English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 645
Total Replies: 236 944
Total Views: 82 693 391
topics: 156
replies: 2 448
views: 59 168
In this section we share and discuss various technical advise that help fellow campers in general or regarding specific questions.

Do I need a TOOLBOX for camping, and what must be in the Toolbox.

replies: 27
views: 433
28 Oct 2019 @ 11:40:57 am
Hennie2809
Bronze Member
100% Profile Strength
Posts: 24
Joined: 20 Oct 2019
Experience: 12 years

The titel says everything, I am new to caravaning, and NOT mechanically or technically orientated. 

What do I need in the toolbox, spanner sizes, pliers, bloudraad so that if I need to use it, it is available. Hopefully someone with more skills will be available to help. 

Thanks for your input.

REMEMBER!! You live every day, but you only die once.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 12:10:42 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My toolbox consist off

  • Full set of ring/flat spanners. Just because it was a gift. (Very good quality) Personally I think a set of sockets with limited spanners will do.  
  • Pliers
  • Ratchet type screw driver with various tips

Then in the toolbox is caravan spares such as:

  • Fusses used with the caravan
  • Duck-tape/Insulation tape
  • Various sizes cable ties
  • Gas jets for the gas appliances I have
  • Light bulbs in and outside the caravan
  • Gas hose fittings
  • Hose pipe fittings as taps at resorts differ
  • Test light, small tester very thin soldering wire, Caravan plug wiring diagramme
  • Tent pole plastic tips, aussie lock, rope slider.

Never used the large spanners of the set. Only the smaller ones like 6, 7, 8, 10, 11, 13, 15 and 17.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 12:27:43 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 333
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Cable ties, lots of it.

Vat vas manne!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 12:33:19 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Leon het laas idee gegee om karavaan trappie om te skakel in n houer vir tent penne.  Dieselfde idee kan mens seker ook bebruik vir toolbox....dan ook altyd maklik bereikbaar

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 12:47:02 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 333
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Leon het laas idee gegee om karavaan trappie om te skakel in n houer vir tent penne.  Dieselfde idee kan mens seker ook bebruik vir toolbox....dan ook altyd maklik bereikbaar

Dit is nou n baie goeie plan!

Vat vas manne!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 13:06:31 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Iets wat ek gesien het tydens afgelope naweek wegbreek wat baie handig is, is n compressor en tyre repair kit 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 13:08:29 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 14695
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

....en scissor jack, bottle jack wou nie pas onder wa se as nie

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 13:09:57 pm
Frikadel
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 333
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Iets wat ek gesien het tydens afgelope naweek wegbreek wat baie handig is, is n compressor en tyre repair kit 

Ek het n splinternuwe heavy duty compressor in die wa.

Moes hom koop want na ek die 14" wiele opgesit het en die wa baie gelig het wou hy nie meer onder die afdak in nie.

So nou blaas ek af, stoot in en pomp biki, as ons ry, blaas af, trek uit, haak en blaas beeltemal op.

What n job!!

 

Vat vas manne!!!!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 13:11:27 pm
OOM JEEP
Pluto Member
100% Profile Strength
Posts: 5657
Joined: 25 Aug 2015
Experience: 45 years

Eerste..  duck tape en tie downs .  BELANGRIKSTE.

Dan.. shifting spanner, waterpomp tang, draadtang en rol draad. Stel skroewedraaiers. 

 

I love camping all year round
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 13:12:04 pm
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Iets wat ek gesien het tydens afgelope naweek wegbreek wat baie handig is, is n compressor en tyre repair kit 

Dit is deel van my Tipper soos my beursie as ek uit die huis uit gaan.

Het al 2 mense so langs die pad gehelp sonder dat ons die voertuig se wiel af haal.

 

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 16:18:16 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Iets wat ek gesien het tydens afgelope naweek wegbreek wat baie handig is, is n compressor en tyre repair kit 

Buiten dit wat hier genoem word gaan my kas met die compressor en tyre kid eerste in.

Dan die battery scissors jack.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 16:38:30 pm
Anonymous

The most important thing has been forgotten:

A bottle KLIPDRIF !!!!!tongue-out

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 17:38:05 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

The most important thing has been forgotten:

A bottle KLIPDRIF !!!!!tongue-out

My J&B met 500ml water.

Dit kan warm raak so lang die pad.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 19:05:26 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 266
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Been camping about 56 years and still do not take a tool box and have been lucky so far. When we went to Baviaans kloof went with friends and he fortunately took tools and compressor and 2 spare wheels which were all used. Offroad camping definately take those listed tools.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 20:54:23 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 3804
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

A few hose clamps about 50mm diameter. Came in very handy when the clamp for the jockey wheel stripped. 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
28 Oct 2019 @ 21:23:31 pm
Douglas Green
Titanium Member
92% Profile Strength
Posts: 474
Joined: 06 Sep 2010
Experience: 11 years

Besides the standard socket/spanners/screwdrivers I also carry a plumbers pliers (water pump pliers), junior hacksaw, power-bar, small round and flat files, steel epoxy glue and a volt/ohm meter. You learn as you go along.

Been there--done it. ( Talking about the bathroom )
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 06:57:38 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Leon het laas idee gegee om karavaan trappie om te skakel in n houer vir tent penne.  Dieselfde idee kan mens seker ook bebruik vir toolbox....dan ook altyd maklik bereikbaar

Dit is nou n baie goeie plan!

My karavaan trappie lyk so.

Ek het homself gemaak met Connect-it pas stukke 25x25mm aliminium Sq-tubing en 'n stukkie Checkered plate.

Die idee is om die onder gedeelte tot by die dwars latte toe te maak en net 'n skarniere aan die trappie se plaat te sit.

So is daar genoeg plek vir die penne, toue, hammer, penne trekker asook die krag kabel.  Belangrikste is dit is altyd uit die pad uit maar dadelik beskikbaar.

TIP:

Saam met connet-it kan jy aliminium koop wat gly stroke het waarin jy die bodem plaat en kant plate kan in gly gedurende die aanmekaar sit proses.  So word die kante in plek gehou sonder dat jy dit sweis of met rivets vas sit.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 07:01:25 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Mens kry 'n plastiese tool box wat ook dien as 'n sitplek of dan 'n trappie.

Ek kan net nie onthou hoeveel stoor spasie is in hom nie.  Die tools gaan dalk al die plek in neem.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 07:14:52 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

My toolbox consist off

  • Full set of ring/flat spanners. Just because it was a gift. (Very good quality) Personally I think a set of sockets with limited spanners will do.  
  • Pliers
  • Ratchet type screw driver with various tips

Then in the toolbox is caravan spares such as:

  • Fusses used with the caravan
  • Duck-tape/Insulation tape
  • Various sizes cable ties
  • Gas jets for the gas appliances I have
  • Light bulbs in and outside the caravan
  • Gas hose fittings
  • Hose pipe fittings as taps at resorts differ
  • Test light, small tester very thin soldering wire, Caravan plug wiring diagramme
  • Tent pole plastic tips, aussie lock, rope slider.

Never used the large spanners of the set. Only the smaller ones like 6, 7, 8, 10, 11, 13, 15 and 17.

Ek het gisteraand gedink aan nog goed wat ek het as spares.  

  • Spaar 220V energy saver gloeilamp
  • Los gewone driepunt prop
  • 5m 2 core flex draad selfde wat jy gebruik vir bed lampies
  • Dan het ek 'n spesiale toets lampie wat 'n naald het om die krag deur die plastiek om hulsel van 'n draad te toets.  (Het al so hand vol manne in die verlede gehelp om die sleep ligte van die karavaan reg te maak)
  • Multi wasbak prop want ma hou van bad en gewoonlik is die badprope in die dames ablussies weg.
  • Leatherman Multi tool of Mes Moer Tang
  • Spaar tru kamera en plug and play fittings
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 09:27:15 am
Skolopad
Platinum Member
70% Profile Strength
Posts: 371
Joined: 28 Feb 2018

Use a ordinary el cheapo cooler bag as tool box , easy to move and easy to fold up at camping spot 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 12:14:22 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 291
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 14 years

Ek het gisteraand gedink aan nog goed wat ek het as spares.  

  • Spaar 220V energy saver gloeilamp
  • Los gewone driepunt prop
  • 5m 2 core flex draad selfde wat jy gebruik vir bed lampies
  • Dan het ek 'n spesiale toets lampie wat 'n naald het om die krag deur die plastiek om hulsel van 'n draad te toets.  (Het al so hand vol manne in die verlede gehelp om die sleep ligte van die karavaan reg te maak)
  • Multi wasbak prop want ma hou van bad en gewoonlik is die badprope in die dames ablussies weg.
  • Leatherman Multi tool of Mes Moer Tang
  • Spaar tru kamera en plug and play fittings

 

Bly om te sien dis nie net ek wat so baie goed saamkarwei nie. Dis permanent agter in die canopy.

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 15:34:07 pm
Chris Boucher
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 893
Joined: 30 Apr 2015
Experience: 34 years

Iets wat ek gesien het tydens afgelope naweek wegbreek wat baie handig is, is n compressor en tyre repair kit 

My mini-kompressor het ek al menigmaal gebruik. Maar die "tyre repair kit" wat al jare-lank saamry (en seker al sy "best before date" lankal verbygesteek het), was 'n spreekwoordelike lewensredder vanjaar in Punda Maria toe ek een oggend by die bakkie kom en die linker-agterwiel pap vind. Ek wou die ou stelletjie al wegsmyt. Maar nou sal ek eerder 'n "varse" koop voor my volgende "trip".

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 15:40:59 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

My mini-kompressor het ek al menigmaal gebruik. Maar die "tyre repair kit" wat al jare-lank saamry (en seker al sy "best before date" lankal verbygesteek het), was 'n spreekwoordelike lewensredder vanjaar in Punda Maria toe ek een oggend by die bakkie kom en die linker-agterwiel pap vind. Ek wou die ou stelletjie al wegsmyt. Maar nou sal ek eerder 'n "varse" koop voor my volgende "trip".

Kyk het hulle al baie gebruik vir myself en ander.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
29 Oct 2019 @ 19:28:44 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 259
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Dag Hennie,   If you visit Adendorfs or Midus or some hypermarket type places you will find they sell very useful ready made tool kits at good prices. Add to this a small assortment of Cable ties, self tapping screws, small tube of contact adhesive a small roll of 2mm wire, a roll of insulation tape and you'r pretty much on your way.

I also have an emergency tyre inflating goody, looks almost like a small fire extinguisher.

Very, very important.  ...Have the phone number of your insurer and or vehicle supplier, one or both of them offer 24 hour roadside assistance, if you dont have these, the AA are very helpful.

With all the advise given above, I hope you never need it.  Good Luck.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 07:12:24 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 8549
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Use a ordinary el cheapo cooler bag as tool box , easy to move and easy to fold up at camping spot 

Jy hou bier koud in n cooler box.

Lol

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
30 Oct 2019 @ 10:25:33 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15013
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

 

Bly om te sien dis nie net ek wat so baie goed saamkarwei nie. Dis permanent agter in die canopy.

 

Max dit klink na baie goed, maar as jy dit bymekaar sit dan pas alles in 'n houer so groot soos twee albany broode langs mekaar.

En dan meeste van die kere het ek dit nie nodig nie maar ek help 'n mede kampeerder uit daarmee as van hulle goed breek.

Myne is reg as ek gaan kamp want ek hou dit deurgans in stand.

 

Maar dan is dit aangenaam om 'n medemens te help al is dit net met 'n plastiek fitting-tjie of so.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
today @ 10:35:05 am
Bak oor
Saturn Member
96% Profile Strength
Posts: 2137
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Dit mag dalk overboard lyk maar as ek ver ry om the gaan kamp vat ek die outjies saam.

Wat nie sover genoem is tow rope / belt. Met my kamp in Ballito was die grond sag en die tent joggies het my karavaan se bande ingegrou seker om die wa laer te kry en uit te level. Met vertrek kon ek nie in kom om die wa te haak met die bakkie en 4 van ons kon nie die wa daar uit swaai. Sou ek n tow rope gehad het sleep ek hom met die bakkie uit. So n belt kan help met horde ander probleempies tydens kamp.

Anders soos henoem, cable ties "genoeg" en beslis insulation tape.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
3 hours ago
Zack
Platinum Member
85% Profile Strength
Posts: 291
Joined: 02 Mar 2015
Experience: 33 years

Miskien help dit iemand. 

As jy by die see kamp is verstopte gas jets altyd 'n probleem.  Hy werk nou 100% en more is hy verstop.   En glo my hulle verstop op die slegste tye waneer jy nie 'n spaar het nie.

Die laaste klompie jare sukkel ek nie meer met verstopte gas jets nie.   Ek gebruik Carb cleaner wat ek op die boot gebruik en dit werk 100% om 'n verstopte jet vinnig skoon te maak. 

Carb Cleaner is altyd in my kamptas.

 

Leon, kon sweer jy ry met 'n Toyota dat jy so baie tools saamdra.   'n Ford man gebruik net 'n sleeptou in sy toolbox as hy 'n Toyota moet rondsleep.cool

Be a good person, but don't waste time to prove it
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required