ek dadelik 2.8 LEGEND 50 DK AUTO 4x4, and I will put my money where my mouth is. Soos in more.. As iemand vir my dit kan regkry of iets weet, ek sal geld daarop sit!

Maar Ford kan hom teen R100k aanbied ek sal HOM NIE VAT NIE. NEVER.. SORRY. Daai drama en stres oor wanneer iets gaan gebeur of engine blaas of ratkas gee in of sulke snert het ek regtig NIE in my lewe nodig nie. Ek voel nes daai boere, koop maar weer daai Toyota, hy is bobaas koning....

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 16:23:55 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Boere koop Toyota want as die goed onder hulle uitgevat word is dit ver beter om n Toyota saam die tractors oor te handing as om die emosionele trauma van n liefling bakkie soos Ford te oorhandig

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 16:36:59 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dan is daar boere  en wat Ford en Toyota ry. Toyota om die werkers  rond the ry en Ford om Vir vroutjie sondag kerk toe te vat.

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 17:34:46 pm
Anonymous

Ja nee wensdenkery.. Seker te veel van daai uitlatgasse van die Ford ingekry....?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Jan 2020 @ 17:43:34 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

🀣 of dalk nog die after effects van narkose. Ons praat weer 🀣

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 07:59:11 am
Anonymous

Bak oor ek dink jy is altyd onder narkose, ek boer self en hoop saam met al die boere dat die stront wat jy praat nie sal gebuur nie, en ja ek het self 2 Fords gery en ry nou ook weer 2 nuwe toyotas.

Bid eerder vir ons boere en hou op strooi praat!!!!

groete

Pierre

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 08:53:23 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 551
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Bak oor ek dink jy is altyd onder narkose, ek boer self en hoop saam met al die boere dat die stront wat jy praat nie sal gebuur nie, en ja ek het self 2 Fords gery en ry nou ook weer 2 nuwe toyotas.

Bid eerder vir ons boere en hou op strooi praat!!!!

groete

Pierre

Pierre so draai die wereld maar.  Ek het op 'n tyd 3 x Toyotas gehad en sit nou met twee Rangers.  

Die hele land is 'n gemors van grondonteiening, werksverliese, onderwys, kinder opvoeding, medies, krag, en nog 'n 100 ander goed.   Wat eerste misgekyk of nie wil erken word nie is dat ons GELOOF die meeste bedreig word.   Tyd vir Hande vat is nou.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 09:19:42 am
Anonymous

Zack dit is net soos jy se, alles is n gemors, en Hande vat is nou, het ook 22 mense wat vir my werk en wat word van hulle??

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 09:26:49 am
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 551
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Pierre ons moet net bid want ons God is Groot en vol Genade.

Hier is iets vir almal wat dit nodig mag hê

Moenie bang wees nie.  Ek is met jou.  Moenie kbekommerd wees nie.  Ek is jou God. Ek versterk jou .  Ek help jou.  Ek hou jou vas met my eie hand red Ek jou. 

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 09:50:55 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Pierre. Die boere is elke dag in my gedagtes en gebed. Dit is erg as jy moet elke dag van jou lewe wonder en worry oor eiendom, werkers wat betaal moet word, water vir die lande en nog baie meet. Sonder julle is hierdie land heeltemal verlore. Ek het werklik gevoel daarvoor. 

Dit maak nie saak wat gebeur met ons mensdom wat die Here se plan is met ons is sy plan met ons. Die Here sal nie van jou laat wegneem as hy nie iets beter in plek het Vir jou. Dit beteken nie n mens moet op sy gat sit.  Jy moet self ook baklei tot die eiende.

Dit is die een ding.

Tweedens, as n mens begin jou sin vir humor verloor en probleme as n suur gat aanvat is jy klaar op die verloor pad en n dikbek attitude dra oor na n mens se dierbaarstes "families" en mense loop gewoontlik eerder n draai om n mens as om hand uit te reik.

As jy gereeld op die forum is sal jy vinnig agterkom ons trek mekaar se siele uit as bond genote / vriende. Ek glo ook ons is in die meerderheid wat nie sal skroom om in ons karre te klim om te kom hand gee aan iemand wat n hand benodig. So ek geniet dit om so nou en dan nog te Kan stront praat want ek lewe nog. Ek stel voor doen ook, goed vir die siel en mense om jou.

Jammer oor die Toyotas wat jy ry dis dalk hoekom jy so knorrig is 😲

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 10:07:48 am
Anonymous

nee Bak oor , dit gaan nie oor die Toyotas wat ek ry nie,jy vra my nie vir geld om jou Ford te ry nie, en ek vra jou ook geld om my Toyota te ry nie, ry net wat jy wil,en ek het ook nie gese n Ford is n slegte bakkie nie en het ook nie sleg van Ford gepraat nie, maar dit maak my rooi onder die kraag as iemand soos jy met n vol mond kos stront  praat oor die boere, dit is waneer ek my sin vir humor verloor.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 10:51:07 am
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Pierre ek verseker jou jy ken my nie en wat jy dink is heeltemal verkeerd. Ek kan en sal in my lewe nie stront praat oor boere. Lees wat geskryf staan en nie wat jy jouself wys maak wat ek bedoel. So kom ons stop die stront jy het my verkeerd verstaan en as en iets verkeerd uitgedruk het wat jou nie pas vra ek omverskoning. 

Sterkte aan elke Boer in ons land en vasbyt. Moet nie vergeet om te glimlag.

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 11:14:55 am
Anonymous

Verskoning aanvaar.

groete

Pierre 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 11:54:12 am
Anonymous

Ok, terug by die feite.. Toyota is koning ;-) haha

 

Ja ek sien die mense like die Isuzu, persoonlik ek dink ook mooi bakkie, wel meeste is almal maar mooi, Isuzu is net bietjie trekker vir my en  ek hou nou en dan van bietjie woema...

Maar die met Isuzu praat met lof daarvan, en ek kan net uit die bietjie wat ek met dit gery het sê ek soek bietjie meer uit dit uit maar verder kan ek nie oordeel nie. Ford, ja, genoeg gehad.. Toyota, genoeg ondervinding, bobaas ;-)

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 12:36:47 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Brommer. Daai Toyota wat jy se is bo baas.

Die Toyota is bo die baas terwyl die baas onder hom le en herstel werk doen.

Vra maar net πŸ€”

 

 

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 13:38:55 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1558
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Soos 'n klomp klein seuntjies...my Pa s'n is tog beter as jou Pa s'n....en daar gaan hulle weer :) Opmerklik hoe party mense hier skielik mark deskundiges word! Punt is beide verkoop goed, beide is betroubaar, beide gee goeie waarde vir geld....pas vanoggend terug na 'n besigheids trip in die VSA en daar is die Ranger onlangs ook weer in die mark vrygestel na 'n lang afwesigheid, die Ranger advertensies loop behoorlik en ek verstaan die verkope is ook reeds goed, nie dat dit juis saak maak nie, of hoe?! In alle geval wie gee regtig om as A meer verkoop as B, more verander die mark weer en die syfers lyk anders...

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 14:08:10 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Hallo Jorg. Welkom terug in SA.

Nope ons baklei nie oor onse pa's nie maar onse karretjies.

Toyota doen nie sleg in die VSA maar die spasie binne in is vir die VSA verbruikers n probleem .

Ford skuif tree vir tree nader aan die algehele gewildste bakkie hier in SA en wonder maar net hoe die mense gaan reageer met die Ford Wildtrack  V8 (Mustang engin) wat op pad is. Ek verstaan dit gaan n monster wees.

πŸŒͺ️ Worry ends where faith begins πŸŒͺ️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
31 Jan 2020 @ 14:39:01 pm
Zack
Titanium Member
85% Profile Strength
Posts: 551
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Bak oor, so iets interresant. 

Die VW Amarok kom al 'n rukkie met 'n V8 uit.  Dis die Amarok Passion Desert.  Sover ek weet is dit op die 4.2 Q7 TDI motor gebasser.  Die V8 lewer 306KWmet 929Nm met 'n top spoed van 240km/h.  0-100km/h is onder 6 sekondes. My vriend gaan binnekort Duitsland toe vir die nuwe Golf8 se bekendstelling.  Hy het al genoem dat hule 'n beperkte voorraad na SA wil bring, maar sien is glo.  Al probleem is die prys.

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za