-  Classifieds  -  2011 Jurgens Oryx  -  2009 Sprite Swing  -  2011 Sprite Sprint  -  2009 Sprite Sprint  -  Forums  -  Quantum Leisure  -  Kruger Wildtuin  -  Hartenbos  -  Fight  -  News  -  ATKV Klein-Kariba Maartvakansie  -  Rustenburg Kloof Mothers Day Weekend  -  Rustenburg Kloof Easter Weekend  -  New Interior Design
English & Afrikaans Forums
Total Topics: 21 780
Total Replies: 239 489
Total Views: 82 800 658
topics: 414
replies: 4 043
views: 1 481 575
Talk about the current road conditions throughout the country

Dit is moeilik

replies: 6
views: 458
20 Dec 2018 @ 22:19:03 pm
KosieK
Jupiter Member
77% Profile Strength
Posts: 1738
Joined: 13 Jul 2016
Experience: 18 years

Het iemand al in so situasie beland, waar jy plan moet maak met minder as min?

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2018 @ 08:06:29 am
Joe Stieger
Platinum Member
100% Profile Strength
Posts: 380
Joined: 15 Aug 2011
Experience: 42 years

Ongelooflik! Hulle sê mos: " Neccesity is the mother of all inventions".

Baie bly ek hoef nog nooit sulke stappe te geneem het nie...

A happy life doesn't just happen, it's something you create yourself...
👍
0
💔
1
😮
0
🙂
0
21 Dec 2018 @ 09:38:58 am
Heindrich
Jupiter Member
96% Profile Strength
Posts: 1801
Joined: 21 May 2013
Experience: 20 years

Ons het lank terug ure lank na die Voetspore manne gekyk en somtyds moes hulle ook uit niks iets saamflans om oor die weg te kom. Dit het my altyd verstom omdat ek met tien duime sit. 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2018 @ 09:54:41 am
Proffie
Jupiter Member
100% Profile Strength
Posts: 1696
Joined: 04 Aug 2017
Experience: 30 years

In my overlanding dae, het my neef se Isuzu (plaasbakkie) se bladveer gebreek in Botswana, by Katchekauw net buite Chobe.

So tussen besoek deur 'n nuuskierige trop olifante, het ons die veer tydelik reggemaak met 'n osketting en blaauwdraad. Ek het darem 'n hand winch gehad waarmee ons die as weer redelik gelyk kon trek voor ons vasgemaak het.

By Kasane gekom (70km) het ons die veer afgehaal en by 'n agterplaasbesigheid self gesweis.

Van daar terug na SA. Die bakkie word tans as 'n brandblus voertuig op die plaas gebruik en loop steeds met die reggemaakte veer. Dit sedert 2003!

Jesus saves all who do the will of the Father Matt 7:21-23
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2018 @ 11:47:51 am
Leon
Luhman 16 Member
96% Profile Strength
Posts: 15298
Joined: 12 Jun 2007
Experience: 56 years

Daai een foto wys letterlik 'n "Sump Plug"

Inoveerende idees net om by 'n beskawing uit te kom.

Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2018 @ 11:51:44 am
steamer
Mars Member
100% Profile Strength
Posts: 1369
Joined: 06 Jun 2015
Experience: 46 years

I just wonder how many of those are still in place.

Your strongest weapon is your mind!
And then there's, Power Tools!
👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
21 Dec 2018 @ 21:28:56 pm
Hurricane
Jupiter Member
74% Profile Strength
Posts: 1467
Joined: 25 Apr 2014
Experience: 21 years

Bang vir daai mense se part met boute vir 'n sekering (lyk vir my 'n hengse brand wat net wag om te begin...en dan daai hout (?) remblokke! (was mos 'n klompie jare terug 'n taxi wat met hardboard remblokke in 'n noodlottige ongeluk was?

 

👍
0
💔
0
😮
0
🙂
0
Reply to Topic
Anonymous
Sign In Required