English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 516
Total Replies: 252 659
Total Views: 83 242 696
topics: 87
replies: 1 763
views: 192 735
Share your best or worst experiences to help others out.

Dit raak nou lank.....

replies: 54
views: 783
page 1 of 2
09 May 2020 @ 19:02:52 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hierdie lockdown begin my nou inhaal. Kamp na kamp bespreking word gekanseleer. Voel of daar niks is om na uit te sien nie, want mens kan nie eers iets vir die nabye toekoms beplan nie....alles onseker. Blaai deur die kamp gidse....maar help nie om te bespreek nie.....want vir wanneer? Ek het al in die tuin gekampeer....maar die lus om dit weer te doen is ook daarmee heen. 

Jammer dat ek so down klink, maar ek wens dit was alles verby sodat ons weer lekker kan kamp....vriende nooi vir n braai.....kerk toe kan gaan.....skole normaal kan funksioneer. 

Moet seker maar vasbyt......

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2020 @ 20:05:44 pm
Louvan
Mars Member
88% Profile Strength
Posts: 1070
Joined: 07 Aug 2016
Experience: 30 years

Ons voel maar almal so...

Never too old to have a happy childhood
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2020 @ 20:37:47 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

By ons voel dit ook maar so ons koop en blaai maar so deur die kamp boeke want net soos jy se Geert dit maak mens net lus dan gebeur niks. Die slegte ding is dit klink of die toerisme bedryf eers op level 1 gaan oopmaak. Ek hoop ook maar die parke maak vroeer oop. Hulle wil mens ook nie eers by die werk sien nie, jaag jou huistoe om van daar af te werk.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2020 @ 20:38:18 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Greetings to all, I think we are all suffering from the Campless Carona Syndrome.

Well here's your chance to use this time productively, help a fellow camper through his Techo Termoil, I am for some reason really battling to upload a picture on the forum.

I have followed the instruction at the top left of this page step by step, and simply can not get a photo loaded. After waiting for some 5 minutes it still shows the rotating circles to indicate that the process is ongoing.

I have tried working from this page using both the Icon on the menu above and the " Add a new photo gallery" option,   as well as from my dashboard.

The most frustrating thing is that I have loaded pics before, albeit after a few problems.

Can someone try out the instructions in the video to see if you can spot where I am going wrong ?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2020 @ 21:18:32 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Question! Have you resized the photo. Large images are a problem.

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2020 @ 22:23:37 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1510
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ek is onseker of baie forumiete hier verveeld is en nie weet wat om te doen nie, want as dit so was sou daar sekerlik meer aktiwiteite hier gewees het.

In elk geval, die feit dat ek woelig raak hier is ook maar van nie veel het om te doen nie, en die hele dag het om dit in te doen. 

Ek was laas week weer heel week besig om niks te doen nie, en was weer teen Vrydag stok flou en uitgeput. Gelukkig kan ek nou die naweek uitrus. Die neukery is egter dat ek laas week nie klaar gemaak het waarmee ek besig was nie, en Maandag maar weer sal moet aangaan waar ek Vrydag opgehou het.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
09 May 2020 @ 22:58:37 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Ha ha Pieter ek dink ek is so moeg gerus dat ek maar vrydag moet halfdag af vat om n lang naweek in te werk om uit te rus.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 09:48:10 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek dink ons moet nie te veel na die 'ou tyd' verlang nie, want dit gaan in 'n groot mate nie terugkom nie.  Dit sal beter wees om die toekoms met 'n oop gemoed te benader en aan te pas by nuwe omstandighede. Dis soos 'n Eerstewêreld burger wat sê maar drie honderd jaar gelede na die 'nuwe' wêreld vertrek het om daar 'n bestaan te begin maak.  Sekerlik het hulle terugverlang na wat hulle agtergelaat het, maar hulle nuwe lande kon dit nie vir hulle bied nie en hulle moes dit maar aanvaar.  Hulle het ook waarskynlik mettertyd besef dat wat hulle agtergelaat het, gladnie so waffers was nie.  Maar hulle het uiteindelik 'n nuwe omgewing geskep wat meestal beter en meer gepas was vir mense. Lande waar die indiwidu nie deur 'n koning onderdruk is nie en waar daar ruimte was om te kan bestaan.   Dit sal dalk met ons en met die hele wêreld ook so gaan.  Laat ons maar eerlik wees: die wêreld soos ons dit geken het, was maar in 'n gemors wat ons self geskep het en ons was besig om dit vir onsself te vernietig.  Ons het nou die geleentheid om te verbeter.  Gaan ons dit doen?  Ons kan maar net hoop.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 10:51:17 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ek is so besig by die huis om niks te doen nie, dat ek nie eers werk toe verlang nie.

Dit was nou 11mde wat ek laas in my kantoor was.

Dan ook 11 mde wat ek op gehou rook het.

Ek en my twee pelle, moeg en niksdoen kuier lekker elke dag.

As hulle hier is drink ons n koue en braai n vleisie.

Hulle is nie vandag hier nie, dis moeders dag en gaan ons nou braai.

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 17:31:28 pm
Badger
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 402
Joined: 28 Jun 2017
Experience: 64 years

Hello Hendrik, I really would wouldn't know how to change the size of the picture, I simply moved it from my Cell phone to the computer.

I must say, I seem to be one of the lucky ones, I have spent several busy hours trying to get this pic onto the forum.

It has just struck me, there is at least one other person on the forum who could help me solve the problem for which I need the photo.

Fred !! you have a Skipper with the black stone guard on the front, I am looking for the "Rubber" that is used for this stone guard which is 1 mm thick and is more of a Vynil than rubber.

I am trying to find where I can buy some of this Material, I got some a while ago from Dubai center in Benoni but they no longer have stock.

I will keep on trying with the photo.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 18:15:52 pm
Paddyandpaul
Platinum Member
96% Profile Strength
Posts: 428
Joined: 23 Oct 2017
Experience: 57 years

Brian, with the cell phone there is a menu, add a new photo gallery, above the new dialog box. Click on that and it will give you a few options but files is the one you select. When you open files it will show various photos in your gallery. Select the photo you want and it will then load it to the dialog box.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 19:21:07 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Hello Hendrik, I really would wouldn't know how to change the size of the picture, I simply moved it from my Cell phone to the computer.

I must say, I seem to be one of the lucky ones, I have spent several busy hours trying to get this pic onto the forum.

It has just struck me, there is at least one other person on the forum who could help me solve the problem for which I need the photo.

Fred !! you have a Skipper with the black stone guard on the front, I am looking for the "Rubber" that is used for this stone guard which is 1 mm thick and is more of a Vynil than rubber.

I am trying to find where I can buy some of this Material, I got some a while ago from Dubai center in Benoni but they no longer have stock.

I will keep on trying with the photo.

I posted instructions how I do it from a cellphone....click on link below

https://www.caravanparks.com/35.Caravan-Camping-Forums-Laai-van-foto-s-op-forum.htm?forumaction=1&loadcategory=1012&loadpost=250188347#ForumsAnchor

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
10 May 2020 @ 19:26:14 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

A photo taken on a phone should not be too large. Since you have already moved it to the computer check if the file type is uploadable. Is the file extension xxxx.jpg. If not what is it?

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 10:57:50 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4736
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Geert ek voel ook so sou vandag week twee by ATKV Natalia gewees het staanpek 114 met lekke see uitsig en dan volgende week sou ATKV Eiland gewees het blok c staanplek 24 maar ja ek dink kamp sal daar weer gekamp word begin Januarie afhangende van provinsie se level van inhouding

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 14:54:51 pm
Nabro
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 321
Joined: 27 Jan 2015
Experience: 14 years

Ja ek moes nou my deposito betaal vir Desember by Dwarswegstrand. Nie so seker of ons dan al sal mag kamp nie. Intussen skuif ek maar die karavaan vorentoe en agtertoe om flat spots te voorkom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 15:39:52 pm
kleinman
Silver Member
48% Profile Strength
Posts: 81
Joined: 27 Nov 2017

Ja wat, het ook al my Sherpa herpak en weer terug gestoot agter in my garage...ook al op van ou kampfotos kyk...net meer tyd om ons beter voor te berei vir ons vlg trippie...

"You only miss something when it's gone...." Ons sal ons toekomstige kamp trippies meer waardeer....

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 16:04:55 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ja wat, het ook al my Sherpa herpak en weer terug gestoot agter in my garage...ook al op van ou kampfotos kyk...net meer tyd om ons beter voor te berei vir ons vlg trippie...

"You only miss something when it's gone...." Ons sal ons toekomstige kamp trippies meer waardeer....

Stem saam.....veral met jou laaste sin

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 17:55:14 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Noudat ons bietjie ekstra tyd op hande het, het ek gedink aan om n groente tuin te begin. Ek het nog nooit een gehad nie.....watse groente sal die maklikste wees om mee te begin vir my wat nog nie ondervinding het nie?

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 23:25:44 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert. As jy gaan kyk vir saad by pick a pay byvoorbeeld sal jy sien op die pakkie saad wys hulle wat die regte groente is om bv nou te plant. Sterkte ek self het gaan saad koop.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
11 May 2020 @ 23:30:45 pm
Bak oor
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 2988
Joined: 05 Sep 2013
Experience: 40 years

Geert. As jy gaan kyk vir saad by pick a pay byvoorbeeld sal jy sien op die pakkie saad wys hulle wat die regte groente is om bv nou te plant. Sterkte ek self het gaan saad koop.

🌪️ Worry ends where faith begins 🌪️
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 08:34:58 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Geert, die saadmense sorg dat die regte saad vir die seisoen op die rakke is, so jy kan maar net van die rak af neem en gaan plant. Ek dink hule doen dit om hulle eie beeld te beskerm.  As jy saad buite seisoen probeer plant en dit is 'n mislukking, blameer jy waarskynlik die saadmaatrskappy, dus maak hulle seker jy kry die regte saad vir die tyd van die jaar, maar dan moet  jy dit natuurlik ook dadelik saai anders is dit ook uit seisoen.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 08:52:52 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Maar is daar sekere groentes wat bietjie meer "trickey" is as die ander? 

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 09:25:13 am
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Ek het geen idee nie- ek is nie juis 'n tuinier nie. Die kere wat ek probeer groente kweek het, het die plantluise dit opgevreet. Probeer ook iets soos appeliefies en aarbye.  Dis lekker om te eet en konfyt van te maak en dit groei gewoonlik goed- so sien ek- nie uit eie ondervinding nie.  Ek weet nie of jy klein kinders of dalk kleinkinders het nie, maar hulle is mal daaroor om dit self te pluk.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 14:51:28 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ons het sulke groot kamp planne gehad vir hierdie jaar. Na twee jaar het ons laas jaar weer n’ woonwa geloop om me te gaan toer, lang termyn kampeer. Ria het in Augustus ook op gehou werk en toe kan ons begin met ons droome. September was Wildtuin. October en November was Denokeng, December Loskop Dam. Januarie was Pilanesberg. Daar het ek my Achilles geskeur en moes dit laat opereer vir herstel en dit het alles tydelik gestop. Toe begin die lockdown! Hierdie jaar was Salt Rock en dan Botswana en Namibië....ons droome het net daar op 26 Maart gestop. Ons voel soos gevangenes met n’ paar klein parool voordele. Ons kan niks beplan nie want niemand weet waneer dit weer toe gelaat word nie. Dus kan ons na niks uitsien nie! Die opwinde van die jaar is weg.

Ek verstaan in die huidige lockdown het ons eintelik niks om oor te kla nie. Daar is miljoene mense wat niks het om te eet nie en weet nie waneer hulle weer, of misken nooit, n’ inkomste gaan hé nie.

Mag ons so gou as moontelik weer meer normaliteid kry! Ons sal seeker nooit weer die selfde lewe hé nie maar kampeer sal weer gebeur.

Oh, en ons het ons hele lewe lank net vakansie tye gekamp en dus het ek glad nie nodig om my kampeer te los om dit te later weer meer te geniet nie. Ek hoef nie myself met n’ speld steek om dit te wardeer as ek stop nie :) :)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 14:58:44 pm
Fred
Uranus Member
100% Profile Strength
Posts: 3480
Joined: 09 Mar 2016
Experience: 52 years

Dis maar soos ons almal voel Paul.  Ons sou nou oppad gewees het Stilbaai toe vir 'n maand of twee en September vir 'n maand Portugal toe gegaan het.  Ons word ouer so ons weet nie of ons gesondheid sal hou tot ons weer kan oorsee gaan nie, die kwale begin maar pla.  Maar soos jy tereg sê, ons het baie om voor dankbaar te wees en dit is ons ook.

Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 15:08:49 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Ek kan nie eers gaan vlieg nie. En met my vlieg pelle sosialiseer nie...dit is O!!!

Ek wonder ook of dit nie beter sal wees om die beheer aan jou self en die economie oor te laat nie? Waneer jy jou huis velaat moet jy n’ masker dra. By die winkel word jy gesanitise en jou trollie ook. Sonder masker gaan jy nie in nie. Jy moet n’ trollie vat om afstand te verplig. Die isles behoort een rigting te wees. As jy betaal en jou pin in getik het sanitise jy weer. By die deur waar jy uit gaan sanitise jy weer. So is die beheer joune en die winkel eienaar sin. As iemand in die winkel COVID kry maak die hele winkel toe. Party winkels doen all die dinge al klaar maar ander nie. As n’ winkel nie voldoen nie bly weg.


Ons moet maar net vasbyt en verhoed dat ons iemand anders en ons self in gevaar plaas. Bly tuis en volg die sanitasie reels.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 15:55:14 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1510
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Baie mense kan nie onderskei tussen realisme en negatiwiteit nie.

Ek het nog nie van een erkende finansiële kundige gehoor wat sê hou die inperking langer op die huidige vlak nie. Inteendeel, ek het vandag gehoor dat as die huidige inperking nog drie weke duur sal die staat later nie oor die fondse beskik om die staatsamptenare se slarisse te betaal nie. 

As hulle maar net vir ons wil sê wat hulle weet wat ons nie mag weet nie wat hulle besluite irrasioneel, oningelig en onkundig laat voorkom. Miskien is dit wat nodig is om die massas wat hulle nie aan die reels steur nie te laat wakker word. Maar soos wat daar reeds gesê was, mense is meer bekommerd dat hulle van die honger sal doodgaan as van die virus.

As ek reg onthou het ek gehoor dat die kanse 29 keer groter is dat mense in ons land van honger sal sterf as van die virus.

Terugskouing is 'n wonderlike eksakte wetenskap. As ek een ding kon verander aan die bestuur van hierdie krisis sou ek die President se bevelstruktuur hoofsaaklik uit kundiges vanuit die privaat sektor, medici sowel as sakelui laat bestaan, m.a.w. geen politici nie. Hierdie is 'n landskrisis, nie 'n politieke kwessie nie.

Die President was nou vir lank stil. Ek vermoed hy gaan nog hierdie week 'n aankondiging maak.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 16:47:44 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Ek raak nie meer opgewonde oor wat ons President gaan verkondig nie. Hy praat uit die mond van sy bevelsraad wat nie die ekonomie n prioritet maak nie.

i am of the opinion he has lost control and is just a puppet. So lets wait and see what our new leaders have to say this week. 

Another question i ask myself are the commanders of our forces still loyal to the President. 

The Happy Campers.
👍
1
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 16:56:23 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons 2020 jr was net so vol planne.

Met die koop van die nuwe wa wat ons November 2019 gekry het, het ons dit so beplan om vir n week elke maand te gaan kamp.

November was ons 4 dae weg.

Die hele vier weke van Desember en n week in Januarie in.

Februarie het ons gekamp.

Dit het ons reg gekry en moes met Maart maand se 10 dae dit kort knip en uit Dinokeng uit die dag voor die lockdown.

Wel daar staan n splinter nuwe wa onder dak wat nog n waarborg ook het, met versekering.

Wat my die ergste tref, is dat my kinders van Frankryk en Saudi Arabia, Julie en Augustus sou kom kuier het.

Hulle kom nie kuier nie en kamp is uitgestel tot volgende jaar.

Maar ons Bly sterk en positief.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 17:01:05 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1510
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Ons sou hierdie week teen die Breede Rivier gekamp het, en ek sou met my duur spinnekop kunsaas nou sekerlik al 'n wavrag vol vis gevang het. Maar nou ja, volgende jaar is die rivier nog daar - as ons gespaar bly.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
12 May 2020 @ 17:35:28 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Gelukkig het ons february en maart n Kzn see vakansie wegbreek gehad en ook maar net betyds by die huis aangekom vir lockdown. Kom ons bly positief en doen al die shine, spit en polish of die herstel werk en diens aan daai karavane sodat die wiele kan rol as die kans kom.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 11:05:46 am
Bostoe
Pluto Member
92% Profile Strength
Posts: 4736
Joined: 11 Dec 2013
Experience: 35 years

Ja die virus ding het gemaak dat ek sou vandag my 2 week by Natalia gewees het en einde Mei n wa gekoop het maar met salaris sny  by my werk is my sprite swing uit soos kamp

Haak daai wa kamp bly koning
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 12:49:25 pm
Hennie
Moon Member
100% Profile Strength
Posts: 989
Joined: 09 May 2014
Experience: 26 years

Ek het vrede gemaak dat ons dalk nie weer hierdie jaar sal kamp nie.cry

Se dankie vir wat jy in die lewe het.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 14:38:37 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Dis maar soos ons almal voel Paul.  Ons sou nou oppad gewees het Stilbaai toe vir 'n maand of twee en September vir 'n maand Portugal toe gegaan het.  Ons word ouer so ons weet nie of ons gesondheid sal hou tot ons weer kan oorsee gaan nie, die kwale begin maar pla.  Maar soos jy tereg sê, ons het baie om voor dankbaar te wees en dit is ons ook.

Net so Fred. Op my ouderdom word elke dag net meer en meer n’ geskenk. Kampeer en reis vat n’ gesonde ligaam en genoeg energie. Ek verloor n’ jaar van my jonger lewe...Ligaamlik en verstandelik word niks meer beter nie!

Lekker om jou te ontmoet Jin!!.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 14:51:36 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Iemand maak baia geld uit pynappels. Van R4.50 in Feb tot nou R24. Wat gaan aan?

Ek sien ook ander items het drasties opgegaan. Wit brood is nou R19.30? Inflasie is deur die dak.

Die arme mense wat salaris inperkings moes ondergaan...

 

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 15:26:43 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1510
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Hoe oud is julle ouens dan? Ek sal as ek gespaar bly oor twintig jaar vyf en negentig wees, en voel nog glad nie naastenby so oud nie! Die gehoor neuk nou wel 'n bietjie, maar dit is gelukkig my vrou se probleem.

Wat die pynappels betref, blykbaar maak die manne bier daarvan dat die biesies bewe. Sommige winkels het selfs hulle suurdeeg van die rakke afgehaal omdat hulle bang is hulle eie bakkers gaan kort raak.

 

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 15:38:56 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Iemand maak baia geld uit pynappels. Van R4.50 in Feb tot nou R24. Wat gaan aan?

Ek sien ook ander items het drasties opgegaan. Wit brood is nou R19.30? Inflasie is deur die dak.

Die arme mense wat salaris inperkings moes ondergaan...

 

Spar hier by my vra R39 n pynappel

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 16:37:42 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Hoe oud is julle ouens dan? Ek sal as ek gespaar bly oor twintig jaar vyf en negentig wees, en voel nog glad nie naastenby so oud nie! Die gehoor neuk nou wel 'n bietjie, maar dit is gelukkig my vrou se probleem.

Wat die pynappels betref, blykbaar maak die manne bier daarvan dat die biesies bewe. Sommige winkels het selfs hulle suurdeeg van die rakke afgehaal omdat hulle bang is hulle eie bakkers gaan kort raak.

 

Haai nee, ek kan nie kla nie ek is nog jaare jonger.

Ek gaan pynappels en petrol koop as n' beleging :)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 16:59:08 pm
Kamp is Koning
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 348
Joined: 07 Oct 2017
Experience: 35 years

Ek dink nie ek wil nou n pynappel boer wees nie want hy gaan nie die geld maak nie. Ek sou wou erens in die middel pas waar hulle eintlik die geld maak.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 17:36:36 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

Toemaar, die prys van pynappels gaan daal na vanaand se aankondiging.laughing

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 19:24:10 pm
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Will iemand pynappels koop :)

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 19:37:05 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek het geen idee nie- ek is nie juis 'n tuinier nie. Die kere wat ek probeer groente kweek het, het die plantluise dit opgevreet. Probeer ook iets soos appeliefies en aarbye.  Dis lekker om te eet en konfyt van te maak en dit groei gewoonlik goed- so sien ek- nie uit eie ondervinding nie.  Ek weet nie of jy klein kinders of dalk kleinkinders het nie, maar hulle is mal daaroor om dit self te pluk.

Geert, gaan na jou naaste groot kwekery. Hulle het altyd saailinge wat by die seisoen pas. Vra ook raad vir grondbemesting en gif vir die blaarvreter gogas.

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 19:48:22 pm
Frikadel
Titanium Member
96% Profile Strength
Posts: 567
Joined: 08 Apr 2014
Experience: 24 years

Ek hoop ook dat ek nie nodig het om nog pynappel bier te nuttig na vannaand se speech nie....

As jy al ooit karakter getoon het, nou is die tyd!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 21:46:17 pm
HM
Neptune Member
85% Profile Strength
Posts: 4462
Joined: 06 Jan 2009
Experience: 47 years

"Much ado about nothing." 

Ons sal maar wag dat die regte besluitnemers se wat mag ons, en wat mag ons nie.

So die prys van pynappels bly onverander. 

 

The Happy Campers.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 22:05:15 pm
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1510
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years

Dit verg sekerlik 'n bekwame toespraakskrywer wat 'n 35 minute toespraak kan skryf waarin daar niks gesê word.

Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
13 May 2020 @ 23:11:13 pm
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

Ook gevoel dat hy ook maar net gepraat het omdat die land verwag het hy moet weer praat.....geen punt gemaak nie.

Dat hy nie eers aankondig dat plekke soos Noord Kaap wat nog GEEN sterftes van covid19 het nie, Noordwes het eergister hul 1ste sterfte gekry, Mpumalanga het ook nie sterftes nie, gaan afskaal nie.

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2020 @ 10:09:48 am
Kanneman
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1510
Joined: 04 Mar 2006
Experience: 55 years
Be who you are and say how you feel, because those who mind don't matter, and those who matter don't mind.
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2020 @ 10:31:51 am
Relaxed Camper
Luhman 16 Member
100% Profile Strength
Posts: 17413
Joined: 05 May 2015
Experience: 7 years

🤔

WAARSKUWING:

Kampeer is aansteeklik en verslawend 😁
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2020 @ 10:47:46 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

Nou wat is nuut vandag?

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2020 @ 10:55:05 am
mulderpm
Jupiter Member
88% Profile Strength
Posts: 1502
Joined: 04 Jan 2016
Experience: 50 years

9 points from Cyril's speech:

1) South Africa would have seen 80 000 infections already without lockdown 

2) Around 181 people per million have been infected by the virus

3) South Africa now has 25 000 additional beds for quarantine

4) Over 9 million South Africans have been screened, 370 000 tested

5) UIF paid out over R11bn to 2 million employees

6) Around 3 million South Africans applied for Covid-19 grant

7) Level 3 lockdown for most of South Africa by end of May

8) Level 4 lockdown regulations will change

9) Some lockdown regulations have been unclear and contradictory

Dit is volgens NEWS24.com.

Groete,
Paul
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
14 May 2020 @ 12:26:22 pm
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9750
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

9 points from Cyril's speech:

1) South Africa would have seen 80 000 infections already without lockdown 

2) Around 181 people per million have been infected by the virus

3) South Africa now has 25 000 additional beds for quarantine

4) Over 9 million South Africans have been screened, 370 000 tested

5) UIF paid out over R11bn to 2 million employees

6) Around 3 million South Africans applied for Covid-19 grant

7) Level 3 lockdown for most of South Africa by end of May

8) Level 4 lockdown regulations will change

9) Some lockdown regulations have been unclear and contradictory

Dit is volgens NEWS24.com.

Pepsi.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
page 1 of 2
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za