English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 135
Total Replies: 227 770
Total Views: 82 282 681
topics: 4 360
replies: 29 238
views: 17 319 705
In this section we discuss caravan and camping resort destinations sorted by province.
Resort Search:
topics: 441
replies: 161
views: 17 249 668
topics: 7
replies: 14
views: 808
Dolphin Holiday Resort
KwaZulu-Natal, Ballito
34
Total Ratings: 34
34   
0
Rated: 09 Apr 2019
Type of Resort:
Family with children: 0
Party and youth: 0
Quiet and mature without children: 0

Dolphin Beach Resort - Ballito

replies: 15
views: 2476
10 Aug 2016 @ 14:36:48 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 767
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 33 years
Dolphin Beach Resort is surely one of the better known caravan parks along the KwaZulu/Natal coast, but it seems it's information is missing on the CaravanParks.com web-site. Or am I wrong? I cannot find any reference to this resort on this web-page. I thought this to be the most complete source of caravan parks in South Africa.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2016 @ 16:24:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13452
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dis snaaks....ek het hom ook relatief onlangs "ge-rate"
WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Aug 2016 @ 18:33:54 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years

It surely must be there somewhere.  For me apart from the rates its the best resort along the natal coast.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 Aug 2016 @ 13:33:08 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years
I would like to see your comments on the resort. We will be visiting them at the end of October for two weeks and we are really not sure what the weather would be that time of the year. It is according to the resort just before they get the youngsters for the December break.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2016 @ 15:33:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13452
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Dolphin se feedback is terug op hierdie website😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Aug 2016 @ 16:11:10 pm
PietG
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1849
Joined: 12 May 2015
Experience: 47 years
Ons het verlede week vir 3 dae daar gekamp op pad na KNP. Die oord is steeds een van die bestes in die land en word baie goed bestuur. Dit bly een van ons gunsteling oorde.
Ons drink uit die piering want ons koppie loop oor.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Aug 2016 @ 10:22:00 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13452
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Geniet ook hierdie oord baie
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Nov 2017 @ 17:08:16 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13452
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2017 @ 15:17:03 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years
Ons staan op die oomblik hier vir 'n maandkamp.
Wat 'n plek............!
Dit is, wat ons aanbetref, een van die beste beskikbaar en hulle buite seisoen en lankamp tariewe is ook goed.
Well done guys.....
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2017 @ 17:23:05 pm
Karel
Platinum Member
77% Profile Strength
Posts: 357
Joined: 17 Mar 2015
Experience: 44 years

Ons staan op die oomblik hier vir 'n maandkamp.
Wat 'n plek............!
Dit is, wat ons aanbetref, een van die beste beskikbaar en hulle buite seisoen en lankamp tariewe is ook goed.
Well done guys.....

Oor 'n paar maande is jy in Hartenbos. Sien jou daar.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Nov 2017 @ 20:49:02 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13452
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ons staan op die oomblik hier vir 'n maandkamp.
Wat 'n plek............!
Dit is, wat ons aanbetref, een van die beste beskikbaar en hulle buite seisoen en lankamp tariewe is ook goed.
Well done guys.....

Hoe is die swemstrand nou...nog steeds so rotserig?
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
04 Nov 2017 @ 10:31:27 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 13771
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 55 years
Let op na die kaart wat See gepost het. Staan plekke 47, 49 en 51 is die beste staan plekke in die oord.
Hulle is gelee op n teras wat ongeveer 2-3 meter bo die staanplekke oorkant die pad van hulle is.
Ek en my broer het altyd op 47 en 49 gestaan en dan ons sleep voertuie in die oprit paadjie na 47 geparkeer.
Dit maak dat jy die volle stand net vir kamp kan gebruik.
Oggend effense son. Middag lekker koelte.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
05 Nov 2017 @ 11:47:44 am
Otot
Bronze Member
92% Profile Strength
Posts: 35
Joined: 24 Jan 2017
Experience: 44 years
Ek is nou al hier van begin Oktober af - ongelooflik lekker. Staan op nommer 14. Ek het sommer klaar bespreek vir Mei en Junie volgende jaar
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2017 @ 12:45:19 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Hoe is die swemstrand nou...nog steeds so rotserig?
Ja; Jy moet maar mooi trap om nie seer te kry nie. Dit is natuurlik baie beter as wat dit was.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
07 Nov 2017 @ 16:42:34 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 13452
Joined: 05 May 2015
Experience: 6 years
Ja; Jy moet maar mooi trap om nie seer te kry nie. Dit is natuurlik baie beter as wat dit was.

Dankie...bly dis beter! Hoop hy sal weer eendag ten volle herstel....maar hoop al so vir die afgelope klompie jare
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
08 Nov 2017 @ 19:45:04 pm
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1685
Joined: 21 May 2013
Experience: 19 years

Oor 'n paar maande is jy in Hartenbos. Sien jou daar.

 

Verseker......sien uit daarna
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required