English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 298
Total Replies: 230 457
Total Views: 82 398 637
topics: 104
replies: 3 759
views: 1 211 248
In this section we discuss caravan & camping clubs.

Dominee

replies: 4
views: 5620
29 May 2012 @ 06:40:28 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Dominee gaan besoek Tannie in Ouetehuis. Op die bedkassie staan bakkie met peanuts waaraan hy lekker peusel terwyl hulle gesels. Toe hy besef hy het alles opgeeet vra hy nederig omverskoning.

Tannie "Toemaar Dominee......Dis alles reg, die bakkie sou net daar bly staan het......sonder my tande suig ek net die sjoklade af!!!!!Laughing

 

Sorry Marg, cannot translate this one! (By the way what happened to Marg?)

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2012 @ 06:52:41 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Pretoria Blond kom by die werk aan. Haar Oe is bloedrooi gehuil. Wats fout vra baas. Blond "my ma is gisteraand oorlede" Simpatiek vra baas of sy nie wil huis toe gaan nie. Nee se sy, dis beter om te werk. Na ruk hoor baas haar histeries gil. "Wats Fout?

Blond "my tweeling suster het nou net gebel....haar ma is ook gisteraand oorlede"Laughing

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2012 @ 06:57:44 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Koos kom by die huis aan, goed befoetert!!!

Vrou "wats fout?"

Koos "ek is nou gatvol vir almal wat net een naam ken en dis Koos as hulle simpel grappies vertel" " vertel my asseblief een grap waarby ek nie betrokke is nie!!!!"

Vrou " Ek is swanger..........."

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2012 @ 07:04:12 am
Grumpy/Hannes
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2976
Joined: 24 Aug 2011
Experience: 29 years

Padda bel waarseer om te hoor wat die toekoms vir hom gaan inhou..

Waarseer....Jy gaan n pragtige meisie ontmoet wat alles van jou gaan wil weet..

Padda...Kwaai!!!!!waar en wanneer gaan ek haar die naweek ontmoet, op n partytjie dan soen sy my en ek word n prins??????

Waarseer.... nee, volgende kwartaal in die Biologie klas.....Cry

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 May 2012 @ 08:33:50 am
Neill and MArg
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1424
Joined: 02 Oct 2010
Experience: 44 years

Hi Grumpy Smurf, So glad someone missed me.    After waited for more than a month and still no sign of my service provider to sort out the problem I was having I decided to cancel with speedsurf my service provider. I was told that they were coming the next day for over a month and I just got the shits with them.  I have now taken out a 8.ta prepaid contract.  So that is why I have not been on the net.

Regards MArg

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required