English & Afrikaans Forums
Total Topics: 22 308
Total Replies: 250 397
Total Views: 83 153 898
topics: 11 434
replies: 137 663
views: 39 291 924
In this section we advise you, and provide assistance to others on various industry topics.

Dit maak net nie meer sin nie!

replies: 4
views: 329
24 Jun 2020 @ 17:05:04 pm
Piet Ford
Platinum Member
92% Profile Strength
Posts: 350
Joined: 05 Apr 2019
Experience: 34 years
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 08:27:47 am
Nico
Mars Member
92% Profile Strength
Posts: 1191
Joined: 16 Jan 2010
Experience: 12 years

Nog iets wat nie sin maak nie, is die verskriklike idee om alles wat Geskiedenis was, af te maak. Alles en enigiemand wat sogenaamd met slawerny ens. te doene gehad het moet weg, standbeelde verwyder en dies meer. 

Onsinnig - dis geskiedenis wat nie herskryf kan word nie.

Nou wonder ek wanneer gaan die Piramides in Egipte afgebreek word, want dié is immers ook deur slawe gebou. En wat van Koning Shaka, miskien kan ons sy lughawe gaan vernietig??????

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 08:57:01 am
Expo / Jan
Titanium Member
100% Profile Strength
Posts: 573
Joined: 19 Jul 2015
Experience: 28 years

Die virus pandemie is gebruik om politieke mag (kapitalistiese staat) en kapitalisme te bevorder. Die wat voordeel daaruit getrek het gaan meer voordeel daaruit trek en die armes gaan verder ver-arm. Die invloed van China in SA gaan ons nog hard byt. So ook met europese lande.

Hoe kan net sekere besighede die groenlig kry om te open en ander nie? Hoe kan drank verkope groenlig kry en tabakverkope nie. Hoe kan toerisme oopgestel word maar jy kan nie gaan kamp nie. En as dit die gebruik van ablusie geriewe die oorsaak is, HOE gaan dit in die toekoms beheer word. Slim manne beweer die virus kan nog tot 2 jaar met ons wees. Gaan daar verbod op kamp nog vir 2 jaar wees??

Baie goed pla en daar is nie antwoorde nie.

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 09:44:44 am
steamer
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1461
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

Skuus Jan, but there are answers, they just do not suit the pockets of the powers that have control.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
25 Jun 2020 @ 09:49:59 am
Chuck Norris
Alpha Centauri Member
100% Profile Strength
Posts: 9559
Joined: 13 Jan 2014
Experience: 40 years

Ons kyk elke aand KNet Verslag.

Het maar net weer my kop geskud met al die aanmanings wat hulle maak. Na 26 jr het niks verander nie.

Darm soek hulle nog die hoof skuldige van die VPS bank se bedrog.

 

 

As jy wil he jou drome moet waar word, moet jy eers wakker word.

Die jonge Fransies. (Parys - Frankryk)
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required
View First
Stay home and stay safe, visit the official website: sacoronavirus.co.za