English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 119
Total Replies: 227 539
Total Views: 82 271 908
topics: 4 359
replies: 29 232
views: 17 318 317
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 441
replies: 156
views: 17 249 424
topics: 7
replies: 14
views: 797
Dolphin Holiday Resort
KwaZulu-Natal, Ballito
34
Total Ratings: 34
34   
0
Rated: 09 Apr 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Dolphin Holiday Resort - KZN

replies: 1
views: 9254
11 Feb 2008 @ 12:41:53 pm
Francis
Bronze Member
14% Profile Strength
Posts: 45
Joined: 18 Apr 2007
Kan enigeen my dalk meer vertel oor Dolphin Holiday Resort? Staanplekke groot genoeg, ablusie-geriewe en strand? Atmosfeer?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Feb 2008 @ 08:30:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13735
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Ek het 9 jaar in 'n ry tydens die April vakansie daar gekamp. Die oord is pragtig, staanplekke is groot ablusie geriewe is baie oud maar altyd skoon en so twee jaar terug as ek reg onthou bietjie opgegradeer. Park was aan die begin stamp vol oor die tydperk maar het later begin leegloop. Ek vermoed dit is asgevolg van die tariewe wat so hoog begin raak het. Voordeel van die park is sy ligging. As jy daar aangekom het is dit nie nodig om weer jou voertuig te gebruik tot en met jy daar weg ry nie, klein winkel sentrum oorkant die pad 70m vanaf die hek, loop om die hoek en oor die pad tussen die woonstelle deur en jy is op die hoof strand ongeveer 200m vanaf die hek. By die vakansie woonstelle oorkant die pad is 10 pin bowling ens. Lieflike swembad binne oord. Baie skadu by meeste staan plekke redelike goeie sekurietyd. Groot sentrum so 2 jaar terug ge-open by ingang van Balito. Baie winkels so 2 km vanaf oord. Genoegsame retuarante en daar was op 'n tyd teater vir films. Oor die algemeen 'n lieflike plek. Ek gaan nie meer soon toe want oord word nie meer bestuur soos aan die begin nie. Die persoonlike aandag kort. Die tariewe per staan plek is gelykstaande aan van die woonstelle op die see. En dan het die hoof strand, gedeeltes van die boardwalk weg gespoel met laas jaar se rowwe see langs die Natal kus. Kyk Balito het ook hier deur geloop weet nie hoe het die herstel van alles gevorder nie. As jy besluit om hulle te besoek glo ek julle sal dit geniet. Terloops die beste staanplekke in die park is 17, 19 en 21. As julle twee karavane is wat gaan probeer 17 en 19 en stop die waens dan teen die wal agter en parkeer dan die voertuie teen die oprit na die twee staan plekke. Staan plek no 21 kan dan van anderkant af baie maklik by sy staanplek kom. Het drie jaar in 'n ry so gestaan. Leon
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required