English & Afrikaans Forums
Total Topics: 23 442
Total Replies: 264 808
Total Views: 83 679 111
topics: 821
replies: 13 267
views: 4 982 604
Talk about the different aspects of your tow car and tow advice.

Does anyone tow with a 2018 Ford Ranger 2.2 XLS or XL 4x4 (Auto) and is it worth going from the Nissan Navara 2.5 D 2 x4 (manu)?

replies: 31
views: 680
09 Sep, 2020 @ 13:17:13 pm
Johan Qs
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 13 Apr, 2015

Does anyone tow with a 2018 Ford Ranger 2.2 XLS or XL 4x4 (Auto)? I am thinking of selling my Nissan Navara 2.5 D 2 x4 (manual) and I do not know if I will be happy going for the Ford. On paper they are close in terms of power (Nissan 128kw and 403Mn Vs Ford 118Kw and 385 Mn). I tow a Jurgens XT140 and I am planning to go to Mozambique and Namibia (So not heavy 4x4 ing, sand driving etc).

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Sep, 2020 @ 18:46:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19021
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

2.2 sal daai XT140 gemaklik sleep

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
09 Sep, 2020 @ 20:20:32 pm
Jan Meyer
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2281
Joined: 31 May, 2014
Experience: 55 years

Sleep met 2018 Ford 2.2 XL auto maar nie 4x4 nie. Sleep Sprite Swing en het al van Durban na Kaapstad gesleep sonder probleme. Tans in Swadini en het al die bergpasse by Sabie en Graskop gesleep en is baie gelukkig met sy krag.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep, 2020 @ 07:59:26 am
Johan Qs
Bronze Member
37% Profile Strength
Posts: 17
Joined: 13 Apr, 2015

Sleep met 2018 Ford 2.2 XL auto maar nie 4x4 nie. Sleep Sprite Swing en het al van Durban na Kaapstad gesleep sonder probleme. Tans in Swadini en het al die bergpasse by Sabie en Graskop gesleep en is baie gelukkig met sy krag.

EK was bekommerd oor die auto box en die krag. Ek geniet om te sleep veral lang pad (JHB toe Mosselbay). Daar is ook net min reviews op the 2,2 auto as n sleep voertuig. Thanks vir die info.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep, 2020 @ 10:17:48 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 10875
Joined: 13 Jan, 2014
Experience: 42 years

Gooi kole... Hehehe πŸ˜‰

 

Al weer oppad iewers heen.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep, 2020 @ 13:00:55 pm
Karoo Klong
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1638
Joined: 22 May, 2014
Experience: 9 years

My seun het die Ford 2.2 Hi -rider  hy sleep met gemak en nie swaar op diesel nie

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 Sep, 2020 @ 13:32:08 pm
Piet Ford
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 604
Joined: 05 Apr, 2019
Experience: 36 years

die 2.2 sal dit met n smile doen.   

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
24 Sep, 2020 @ 19:43:48 pm
Deanf
New Member
96% Profile Strength
Posts: 2
Joined: 24 Sep, 2020
Experience: 12 years

I Johan. 

2018 2.2 in Question. 

I had the same or more or less problem, i cant find a huge amount of info on Ford 2.2 and tow experience.... Lets not fool ourselves..... Were talking about a 2.2πŸ€”....

My first outing (2.2 manual)... Sorry πŸ˜…... Was down to Mosselbay with a Jurgens LT670 and it was loaded like a Maputo Taxi. And was surprised when i checked the fuel consumption, im not a hard or a fast driver.... 120....130... With minimal downshift. If my memory serves me right... 10.5km/ltr.

So 2years later i recently purchased a Sprite Swing(980kg).

Again came the question... Its only a 2.2?...

So listen'ing to the some good advice from a few hard core caravan'rs( toppies from work)... I hitched the Sprite to the 2.2 and started prayingπŸ˜‰... 

And so.... Leaving the dealership heading home(120km) trip...the  conference was back up to speed after the first 50km towing. 

The 2.2 does the job just fine. Yes a 3.2 would have been nice, but the 2.2 impressed me. Towing in 5th and overtaking in 4th i was very... Very happy with  the 2.2, and yes... If i have known back then, i would have opted for the auto.... 

It feels as if engine rpm and speed dnt match and one tends to shif to 6th(cuz the the shift light tells u to).... Bit annoying... 

But overall, im very impressed with 2.2 performance and fuel consumption. 

 

 

 

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar, 2021 @ 12:06:43 pm
Riaan
Bronze Member
22% Profile Strength
Posts: 7
Joined: 06 May, 2011

'n Vriend van my ('n verskriklike kermgat) sleep met die Ranger 2.2 outomaties en is heel tevrede. Hy het vantevore gesleep met 'n Jeep en later 'n 3.0 Fortuner, ook outomaties.

Ek het nog nie self met my Ranger 2.2 handrat my karavaan gesleep nie, maar wel al 'n dubbelas treiler en kan ook nie kla nie. Terloops, my Ranger gee my op die gemiddeld so 12.3km/L. Sy ritrekenaar is so akkutaat dat ek nie nou meer self ook die somme maak nie. Niemand betroubaar kon nog vir my die 2.2 outomaties se brandstof verbruik aandui nie. Die 3.2 Ranger gee so rondom 10km/L as jy baie mooi ry.

Groenis

👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar, 2021 @ 13:15:55 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Ek het die geleentheid gehad om 'n Classique met die 2.2 Ranger Manual te sleep.  Hy het hom goed van sy taak gewyt.

My oorlede kamp maat sin.  Hy het met die kombinasie 2 x van PTA af sy Classique Tietiesbaai toe gesleep.

Geen pyne gehad nie.  2.2 Ranger sleep soos 'n bom.  Dan sleep ekself met die 3,2 Auto en sal dit aanraai want die auto box kies normaal weg die rat wat beste is vir die werk wat hy moet doen.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
02 Mar, 2021 @ 17:27:02 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1638
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Al wat nodig is Sit die auto box op die Speedshit kant, hy bly net raps langer in die rat as hy swaar trek maar werk 100 %  ek het 'n Mazda BT50 2.2 auto by die handelaar gekry vir paas naweek om te toets (Ek ry die 3.2) was gelukkig met sy vermoee  Ek sleep met my 3.2 ook in die speedshift mode

 

Kom ons gaan kamp
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar, 2021 @ 11:40:34 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 16704
Joined: 12 Jun, 2007
Experience: 58 years

Al wat nodig is Sit die auto box op die Speedshit kant, hy bly net raps langer in die rat as hy swaar trek maar werk 100 %  ek het 'n Mazda BT50 2.2 auto by die handelaar gekry vir paas naweek om te toets (Ek ry die 3.2) was gelukkig met sy vermoee  Ek sleep met my 3.2 ook in die speedshift mode

 

Ditto

I just call it the "Sport" mode.

GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
03 Mar, 2021 @ 12:11:14 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1638
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Ditto

I just call it the "Sport" mode.

 

Stem Ja daai een,  in drive dan trek jy hom regs

 

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 Mar, 2021 @ 10:39:35 am
Dansan
Mars Member
96% Profile Strength
Posts: 1182
Joined: 05 Jul, 2013
Experience: 42 years

Ek weet nie hoe julle manne sulke goeie brandstof-verbruik kry nie. 

My Fortuner V6 petrol gee my hoogstens 6km/L. As ek SONDER n karavaan ry kry ek dalk 8km/L

Met die boswa kry ek ook net 6.

Ek ry nie juis vinniger as 110 nie en erg-bulte gooi ek 80 teen 3000 revs in derde rat. Op die oop pad ry ek 2300 revs teen 110 km/U

Dis seker maar die prys wat jy betaal vir cubic inches en serious oemph. 

You'll never never know if you never never go
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 Mar, 2021 @ 17:39:25 pm
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1638
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Ek weet nie hoe julle manne sulke goeie brandstof-verbruik kry nie. 

My Fortuner V6 petrol gee my hoogstens 6km/L. As ek SONDER n karavaan ry kry ek dalk 8km/L

Met die boswa kry ek ook net 6.

Ek ry nie juis vinniger as 110 nie en erg-bulte gooi ek 80 teen 3000 revs in derde rat. Op die oop pad ry ek 2300 revs teen 110 km/U

Dis seker maar die prys wat jy betaal vir cubic inches en serious oemph. 

as ek sleep is dit so rondom 17 l  per 100km  ook maar so om en by 7km/l

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
15 Mar, 2021 @ 08:36:09 am
Anonymous

Ek het gemiddeld 6.3 Km/L gekry met my boot van Bfn na Richardsbay en terug oor 1821km met dit 2.0L Ranger.  Drie persone in voertuig. 

Die boot was gelaai met 3 tente, slaapgoed, 240L Frieskas en al my ander visvang en kampgoed. Ek skat so 2.7 + Ton.  Weer kondisies soos wind was baie mooi in alby rigtings.

Die 4.0LToyotas is lieflike engins maar hy is baie dors al sleep jy niks of baie min.  Die NM is maar in die min kant met baie KW wat hom lewendig maak.  Dis 'n kanniedood engin

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Mar, 2021 @ 09:37:33 am
Swanie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1638
Joined: 26 May, 2013
Experience: 48 years

Baie na aan wat ek met my 3.2 kry as ek sleep

Ek gebruik so tussen 15-17 l / 100 L km hang van wind af

Kom ons gaan kamp
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
17 Mar, 2021 @ 10:38:03 am
Anonymous

Dankie aan Caravan Park Support.  Ek is terug.

Baie na aan wat ek met my 3.2 kry as ek sleep

Ek gebruik so tussen 15-17 l / 100 L km hang van wind af

Swannie met my ou 3.2 het ek tussen 5 en 5.3 Km/L gekry met dieselfde boot en kamptoerusting.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep, 2021 @ 09:33:22 am
1Pierre2
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 05 Dec, 2018
Experience: 23 years

Hi Johan

Ek sleep 'n Jurgens Exclusive met my 2.2 Ranger XL Auto Super Cab sonder enige probleme. Ek het al vanaf Noordwes na die Kaap, na Balito, na die Kruger Park oor vele passe, soos Magoebaskloof en Van Reenen gesleep sonder enige probleme. Ek hak net, gooi diesel and die Ford soek self sy ratte.

Ek sleep so teen 90-100Km/H en kry dan so 'n gemiddelded diesel verbruik van naby 10 tot 11Km/L - volgens die bakkie se rekenaar.

Ek is baie gelukkig met die 2,2 Auto. As jy moet verbygaan dan gooi jy maar net kole en hy gaan.

Ek sou ook graag die 3,2 Auto wou gery het, maar ek sleep en werk met die 2.2 en dus moes ek kyk na brandstof verbruik ook. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep, 2021 @ 12:21:32 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19021
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Jy is baie gelukkig....ek ry n 2,2 manual en kry nie eers daai verbruik sonder n karavaan nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
16 Sep, 2021 @ 15:21:26 pm
Wetkit
Gold Member
92% Profile Strength
Posts: 178
Joined: 08 Mar, 2018
Experience: 42 years

Man, n AUTO sleep maar net te lekker.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
1
16 Sep, 2021 @ 16:28:45 pm
Pieter-B
Bronze Member
81% Profile Strength
Posts: 14
Joined: 29 Apr, 2019
Experience: 22 years

Ek sleep 'n Bushlapa Boskriek met 'n 2.2 Ranger XL Auto DC. Ons het gedurende Mei vanaf Wes-Kaap na Kruger park en terug gesleep. Ek het voorheen met Isuzu handrat gesleep en geniet nou die Ranger, en veral die outomaties. Ranger sleep baie gerieflik en gemiddelde brandstof verbruik tydens sleep was 8.6 km/l. Ek sleep in sport "mode " in 5 de rat.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
19 Sep, 2021 @ 21:24:12 pm
NicoSmit
Bronze Member
70% Profile Strength
Posts: 31
Joined: 02 Jan, 2020
Experience: 20 years

Ek ry 'n 2016 2.2ranger en het nog net eenkeer met hom gesleep wou gaan kamp het maar covid het 'n stokkie voor dit gesteek so my ondervinding is maar min .In watter rat sleep julle gewoonlik ? Het my Mazda se ratkas mooi verinneweer deur in 5de te sleep so ek wil nou nie die selfde fout maak met die Ford nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
20 Sep, 2021 @ 21:07:03 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 19021
Joined: 05 May, 2015
Experience: 9 years

Ek ry 'n 2016 2.2ranger en het nog net eenkeer met hom gesleep wou gaan kamp het maar covid het 'n stokkie voor dit gesteek so my ondervinding is maar min .In watter rat sleep julle gewoonlik ? Het my Mazda se ratkas mooi verinneweer deur in 5de te sleep so ek wil nou nie die selfde fout maak met die Ford nie.

Mens kry maar die gevoel waar die kar swaar kry. Ek sleep baie in 5de, maar nooit in 6de nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Sep, 2021 @ 12:05:45 pm
franso60
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 15 Jan, 2015
Experience: 22 years

Ek sleep Sprite Escape 2 (15vt) met 2018 Ranger 2,2 dc  xlt handrat. Meer Dan genoeg krag en redelik lig op brandstof. Jy Sal nie fout maak nie. Ek kyk tans Na Gypsy Romany of Rhapsody. Is daar dalk van die lede wat met die karavane Kamp en Meer info Kan verskaf? 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep, 2021 @ 06:30:12 am
Kierie
Gold Member
100% Profile Strength
Posts: 108
Joined: 01 Feb, 2021
Experience: 13 years

Frans ek kamp met n 2003 Romany blue series, maar as ek reg aflei kyk jy na nuwer modelle as myne? Laat weet spesifiek watse raad jy wil he glo obs sal kan help

If its worth doing, its worth doing well.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep, 2021 @ 08:06:22 am
1Pierre2
Bronze Member
88% Profile Strength
Posts: 23
Joined: 05 Dec, 2018
Experience: 23 years

'n Vriend van my ('n verskriklike kermgat) sleep met die Ranger 2.2 outomaties en is heel tevrede. Hy het vantevore gesleep met 'n Jeep en later 'n 3.0 Fortuner, ook outomaties.

Ek het nog nie self met my Ranger 2.2 handrat my karavaan gesleep nie, maar wel al 'n dubbelas treiler en kan ook nie kla nie. Terloops, my Ranger gee my op die gemiddeld so 12.3km/L. Sy ritrekenaar is so akkutaat dat ek nie nou meer self ook die somme maak nie. Niemand betroubaar kon nog vir my die 2.2 outomaties se brandstof verbruik aandui nie. Die 3.2 Ranger gee so rondom 10km/L as jy baie mooi ry.

Groenis

Hi Riaan, soos gese sleep ek 'n Exclusive met 'n 2019 Ford Ranger 2.2 Auto en met ons onlangse trip, in totaal 1906km Kruger toe het ek vir ongeveer 1000km gesleep teen 90-100Km/h. Die res van ongeveer 906 km is in die park volgens die park spoed gery. Met ons stop by die huis het die brandstof gemiddeld gestaan op 11.1km/l volgens die bakkie se rekenaar.

Ek het voorheen met 'n 2.2 handrat gesleep en kan bevestig, volgens my eie ondervinding, dat die auto baie ligter op brandstof is.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
22 Sep, 2021 @ 12:19:07 pm
franso60
Silver Member
85% Profile Strength
Posts: 52
Joined: 15 Jan, 2015
Experience: 22 years

 Kierie, ek oorweeg n Romany of Rhapsody so 2012, 2015 of daar rond. Ek weet die Rhapsody het nie n eiland bed nie, maar het wel n ingeboude toilet vertrek langs die dubbelbed.

die Romany met die eiland bed het egter nie die badkamertjie met toilet in nie. Dis moeilik omte kies want beide het hulle voordele. Dis n lekker grootte karavaan om te sleep of te toer mee. Ek hou slefs van die Classique maar neem aan hy sal heelwat swaarder sleep vanwee sy hoogte. Blykbaar is n karavaan se hoogte baie belangrik as die sleur/windweerstand in ag geneem word....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za